Print Page | Close Window

Elton Jantjies vs. Cornal Hendriks

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8864
Printed Date: 23-Apr-2024 at 7:32am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Elton Jantjies vs. Cornal Hendriks
Posted By: WitBoer
Subject: Elton Jantjies vs. Cornal Hendriks
Date Posted: 02-Sep-2020 at 6:54am
Ek sien op Facebook die twee pak mekaar vanaand in die kryt...LOL
Word glo ge"stream" op die bulle en lions se facebook blaaie om 19:00 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Sep-2020 at 7:53am
Sal nogals interessant wees, sal kyk of ek dit kan sien


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2020 at 8:43am
Is hulle nie bang vir beserings nie?


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Sep-2020 at 10:06am
Het ook nogal gewonder daaroor... Maar hulle reken seker dat die kans vir ernstige beserings kleiner is as in 'n rugby wedstryd. 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Blou
Date Posted: 02-Sep-2020 at 12:14pm
Nee wat, hulle sal seker kopskerms dra, en dan soos girls handsakke swaai. Altwee sal ok wees.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Sep-2020 at 1:04pm
Ek hoor nou daar is rumours dat hulle nie rerig gaan baklei nie, eerder iets soos 'n video game teen mekaar speel of iets... Sal maar wag en sien.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Sep-2020 at 2:21pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek hoor nou daar is rumours dat hulle nie rerig gaan baklei nie, eerder iets soos 'n video game teen mekaar speel of iets... Sal maar wag en sien.

Maak sin, dink ook dit sal dom wees om MMA tipe tricks te try net so voor die seisoen rerig begin..


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Sep-2020 at 12:38pm
En toe was dit video games... Ek het nogals die begin gekyk en toe elton met jeans daar uitkom toe weet ek daar gaan nie geboks word nie. Sit toe maar af



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net