Rainbow Cup - Match 6 - Stormers vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9124
Printed Date: 25-Jun-2025 at 9:42am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Rainbow Cup - Match 6 - Stormers vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Rainbow Cup - Match 6 - Stormers vs Lions
Date Posted: 07-Jun-2021 at 10:33am
Saturday 12 June in Cape Town - kickoff 16:00
Referee: TBA Assistant Referees: TBA TMO: TBA
Stormers: TBA
Lions: TBA
|
Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 07-Jun-2021 at 12:06pm
Wel, ek dink nou dat ons niks het om te verloor nie, moet hulle dalk ouens soos Dillot Smit en dalk Roelof Smit kans gee en die ouens motiveer om Saterdag hulle tenks leeg te maak teen die Stormers.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 07-Jun-2021 at 1:26pm
Die is een wat ons nie mag verloor nie.... Ek haat dit as ons teen WP verloor...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Jun-2021 at 2:56pm
Ek haat dit as ons enige wedstryd verloor, maar osn verloor nogal baie deesdae. Help nie ons klop die Bulle en verloor dan sleg op ons tuisveld teen die Sharks nie, ons maulk verdediging was maar power
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 07-Jun-2021 at 7:34pm
Die Leeus is die groot gunstelinge. Stormers sonder 8 Springbokke. Nag Nella, Dobson sal wedstryd gebruik om vir die CC voor te berei.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 07-Jun-2021 at 11:46pm
Verstaan die Bokke speel nou weer.
Witboer gaan dalk moerrig wees.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Jun-2021 at 7:28am
OomPB wrote:
Die Leeus is die groot gunstelinge. Stormers sonder 8 Springbokke. Nag Nella, Dobson sal wedstryd gebruik om vir die CC voor te berei. |
En ons het al ons bokke verloor.. Sommer lank terug al 
|
Posted By: Blou
Date Posted: 08-Jun-2021 at 12:59pm
Leeubok wrote:
OomPB wrote:
Die Leeus is die groot gunstelinge. Stormers sonder 8 Springbokke. Nag Nella, Dobson sal wedstryd gebruik om vir die CC voor te berei. |
En ons het al ons bokke verloor.. Sommer lank terug al  |
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 08-Jun-2021 at 6:55pm
Posted By: OomPB
Date Posted: 08-Jun-2021 at 11:28pm
Kitshoff, Malherbe, Willemse, Nel en dalk Jantjies uit.
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2021 at 8:29am
OomPB wrote:
Kitshoff, Malherbe, Willemse, Nel en dalk Jantjies uit. | Van almal hier, gaan hulle eintlik net vir Kitshoff en moontlik Nel mis. Die res is maar average at best en die ouens op die bench gaan glad nie die span verswak nie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Jun-2021 at 8:31am
Geen vet Frans? Aggenee
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jun-2021 at 10:18am
Ons het beslis die spelers om te wen. Kry die basics reg en hopelik is daar nie weer ontwrigtende spanveranderings op die nippertjie nie.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 09-Jun-2021 at 11:37am
Die manne sal moet opmaak vir die pak wat ons gekry het toe ons laas in Kaapstad gespeel het.. in die Prep Cup.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Jun-2021 at 3:23pm
Is Jaco Visagie se weglating langtermyn? Dink dit was 'n groot probleem laasweek.
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2021 at 4:15pm
Daar is niks meer as eer op die spel nie, so ek dink al die fringe spelers gaan kans kry as voorbereiding vir die CC.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Jun-2021 at 7:49am
As WP se bokke nie mag speel nie, kan ons regtig nie tevrede wees met niks anders as 'n goeie wen nie. Imagine ons verloor teen WP se B span..
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 10-Jun-2021 at 8:35am
Beide spanne speel teen die BIL. Die spelers moet in n bio bubble gaan , so die B/C spanne gaan dan vir n paar rondtes in die CC moet speel. Met niks op die spel nie kan die afrigters hul jong manne optrek.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Jun-2021 at 10:56am
Ek worry nie meer oor hierdie storie nie.. solank ons die BIL kan wen!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Jun-2021 at 11:09am
PaBz0r wrote:
Ek worry nie meer oor hierdie storie nie.. solank ons die BIL kan wen! |
Ek wil he die leeus moet elke wedstryd wat ons speel wen. Maak nie saak teen wie of watter toernooi dit is nie!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Jun-2021 at 11:36am
Leeubok wrote:
PaBz0r wrote:
Ek worry nie meer oor hierdie storie nie.. solank ons die BIL kan wen! |
Ek wil he die leeus moet elke wedstryd wat ons speel wen. Maak nie saak teen wie of watter toernooi dit is nie! |
YES MAN! Dis hoe ek ook voel. 
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Jun-2021 at 12:02pm
Verseker.. maar van hierdie goed is daar nie eers n uitspeel rondte nie.. jy moet net bo eindig dan wen jy? Op die dag kan enige span wen, maar omdat van die ouens squad diepte het tot volgende jaar en ons vorm op en af is, is ons nie bo of naby bo nie. Dit is seker ook deel van dit, mens moet week in en week uit kan wen en goed speel om die beste te wees. So miskien dink ek ook weer verkeerd wanneer dit my nie pas nie.. :)
|
Posted By: valie
Date Posted: 10-Jun-2021 at 3:35pm
Word die span nie vandag aangekondig nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jun-2021 at 3:41pm
The team announcement will be sent out on Friday, 11 June at 11:00 via email.
|
Posted By: valie
Date Posted: 10-Jun-2021 at 4:18pm
Transvaal wrote:
The team announcement will be sent out on Friday, 11 June at 11:00 via email.
| Oh, dankie
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 11-Jun-2021 at 7:50am
Gaan PSdT en Bongi se laaste wedstryd in n Stormers/WP trui wees
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jun-2021 at 8:24am
PSdT is nog baie ver van sy beste af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jun-2021 at 10:44am
http://www.lionsworld.co.za/forumnew/stormers-vs-lions-rainbow-cup-match-cancelled_topic9126.html%20" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/forumnew/stormers-vs-lions-rainbow-cup-match-cancelled_topic9126.html
Wedstryd afgestel, iemand by die Leeus het positief getoets vir Covid. Stormers kry 4 punte vir die wedstryd
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Jun-2021 at 11:19am
Posted By: OomPB
Date Posted: 11-Jun-2021 at 11:37am
Transvaal wrote:
PSdT is nog baie ver van sy beste af |
Ek stem nie saam nie.
Was MOTM teen die Haaie. Teen die Bulle was ons verdedig tops gewees en hy is gewoonlik daar op sy beste.
Hy vat nie baie om terug op spoed te kom nie. Gewwonlik steek die Bokke lyf weg in die provinsiale wedstryde, nie PSdT nie. Hy gee altyd 100%
|
|