Print Page | Close Window

Lions Injury Report - 18 May 2021

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9107
Printed Date: 06-May-2025 at 3:20am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Lions Injury Report - 18 May 2021
Posted By: Transvaal
Subject: Lions Injury Report - 18 May 2021
Date Posted: 18-May-2021 at 11:37am
Francke Horn rolled his ankle during the match this past weekend, but will be observed by the medical team to determine the extent of the injury.

Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-May-2021 at 6:07pm
Is Dayimani darem nog reg?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-May-2021 at 9:11pm
Ek dink so

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-May-2021 at 8:35am
Wonder of is hy nie dalk by 7s of iets, want hoekom is hy nie op bank? Of het sy lyf wegsteek op verdediging hom sy plek gekos?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: valie
Date Posted: 20-May-2021 at 3:43pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Wonder of is hy nie dalk by 7s of iets, want hoekom is hy nie op bank? Of het sy lyf wegsteek op verdediging hom sy plek gekos?
Kan wees. Ek moet se- Met die 2 Tsituka broers, Francke Horn en MJ Pelser wat tans goeie rugby speel, sal hy sy sokkies moet optrek, as hy weer speelkans wil kry. Hy raak ook vir my baie weg in n game, terwyl die eersgenoemde ouens darem meestal werk soek.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-May-2021 at 5:16pm
Originally posted by valie valie wrote:

Jip, gaan probeer shine vang op vleul.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-May-2021 at 12:20pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Wonder of is hy nie dalk by 7s of iets, want hoekom is hy nie op bank? Of het sy lyf wegsteek op verdediging hom sy plek gekos?
Kan wees. Ek moet se- Met die 2 Tsituka broers, Francke Horn en MJ Pelser wat tans goeie rugby speel, sal hy sy sokkies moet optrek, as hy weer speelkans wil kry. Hy raak ook vir my baie weg in n game, terwyl die eersgenoemde ouens darem meestal werk soek.
Jip, gaan probeer shine vang op vleul.

Dayimani steeds nie eers in die squad...

-------------
Up the Vaal!

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net