Print Page | Close Window

APLON JOINS #BULLSFAMILY

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8809
Printed Date: 19-Apr-2024 at 9:11pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: APLON JOINS #BULLSFAMILY
Posted By: Transvaal
Subject: APLON JOINS #BULLSFAMILY
Date Posted: 13-May-2020 at 12:15pm
https://bullsrugby.co.za/hot-stepper-aplon-joins-bullsfamily/" rel="nofollow - https://bullsrugby.co.za/hot-stepper-aplon-joins-bullsfamily/

The Vodacom Bulls confirm the signing of Springbok utility back Gio Aplon, who will join the team from June or as soon as he is able to travel back to South Africa, as Director of Rugby Jake White continues to build his player group.

Aplon proved to be a nemesis of his new team when he played in the colours of the DHL Stormers and DHL Western Province.  He epitomised the phrase ‘size doesn’t matter’ with his explosive speed and nimble feet allowing him to score tries from almost anywhere on the field, taking on the biggest and the best the game had to offer.

A long and illustrious career in Cape Town, which saw the former Hawthorn School scholar lifting the coveted Currie Cup in 2012, came to an end in 2014 as he moved to French Top 14 club, Grenoble, where he flourished despite the heavier fields.

Aplon joins the Vodacom Bulls from Toyota Verblitz where he played under White’s tutelage. There is no doubt that his experience and amazing skillset will not only benefit the team but also assist in the further development of the exciting younger outside backs.

The hot-stepping speedster shared his respect for the #BullsFamily: “The Vodacom Bulls have always been a formidable force in the rugby world. I have always had a great deal of respect for the brand and what it has achieved, and I am truly looking forward to running out at Loftus. Coach Jake has an amazing vision and plan for the team, and I am just honoured that he wants me as part of it. I look forward to making the #BullsFamily proud.”

Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 14-May-2020 at 6:52am
Kan die een nie lekker verstaan nie... White het 'n jong Aplon nooit gekies vir die bokke toe hy die afrigter was nie, maar teken 'n 37 jarige Aplon vir die Bulle? LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2020 at 8:52am
Ja, ek sien klomp mense gaan tekere oor al die groot name wat Jake na die Bulle toe lok, en sover weet ek net van Aplon, Ashley Johnson en Duanne Vermeulen. Kan ook nou wees dat ek n paar name gemis he, ek was bietjie uit die nuus die afgelope maand. O Ja daar was mos sprake van Damian Willemse ook.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 14-May-2020 at 9:02am
Is Aplon en Johnson nie altwee heelagters nie? 

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-May-2020 at 9:37am
Ja Valie ek dink hulle het daai Marcell van der Merwe hy is 'n stut ook geteken as ek dit nie mis het nie maar hy is nou nie vir my 'n baie groot naam nie, en hulle probeer vir Arno Botha en Jesse kuite Kriel ook terug kry

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2020 at 9:45am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Is Aplon en Johnson nie altwee heelagters nie? 
Nee Johnson is n losvoorspeler/haker met so n wille bos hare.

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2020 at 9:46am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ja Valie ek dink hulle het daai Marcell van der Merwe hy is 'n stut ook geteken as ek dit nie mis het nie maar hy is nou nie vir my 'n baie groot naam nie, en hulle probeer vir Arno Botha en Jesse kuite Kriel ook terug kry
O, ok. Dankie.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-May-2020 at 9:48am
Maar jy kan nie 'n span koop nie ek dink 'n goeie voorbeeld is Toulon hulle het op 'n stadium klomp sterre gehad maar kon nie as 'n span saam speel nie

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2020 at 9:50am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Maar jy kan nie 'n span koop nie ek dink 'n goeie voorbeeld is Toulon hulle het op 'n stadium klomp sterre gehad maar kon nie as 'n span saam speel nie
Ja, en wat kos dit?

