Print Page | Close Window

Super Rugby Unlocked Match 1 - Sharks vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8917
Printed Date: 25-Apr-2024 at 10:14am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Super Rugby Unlocked Match 1 - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Super Rugby Unlocked Match 1 - Sharks vs Lions
Date Posted: 05-Oct-2020 at 1:12pm
Friday 9 October 2020 in Durban, kickoff at 19:00 SA Time

Referee: TBA
AR1: TBA
AR2: TBA
TMO: TBA

Sharks: 15. Manie Libbok, 14. JP Pietersen, 13. Lukhanyo Am, 12. Marius Louw, 11. Werner Kok, 10. Curwin Bosch, 9. Sanele Nohamba, 8. Sikumbuzo Notshe, 7. Phendulani Buthelezi, 6. James Venter, 5. Hyron Andrews, 4. Ruben van Heerden, 3. Thomas du Toit, 2. Dylan Richardson, 1. Ox Nche.

Replacements: 16. Dan Jooste, 17. Mzamo Majola, 18. John-Hubert Meyer, 19. JJ van der Mescht, 20. Mpilo Gumede, 21. Grant Williams, 22. Jeremy Ward, 23. Thaakir Abrahams.

Lions: 15. EW Viljoen; 14. Jamba Ulengo, 13. Burger Odendaal, 12. Dan Kriel, 11. Rabz Maxwane; 10. Elton Jantjies (Capt), 9. Dillon Smit; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Dylan Smith, 18. Wiehahn Herbst, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. MJ Pelser, 21. Hacjivah Dayimani, 22. Morné van den Berg, 23. Gianni Lombard

LionsWorld Prediction: TBC



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Oct-2020 at 1:13pm
Span word more 13:15 aangekondig, ek is een van die gelukkige genooides om dit in persoon by te woon


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Oct-2020 at 2:12pm
Span opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Oct-2020 at 2:13pm
10 spelers op die bank, hulle sal 2 weglaat voor afskop


Posted By: valie
Date Posted: 06-Oct-2020 at 2:17pm
Span lyk glad nie sleg nie.

Baie bly oor Dillon op 9. Een van ons grootste probleme in SR was dat ons nie vinnige voorvoet bal gekry het nie, en geen van ons scrummies het die fringe defenders rerig besig gehou nie.

Is Skosan beseer of gedrop? dis dalk n goeie ding dat spelers nie te oorgerus is oor hul plek in die span nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Oct-2020 at 2:54pm
https://www.youtube.com/watch?v=N0DhCVu-Ny8" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=N0DhCVu-Ny8
Lions vs Sharks - 9 Oct 2020 - Team Announcement


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Oct-2020 at 3:37pm
Ek laaik die span kwaai Alberts op slot is ook n baie goeie besluit en ek os bly oor odendaal op 13 langs kriel ook baie goed gespeel die jaar dink hulle gaan goed kombineer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Oct-2020 at 4:16pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

https://www.youtube.com/watch?v=N0DhCVu-Ny8" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=N0DhCVu-Ny8
Lions vs Sharks - 9 Oct 2020 - Team Announcement

Ek het darem so paar vrae ingekry so in die middel van die video
 




Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Oct-2020 at 7:01pm
Voorspelers en skakelpaar lyk goed op papier. Res van agterlyn lyk maar power.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2020 at 8:10am
Sharks se span opgedateer in die eerste pos. Hulle is verseker nie die selfde span wat in Super Rugby bo-aan die log was toe Covid die kompetisie gekelder het nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2020 at 8:14am
Net hierdie 8 Sharks in die beginspan was ook in hulle eerste SR wedstryd van die jaar teen die Bulle in die beginspan:

Am, Bosch, Notshe, Venter, Andrews, Van Heerden, Du Toit, Ox


Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Oct-2020 at 8:26am
Ek hou van ons span, veral die voorspelers.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 08-Oct-2020 at 8:40am
Excuse my ignorance but is this now the currie cup or still warm up games?? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2020 at 10:38am
It is Super Rugby Unlocked. So our version of the Super Rugby matches NZ and Aus played amongst themselves recently


Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Oct-2020 at 9:38am
Ek is ook nog deurmekaar, so daar is gladnie 'n CC hierdie jaar nie?

Ek sien nie op streamtowatch dat die game daar uitgesaai gaan word later nie... Hoop maar dit word dalk later opgesit


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Oct-2020 at 9:54am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek is ook nog deurmekaar, so daar is gladnie 'n CC hierdie jaar nie?

