Print Page | Close Window

Gianni Lombard

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8949
Printed Date: 24-Apr-2024 at 3:51am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Gianni Lombard
Posted By: Puttertjie
Subject: Gianni Lombard
Date Posted: 09-Nov-2020 at 11:27am
Ek sien op Lions Rugby Co. se blad hy is weer uit vir 9 maande. 

Dit is regtig vir my jammer, want ek rate hom nogal, veral as backup vir Jantjies.



Replies:
Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Nov-2020 at 11:53am
Wie het ons as ""backup" vir Jantjies?. Nogal power van die unie dat hulle in al die afgelope paar jaar nie die moeite gedoen het om 'n opvolger vir Jantjies groot te maak nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 09-Nov-2020 at 1:55pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Wie het ons as ""backup" vir Jantjies?. Nogal power van die unie dat hulle in al die afgelope paar jaar nie die moeite gedoen het om 'n opvolger vir Jantjies groot te maak nie. 
Sover ek weet is Tiaan Swanepoel die volgende in lyn.


Posted By: valie
Date Posted: 09-Nov-2020 at 2:18pm
Originally posted by Puttertjie Puttertjie wrote:

Ek sien op Lions Rugby Co. se blad hy is weer uit vir 9 maande. 

Dit is regtig vir my jammer, want ek rate hom nogal, veral as backup vir Jantjies.
Dis baie slegte nuus. Ek het nie eers gesien hy is af nie. dit moes heel teen die einde van die wedstryd gebeur het.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Nov-2020 at 2:44pm
Shame man, hy lyk so flippen lus vir die ding ook nog.




Posted By: Scrubba
Date Posted: 11-Nov-2020 at 7:34am
Maybe they will Give James Mollentze a go... he played flyhalf at SA under 20's. I see he has been in the centres for the Juniors though. 


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 11-Nov-2020 at 3:30pm
Slegte nuus, maar dink EW op heelagter is net so goed.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Nov-2020 at 3:33pm
of selfs beter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Nov-2020 at 3:34pm
beslis beter onder die hoe balle, Lombard het bietjie dodgy gelyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Nov-2020 at 3:35pm
En jammer om te se maar 2 lagtermynbeserings in 3 jaar...kan tickets wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Nov-2020 at 3:35pm
langtermyn



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net