Print Page | Close Window

Unie finansies

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8960
Printed Date: 19-Apr-2024 at 10:04am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Unie finansies
Posted By: Puttertjie
Subject: Unie finansies
Date Posted: 30-Nov-2020 at 6:05pm
Ek het die laaste paar jaar my 5 seisoenkaartjies op die Black Friday specials gekoop, maar (om verstaanbare redes) was daar hierdie jaar nog niks oor enige iets vir volgende jaar nie.

Ek sou dink dat Black Friday altyd ‘n lekker kontantinspuiting was so voor Kersfees, maar nou wonder ek maar hoe groot deel van ‘n unie se inkomste uit kaartjieverkope en seisoenkaartjies bestaan. M.a.w. hoeveel verloor die unies op die oomblik, en hoe lank is dit volhoubaar?

Ek het geen idee hoe ‘n unie se finansies werk nie, maar ek sou dink dat baie unies seker redelik noustrop trek?



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Nov-2020 at 7:56pm
Ek is seker hulle almal sukkel erg



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net