Print Page | Close Window

Clinical Griquas whitewash Elephants

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9055
Printed Date: 07-May-2025 at 3:49am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Clinical Griquas whitewash Elephants
Posted By: Transvaal
Subject: Clinical Griquas whitewash Elephants
Date Posted: 18-Mar-2021 at 10:17am
https://supersport.com/rugby/kick-off/news/210317_Clinical_Griquas_whitewash_Elephants%20" rel="nofollow - https://supersport.com/rugby/kick-off/news/210317_Clinical_Griquas_whitewash_Elephants

Griquas produced a clinical, if one-sided power play from their forwards to overpower and swamp a hapless EP Elephants side with a 43-0 win on Wednesday night.

The Biltongboere didn’t need an expansive game plan as they pulverised the EP side up front, and ensured forward dominance to such an extent that the only discussion was how big the scoreline would be at the end of the 80 minutes.

The Elephants did themselves no favours by receiving their third red card in three games when Rian Arends got his marching orders for stamping and the discipline in general was nothing short of that of a club side fighting above their weight.

In short it is hard to find positives for the Elephants, whose main aim seemed to be trying to keep the scoreline down and are hopelessly out of their depth.

If this is the baseline they need to start from, then coach Peter de Villiers desperately needs help because the current crop of players is simply going to rack up points against them and elicit arguments of more harm than good in the current Kick Off series.

A penalty try and a hat-trick from Griquas hooker HJ Luus sealed matters, while Gideon van der Merwe added two tries to the tally. James Verity-Amm got his name on the scoresheet as well.

But other than a high penalty count and a lopsided scoreline there was little to write home about.

Griquas – Tries: Penalty try, Gideon van der Merwe (2), HJ Luus (3), James Verity-Amm. Conversions: Ashlon Davids (3).




Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Mar-2021 at 10:42am
En ons het hoeveel punte teen hul afgestaan??? Sug..


Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Mar-2021 at 10:42am
Ek is regtig bekommerd oor die feit dat ons so gesukkel het teen 13 van die OP... Ek hoop nie ons word die naweek afgeslag nie...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Chris
Date Posted: 18-Mar-2021 at 11:04am
Ek voel mens moet nie teveel inlees in die resultaat van ons vs die OP nie. Onthou dit was n baie onervare span gewees met klomp nuwe kombinasies wat nog nooit saamgespeel het nie. Griekwas se span is n span wat al n hele ruk saamspeel en hulle ken mekaar. Ek is seker as ons gewone spelers in die span was dan sou ons net so n groot telling opgesit het en baie minder afgestaan het. Kom ons kyk eerder wat gebeur die naweek.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Mar-2021 at 1:48pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek voel mens moet nie teveel inlees in die resultaat van ons vs die OP nie. Onthou dit was n baie onervare span gewees met klomp nuwe kombinasies wat nog nooit saamgespeel het nie. Griekwas se span is n span wat al n hele ruk saamspeel en hulle ken mekaar. Ek is seker as ons gewone spelers in die span was dan sou ons net so n groot telling opgesit het en baie minder afgestaan het. Kom ons kyk eerder wat gebeur die naweek.
Ek hoop regtig jy is reg.


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-Mar-2021 at 1:52pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek voel mens moet nie teveel inlees in die resultaat van ons vs die OP nie. Onthou dit was n baie onervare span gewees met klomp nuwe kombinasies wat nog nooit saamgespeel het nie. Griekwas se span is n span wat al n hele ruk saamspeel en hulle ken mekaar. Ek is seker as ons gewone spelers in die span was dan sou ons net so n groot telling opgesit het en baie minder afgestaan het. Kom ons kyk eerder wat gebeur die naweek.

Ek is ook glad nie gepla nie. Ons sal eers kan sien waar ons regtig staan wanneer die Rainbow Cup begin. 

Ongelukkig moet ek eerlik wees dat ek nie van ons verwag om mededingend genoeg te wees nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Mar-2021 at 1:29pm
In my opinie gaan 'n span nie swak vertoon in sulke opwarmings wedstryde en dan ewe skielik wanneer 'n toernooi begin is hul witwarm nie. Ja ek weet ons het 'n jong span gehad, maar het die bulle nie ook nie?

Ek weti... Dinge het op n stadium baie belowend begin lyk in die CC net om op die einde weer uit te rafel. Ek sal maar wag en sien hoe ons doen in die Rainbow Cup. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net