Print Page | Close Window

Dyantyi files appeal

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9000
Printed Date: 28-Feb-2021 at 11:55pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Dyantyi files appeal
Posted By: TunaLion
Subject: Dyantyi files appeal
Date Posted: 07-Jan-2021 at 7:42pm
https://www.sarugbymag.co.za/dyantyi-files-appeal/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/dyantyi-files-appeal/

Springbok wing Aphiwe Dyantyi has opted to appeal the four-year ban handed down for a doping offence. CRAIG LEWIS reports.

In mid-December, an independent panel handed down a four-year suspension to Dyantyi after finding that he had ‘failed to satisfy the burden of proof to establish that his positive dope test was not intentional’.

The South African Institute for Drug-Free Sport (Saids) later released a statement to confirm and accept the decision rendered by the panel.

This outcome followed a protracted process after the shock news in 2019 when it was confirmed that Dyantyi’s mandatory B sample had come back testing positive for three banned substances following a national training camp.

‘Mr Dyantyi is effectively banned from participating in sport from the date of 13th August 2019 when he was provisionally suspended to 12th August 2023,’ the Saids statement read in mid-December. ‘The athlete’s rights are reserved to seek relief through lodging an appeal should he believe that he has substantive grounds for an appeal.’

The 2018 World Rugby Breakthrough Player of the Year had 21 days to consider an appeal, and it has since been confirmed to SARugbymag.co.za that Dyantyi has opted to go this route.

The appeal was filed within the prescribed deadline and he has outlined his grounds for appeal.

Saids will now liaise with the appeal board and the athlete’s legal team to co-ordinate a sit-down date for the hearing.

At the time the ban was handed down in December, Dyantyi’s agent. Gert van der Merwe, told Rapport they were shocked by the outcome.

‘The decision makes no sense. I still have to read the full decision. My legal team and I plan on analysing the decision next week and we will decide whether to appeal.

‘I can’t give any details, since the case has not yet been finalised. If it were up to me, we would definitely appeal. The problem is that there are costs associated with it.

‘Aphiwe has not received a salary for the last 18 months and we’re trying to see what we can do. I believe the decision is wrong. Aphiwe can’t believe it. We were starting to get ready to play again,’ added Van der Merwe.

Sources also told Rapport that Dyantyi presented in his defence that he had unknowingly consumed the banned substances on 30 June 2019 – two days before his urine sample was taken – when he drank from a friend’s bottle during a gym session.


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2021 at 12:10pm
>>Sources also told Rapport that Dyantyi presented in his defence that he had unknowingly consumed the banned substances on 30 June 2019 – two days before his urine sample was taken – when he drank from a friend’s bottle during a gym session.

Ek dink nie mens kan dit as verskoning aanbied nie, want dan kan elke atleet wat gevang word se ek het in 'n gym sessie van my vriend se bottel gedrink. So sy appel gaan nie slaag nie


Posted By: Niela
Date Posted: 08-Jan-2021 at 12:31pm
if you are a pro sportsman , you cannot do that, plain and simple.



Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Jan-2021 at 12:35pm
Kan ook nie sien hoe sy appel kan slaag nie... Redeneer seker dat dit nie kan skade doen om te appelleer nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: valie
Date Posted: 08-Jan-2021 at 12:42pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

>>Sources also told Rapport that Dyantyi presented in his defence that he had unknowingly consumed the banned substances on 30 June 2019 – two days before his urine sample was taken – when he drank from a friend’s bottle during a gym session.

Ek dink nie mens kan dit as verskoning aanbied nie, want dan kan elke atleet wat gevang word se ek het in 'n gym sessie van my vriend se bottel gedrink. So sy appel gaan nie slaag nie
Ja, die enigste manier wat dit dalk kan water dra (excuse the pun) is as hy kan bewys dat die betrokke vriend se waterbottel identies dieselfde as syne lyk, en hy deurmekaar geraak het met die 2 bottels, maar dis steeds hoogs onwaarskynlik dat dit sal werk.
Die straf is egter harsh, aangesien hy skuldig gepleit het. Ek sou meen dat as hy onskuldig gepleit het, en skuldig bevind is, die straf 4 jaar moes wees, en as hy skuldig pleit slegs 2 jaar. Dis ook sy eerste oortreding van die aard, wat ook as versagting behoort te dien.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Jan-2021 at 1:18pm
Originally posted by valie valie wrote:

Die straf is egter harsh, aangesien hy skuldig gepleit het. Ek sou meen dat as hy onskuldig gepleit het, en skuldig bevind is, die straf 4 jaar moes wees, en as hy skuldig pleit slegs 2 jaar. Dis ook sy eerste oortreding van die aard, wat ook as versagting behoort te dien.

Soos ek verstaan het hy onskuldig gepleit dit is waar die hele B-sample ding begin het en hoekom dit 4 jaar is, of het ek iets gemis?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2021 at 1:27pm
Ek dink ook nie hy het skuldig gepleit nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Jan-2021 at 3:58pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Kan ook nie sien hoe sy appel kan slaag nie... Redeneer seker dat dit nie kan skade doen om te appelleer nie.

Sy agent het laas gepraat van dit kos redelik n paar rand om te appeleer, so as dit nie slaag nie, kan hy dan nog meer spyt wees.


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Jan-2021 at 4:01pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ook nie hy het skuldig gepleit nie


Ek kan ook nie onthou dat ek so iets gelees of gehoor het nie.


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!


Posted By: valie
Date Posted: 11-Jan-2021 at 1:21pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ook nie hy het skuldig gepleit nie
Ja, julle is reg. Ek het soos my gat gelees. Die feit dat hy erken hy het dit ingekry deur van n vriend se waterbottel te drink, het my onder die indruk laat kom dat hy skuldig gepleit het, wat skynbaar nie die geval is nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Jan-2021 at 5:21pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ook nie hy het skuldig gepleit nie
Ja, julle is reg. Ek het soos my gat gelees. Die feit dat hy erken hy het dit ingekry deur van n vriend se waterbottel te drink, het my onder die indruk laat kom dat hy skuldig gepleit het, wat skynbaar nie die geval is nie.

Wonder of hulle op video by die gym dit kon bepaal, sal nogals interesant wees... Wat maak hulle dan, die kwessie van of dit dieselfde bottel was ens. Wie is die vriend en het hy ooit getuig.. wie gym saam ouens wat goed gebruik en gebruik nie self nie. Nee wat.. mens trek die ding vinnig uit mekaar uit. Druk is n bliksem.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jan-2021 at 7:07am
So as jy middels wil gebruik, vat net jou buddie saam gym toe en maak seker die middels is in sy waterbottel, en maak seker jy drink dan "per ongeluk" uit sy bottel en maak seker dis op kamera. Nee wat, dit gaan nooit vlieg as 'n verskoning nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net