Print Page | Close Window

Elton Jantjies

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9022
Printed Date: 19-Apr-2024 at 10:37am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Elton Jantjies
Posted By: PaBz0r
Subject: Elton Jantjies
Date Posted: 08-Feb-2021 at 6:27am
Die Rapport het berig dat hy n groot offer ontvang het, uit Frankryk uit.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2021 at 9:35am
Hy is aan die einde van sy loopbaan so sal nie verbaas wees as hy 'n payday aanbod aanvaar nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Feb-2021 at 11:13am
Sal dit ook nie teen hom hou as hy dit vat nie. Hy het sy plig nagekom by die leeus, en soveel meer. Dit sal ook dalk goed wees vir ons span om bietjie aan te beweeg met 'n nuwe 10

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Feb-2021 at 11:43am
Enige een wat ons het as opvolger? Niemand wat ek die seisoen gesien het lyk soos 'n oplossing nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2021 at 3:04pm
Ons is verseker effens in die moeilikheid as hy loop, ek weet ook nie van 'n opvolger nie. Dalk Gianni Lombaard, maar hy het gesukkel met beserings die laaste 2 jaar, dalk te klein vir groot rugby

Posted By: valie
Date Posted: 09-Feb-2021 at 12:15pm
Tiaan Swanepoel kan ook 10 speel.

Posted By: valie
Date Posted: 09-Feb-2021 at 12:18pm
Ons moet dalk kyk daarna om Chris Smit by die bulle te koop. Hulle kry mos een van die dae vir Porselein Goosen.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Feb-2021 at 2:18pm
Sien Elton sĂȘ hy sal eers einde van die jaar n besluit maak oor sy toekoms.

https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/2437754/lions-star-jantjies-staying-in-joburg-for-now/" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/2437754/lions-star-jantjies-staying-in-joburg-for-now/

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Feb-2021 at 2:23pm
Opvolgers is n goeie vraag.. die artikel noem ook vir James Mollentze (nou die dag aan hom gedink) en dan onthou ek ook vir Marc Morisson by die U21 ook. Ons sal hoop Gianni Lombaard kan n seisoen speel en moet sien hoe Tiaan sal vaar daarso. 

Posted By: Tiny
Date Posted: 10-Feb-2021 at 11:33am
So wie sal julle kaptein maak?

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 10-Feb-2021 at 11:40am
Jaco Kriel defnitief. Alternatiewelik sal ook Willem Alberts oorweeg

-------------
Lions4life

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 10-Feb-2021 at 7:12pm
Jaco Kriel

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2021 at 8:53pm
Jaco Kriel

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Feb-2021 at 8:55pm
En vandat ek die Leeus begin ondersteun het, is daar een ding wat ons nog altyd gehad het, en dit is 'n top losskakel, so ek hoop regtig wie okal Elton se opvolger is kan sy skoene behoorlik volstaan.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Tiny
Date Posted: 11-Feb-2021 at 2:54pm
Die leeus het nou n man wat die bal ver deur die palle kan jaag, hoop Tiaan bly beserings vry.
Jantjies goed nie verniet n springbok nie. Al wat my van Jantjies laat worry het is dat mens nie altyd kon se hier kom 3 punte nie. Hy moet sy geld gaan maak dis sy volste reg.

Posted By: WitBoer
Date Posted: 11-Feb-2021 at 3:03pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

En vandat ek die Leeus begin ondersteun het, is daar een ding wat ons nog altyd gehad het, en dit is 'n top losskakel, so ek hoop regtig wie okal Elton se opvolger is kan sy skoene behoorlik volstaan.
O donner... Dan het jy seker eers die leeus begin support na Earl Rose ons 10 was.LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Feb-2021 at 3:28pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

En vandat ek die Leeus begin ondersteun het, is daar een ding wat ons nog altyd gehad het, en dit is 'n top losskakel, so ek hoop regtig wie okal Elton se opvolger is kan sy skoene behoorlik volstaan.
O donner... Dan het jy seker eers die leeus begin support na Earl Rose ons 10 was.LOL

Wonder of PDV hom by die Kings gaan probeer lok :D

Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Feb-2021 at 11:31pm

Ekt daardie deel van die Leeus se geskiedenis uit my geheue gevee WinkTongue

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Feb-2021 at 11:31pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

En vandat ek die Leeus begin ondersteun het, is daar een ding wat ons nog altyd gehad het, en dit is 'n top losskakel, so ek hoop regtig wie okal Elton se opvolger is kan sy skoene behoorlik volstaan.
O donner... Dan het jy seker eers die leeus begin support na Earl Rose ons 10 was.LOL

Wonder of PDV hom by die Kings gaan probeer lok :D

Hy maak nou mos reeds groot geld met sy gholfstok besigheid ;p

-------------
Go LIONS!!!!!

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net