Ek sien nie op streamtowatch dat die game daar uitgesaai gaan word later nie... Hoop maar dit word dalk later opgesit

Daar gaan CC ook wees as ek reg verstaan, maar hulle gaan van die Super Rugby log punte oordra. So mens speel vir twee trofees, die Unlocked en die Curriecup, lyk my die Curriecup gedeelte begin 28 November


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Oct-2020 at 9:55am
https://www.news24.com/sport/rugby/superrugby/explainer-how-sas-combined-currie-cupsuper-rugby-format-will-work-20200923%20" rel="nofollow - https://www.news24.com/sport/rugby/superrugby/explainer-how-sas-combined-currie-cupsuper-rugby-format-will-work-20200923




Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Oct-2020 at 10:40am
Ah ok dankie Pabzor.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 12:09pm
Laat weet maar as enige van julle 'n stream sien, anders gaan ek al weer in die sportsbar moet gaan kyk


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Oct-2020 at 12:23pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Laat weet maar as enige van julle 'n stream sien, anders gaan ek al weer in die sportsbar moet gaan kyk

Klink na n goeie probleem om te hê? :) Sien die game is wel eers 19:00, kon dit maar 17:00 gemaak het? Is nie asof hulle moet wag vir die skare om op te daag nie.. meeste mense werk elk geval nie na 16:00 op n Vrydag nie.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 12:32pm
Dalk wil hulle maar net die ergste hitte in Durban vermy


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 6:16pm
Span opgedateer, Wandisile Simelane en Ruan Dreyer is die 2 spelers wat nie op die bank gebruik gaan word nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 6:28pm
Kon iemand al 'n stream opspoor?


Posted By: Niela
Date Posted: 09-Oct-2020 at 6:51pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Laat weet maar as enige van julle 'n stream sien, anders gaan ek al weer in die sportsbar moet gaan kyk

Klink na n goeie probleem om te hê? :) Sien die game is wel eers 19:00, kon dit maar 17:00 gemaak het? Is nie asof hulle moet wag vir die skare om op te daag nie.. meeste mense werk elk geval nie na 16:00 op n Vrydag nie.



Lol , wie is die mense . Ek kom nou eers by die huis an !


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 6:51pm
Ander is dit weer ek die sportsbar om die hoek, maar dan moet ek seker nou ry


Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2020 at 7:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ander is dit weer ek die sportsbar om die hoek, maar dan moet ek seker nou ry
vipbox stream die game..
Lions lyk ok op defence maar baie onge organiseer op die aanval. Krappies doen dit nie vir my op 9 nie.


Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Oct-2020 at 8:02pm
Paar goeie skrums, maar anderste morsige en stadige fase bal. 


Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2020 at 8:50pm
Baie beter defence. Krappies baie beter in die 2de helfte. Ons moes die game gewen het. Ons het hope geleenthede geskep, wat ons nie gescore het nie. Ek dink die manne gaan wonder hoe ons die een nie gewen het nie. Dis asof die manne net nie daai selvertroue tans het nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2020 at 9:02pm
Baie teleurstellende wedstryd, Sharks was swak en ons was swakker


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Oct-2020 at 11:08pm
Terwyl die game van n baie swak gehalte was, ek dink dit moet in ag geneem word die nuwe kombinasies wat nog moet gel (aan alby kante) en die lae wedstrydfiksheid. Ek is ook seker die hitte en die humiditeit het ook n groot rol gesien. Mens kon selfs sien hoe die twee skrumskakels in die 2de helfte voor n skrum daaroor gekla het by mekaar.

Ekt regtig baie min verwag van die Leeus,so met my lae verwagtinge, was dit eintlik nie te sleg nie, want ekt n pakslae verwag.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Oct-2020 at 7:25am
Ek is ook redelik tevrede, het maar net die highlights gesien. Het ook gedink ons gaan pakslae kry, maar lykmy ons het actually 'n paar kanse gehad om die game te wen. 

Was die besluit met die laaste scrum om die strafskop aan hulle toe te ken reg?


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 10-Oct-2020 at 7:36am
Leeubok ek dink eerlikwaar daai stut van hulle het al binne toe gescrum toe die scrum gereset was so ek dink die penalty was na die verkeerde kant toe gegee sy angle het noe vir my reg gelyk nie


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 10-Oct-2020 at 8:14am
Ek get ook net kort kort gou die telling geloer.  My opsomming is as volg, elke keer wat ek bietjie gekyk het was daar n monster tackle gemaak deur Alberts. Ons skrums en verdediging het goed gelyk. Aanval was tandloos en dan op einde moes Elton eerder pale geskop het en actually oorgeskop het. Leeus het vir my beter gelyk as begin van seisoen, ek was actually bietjie verras...


Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Oct-2020 at 9:04am
Dit was net asof ons nie aan die gang kon kom nie. Elke keer as ons net begin fases bou dan slaan ons aan. van den Berg het ook hopeloos te stadig skoongemaak met tye. Paar van Elton se besluite het nie vir my sin gemaak nie, maar nou ja, dit was eintlik die span se eerste wedstryd saam so as ons net elke week kan verbeter kan die span dalk nog suksesvol wees.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: emiel1
Date Posted: 10-Oct-2020 at 10:24am
Het gelyk of ons baie takties gespeel het, met baie lugskoppe en hangskoppe van Jantjies en van der Berg (heel moontlik agv van die huminditeit en die stadige, morsige bal waarmee ons meestal moes speel). 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Oct-2020 at 4:51pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ander is dit weer ek die sportsbar om die hoek, maar dan moet ek seker nou ry
vipbox stream die game..
Lions lyk ok op defence maar baie onge organiseer op die aanval. Krappies doen dit nie vir my op 9 nie.

Ek kyk nou die pumas cheetahs game op vipbox. Tussen dit en stream2watch gaan ek nie meer Supersport mis nie 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2020 at 5:13pm
gee die link vir vipbox, ken dit nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2020 at 5:15pm
o okay het dit

https://www.vipboxtv.se/stream-cheetahs-vs-pumas-live-1" rel="nofollow - https://www.vipboxtv.se/stream-cheetahs-vs-pumas-live-1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2020 at 5:19pm
Maar dit is so, met die twee sites hoef mens verseker nie meer dstv te he nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2020 at 5:42pm
Die VIPBox werk eintlik lekkerder as streamtowatch


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Oct-2020 at 6:22pm
Ek stream dit op 'n laptop wat met 'n HDMI kabel aan die 65 duim tv verbind is, so werk baie lekker


Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Oct-2020 at 6:44pm
[QUOTE=Transvaal]Ek stream dit op 'n laptop wat met 'n HDMI kabel aan die 65 duim tv verbind is, so werk baie lekker[/QUOTE

Ja ek doen dieselfde. Kwaliteit uitstekend. Ek het hierdie week vir eerste keer begin stream, het Roland garros gekyk, F1 en vandag se rugby. Werk baie goed! 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Oct-2020 at 6:47pm
Kon netnie n stream kry vir die mtb xco world Champs vandag nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 10-Oct-2020 at 9:04pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ander is dit weer ek die sportsbar om die hoek, maar dan moet ek seker nou ry
vipbox stream die game..
Lions lyk ok op defence maar baie onge organiseer op die aanval. Krappies doen dit nie vir my op 9 nie.

Ek kyk nou die pumas cheetahs game op vipbox. Tussen dit en stream2watch gaan ek nie meer Supersport mis nie 
Ja, dis nogal waar. Dis asof vipbox bietjie beter streaam as stream2watch, maar dit kan my internet wees. Ons fibre installasie is baie delay met die lockdown, maar ons behoort midd3l Nov live te gaan.


Posted By: valie
Date Posted: 10-Oct-2020 at 9:06pm
Die Bulle het 30 - 23 gewen teen Griekwas. Skielik begin ek bietjie meer positief oor die leeus te voel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Oct-2020 at 11:32am
Update on Dillon Smit: Will undergo operation today. Pre-op, the surgeon thinks 4-6 months, but will have a better idea after the operation.


Posted By: valie
Date Posted: 13-Oct-2020 at 12:40pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Update on Dillon Smit: Will undergo operation today. Pre-op, the surgeon thinks 4-6 months, but will have a better idea after the operation.
Ai, dis baie jammer.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Oct-2020 at 2:46pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Update on Dillon Smit: Will undergo operation today. Pre-op, the surgeon thinks 4-6 months, but will have a better idea after the operation.
Ai, dis baie jammer.
Liewe donner man, hoe kan hy heeltyd beseer wees? Ag tog, sterkte!

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 14-Oct-2020 at 3:25pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Update on Dillon Smit: Will undergo operation today. Pre-op, the surgeon thinks 4-6 months, but will have a better idea after the operation.
Ai, dis baie jammer.
Liewe donner man, hoe kan hy heeltyd beseer wees? Ag tog, sterkte!
Apparently the shoulder was dislocated. Bad tackle in our in dead ball area by a Sharks player trying to dot the ball down. Try saving, but season ending move by Dillon.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 14-Oct-2020 at 3:27pm
Managed to find a stream here in the UK. Worked ok, but when I tried to watch Saturday's games, no sound. Used a VPN, but it was a problem.


Posted By: valie
Date Posted: 15-Oct-2020 at 11:33am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Managed to find a stream here in the UK. Worked ok, but when I tried to watch Saturday's games, no sound. Used a VPN, but it was a problem.
I watched it on http://www.vipbox.lc" rel="nofollow - www.vipbox.lc .
I first tried Sky spoorts arena trough stream2watch.com, but it was not broadcasted. vipbox streamed quite nicely.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Oct-2020 at 11:54am
Ek weet nie of julle manne mobdro ken nie dis ook soos n app wat jy kan download hy vang meeste van die oorsee se sport en fliek kanale op ek het nog nie kans gekry om bietjie op hom te gaan kyk of ons rugby uitgesaai word nie 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net