Print Page | Close Window

Louritz van der Schyff

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8901
Printed Date: 29-Mar-2024 at 6:50am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Louritz van der Schyff
Posted By: Tin
Subject: Louritz van der Schyff
Date Posted: 30-Sep-2020 at 12:17pm
Nog ‘n lid van die Leeus se blink junior spanne die afgelope klompie jare het ander weivelde gesoek.
Louritz van der Schyff het sy kontrak by die Leeus opgesê en nou ‘n kontrak met die Blou Bulle onderteken.
Van der Schyff het ‘n blink toekoms en die Leeus gaan die besluit nog berou.

Vanaf Suparugby Facebook



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Sep-2020 at 12:30pm
Het gesien hy gaan Bulle toe, maar ek is nie seker of hy dit gaan maak nie, 2 ernstige knie-beserings in 2 jaar



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net