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 14-May-2020 at 9:50am
Skies ja, het hom verwar met Rayno Benjamin, maar ek dink in elk geval hy vleuel of senter

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-May-2020 at 10:19am
Belaglik baie Valie ek glo mens het ondervinding nodig in jou groep maar Jake probeer nou 'n wen span koop en suprise vir hom dit werk nie sommer nie baie ouens wat daar was voor hy daar aangekom het gaan ook na 'n jaar of wat die pad vat

Posted By: Leeubok
Date Posted: 14-May-2020 at 2:35pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Maar jy kan nie 'n span koop nie ek dink 'n goeie voorbeeld is Toulon hulle het op 'n stadium klomp sterre gehad maar kon nie as 'n span saam speel nie
Ja, en wat kos dit?

Hmm.. Ek weti wat die probleem by Toulon was nie, maar daar is altyd een of ander issue of politiek in daai club. 

Dit is ook nie maklik om 'n klomp no-name swak spelers in n wenspan te verander nie. Ackers het dit reggekry, maar Bart en wie ookal die signings gedoen het het 'n uitstekende oog vir talent gehad. 

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-May-2020 at 7:17pm
Ek weet nie of julle manne gesien het nie maar hulle se marx en jantjies gaan hulle kontrakte kanselleer en moontlik in japan gaan speel lees dit op netwerk 24

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-May-2020 at 7:19pm
Jantjies pla my nie so erg nie maar marx is n groot slag ons het die jaar gesien hoe sukkel ons sonder hom 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2020 at 6:49am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek weet nie of julle manne gesien het nie maar hulle se marx en jantjies gaan hulle kontrakte kanselleer en moontlik in japan gaan speel lees dit op netwerk 24

Die ou van Beeld het my gekontak en gehoor of ek iets weet daarvan, maar ek weet van niks, maar 'n 2dr persoon het my later ook daaroor gevra, so dis waarskynlik waar

Posted By: WitBoer
Date Posted: 15-May-2020 at 6:58am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Jantjies pla my nie so erg nie maar marx is n groot slag ons het die jaar gesien hoe sukkel ons sonder hom 
Jantjies is net so groot terugslag... Wie gaan by hom oorvat? Dit is nie asof ons afrigters 'n loskakel ontwikkel het onder Jantjies die afgelope 10 jaar nie... Reynolds is average, Lombard lyk belowend maar is nog nie rerig getoets op die vlak nie...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 15-May-2020 at 7:28am
Marx is n gatslag. Sou graag wou sien of hy n verskil kon maak aan die useless pak wat die jaar probeer het. Jantjies was nie op sy beste die afgelope ruk nie so daar kan hulle dalk n haas uit die hoed pluk met huidige talent. Maar ons het rerig moeilikheid op haker...

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 15-May-2020 at 7:36am
Ek dink ons moet vrede maak daarmee dat al die ou manne gaan waai. Ek dink dinge is net te veel anders as in hulle dae saam Ackerman en Swys. Wonder hoe lank gaan Jaco Kriel bly?

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-May-2020 at 8:07am
Soos wat ek verstaan het alle spelers wie vrygestel wil word van hul kontrakte kans tot gister gehad, so ons sal seker oor die naweek hoor wie al die spelers is wie verlore is. Daar gaan heelwat wees, en soos altyd is dit verstaanbaar.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 8:11am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Jantjies pla my nie so erg nie maar marx is n groot slag ons het die jaar gesien hoe sukkel ons sonder hom 
Jantjies is net so groot terugslag... Wie gaan by hom oorvat? Dit is nie asof ons afrigters 'n loskakel ontwikkel het onder Jantjies die afgelope 10 jaar nie... Reynolds is average, Lombard lyk belowend maar is nog nie rerig getoets op die vlak nie...

Presies, dit was een ding waaroor ek die laaste 2-3 seisoene gekerm het, van die tyd wat Bossie en Jantjies gekompeteer het vir die losskakel posisie. Bossie is daai tyd die koue skouer gegee en Jantjies het elke liewe wedstryd daarna gespeel en niemand anders is kans gegee om te ontwikkel onder hom nie.

Marx het dan net noudie dag gese hy mis die leeus en wil so graag terugkom? What happened???

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2020 at 8:24am
what happened? hy moes seker 'n 40% paycut vat, die geld is skaars met geen rugby wat gespeel word, en die top spelers voel dit die ergste

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2020 at 2:19pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Leeubok, jy is reg dat die kompetisie tussen Jantjies en Bossie die beste uit beide gehaal het. Bossie is egter nie net die koue skouer gegee nie. Na sy toets vir die bokke, het sy pa blykbaar wyd en syd verkondig dat hy weggaan by die Leeus, terwyl die Leeus geen kennis gedra het daarvan nie, dit terwyl hy nog onder kontrak was. Ek weet nie of hulle dalk vies was oor hy nie direk na sy besering in die span ingestap het, terwyl Elton, sowel as Jaco van der Walt op daardie stadium baie goed perform het nie.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 2:55pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

what happened? hy moes seker 'n 40% paycut vat, die geld is skaars met geen rugby wat gespeel word, en die top spelers voel dit die ergste

Ek is seker sy 60% salaris is steeds baie meer as wat meeste van ons kan droom om te verdien. Maar dit is besides the point, hy was net noudie so vuur en vlam om terug te kom leeus toe, en vandag hoor ons hy waai

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2020 at 2:57pm
Ons het al tot vervelens toe hieroor gepraat, spelers kom en gaan, dit help nie om te huil daaroor nie, aanvaar dit en beweeg aan

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 2:58pm
Valie, as dit waar is dat Bossie se pa loop stories vertel het, dink jy dit sou baie professioneel wees van die unie om hom dan basies te drop vir Jantjies? Ek sou se dit sou meer professioneel wees om hom en sy pa in te roep en 'n "heart to heart" bespreking met hul he. Dalk het dit gebeur, wie weet. Maar ek onthou Bossie het lank nog by ons gebly en eventually vodacom cup gespeel terwyl Jantjies super rugby speel. Vd Walt was net so rondgeneuk tussen posisies en was nie kans gegun om sy stempel af te druk nie. 

En dis presies wat ek dink met Reynolds nou gebeur het. Waarom moet hy bly as niemand anders as Jantjies speelkans gaan kry op 10 nie? Ok dis nou seker voor hy en ons almal gehoor het Jantjies waai ook. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 2:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons het al tot vervelens toe hieroor gepraat, spelers kom en gaan, dit help nie om te huil daaroor nie, aanvaar dit en beweeg aan

Ok tvl, as die wereld se beste haker en die helfde van jou span (ek oordryf so bietjie) waai dan smile en wave ons maar net 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-May-2020 at 3:00pm
Dink jy daar is iets wat jy daaraan kan doen?

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2020 at 3:03pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, as dit waar is dat Bossie se pa loop stories vertel het, dink jy dit sou baie professioneel wees van die unie om hom dan basies te drop vir Jantjies? Ek sou se dit sou meer professioneel wees om hom en sy pa in te roep en 'n "heart to heart" bespreking met hul he. Dalk het dit gebeur, wie weet. Maar ek onthou Bossie het lank nog by ons gebly en eventually vodacom cup gespeel terwyl Jantjies super rugby speel. Vd Walt was net so rondgeneuk tussen posisies en was nie kans gegun om sy stempel af te druk nie. 

En dis presies wat ek dink met Reynolds nou gebeur het. Waarom moet hy bly as niemand anders as Jantjies speelkans gaan kry op 10 nie? Ok dis nou seker voor hy en ons almal gehoor het Jantjies waai ook. 
As ek reg onthou, was Bossie nie gedrop nie. Hy was beseer, en kon nie weer die span haal nie. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 3:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink jy daar is iets wat jy daaraan kan doen?

Ja, ek kan bietjie by my leeu maats daaroor vent, en beter voel dat hulle ook upset is daaroor. Dan hou ons almal handjies vas en sing kumbaja LOL

Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-May-2020 at 3:04pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, as dit waar is dat Bossie se pa loop stories vertel het, dink jy dit sou baie professioneel wees van die unie om hom dan basies te drop vir Jantjies? Ek sou se dit sou meer professioneel wees om hom en sy pa in te roep en 'n "heart to heart" bespreking met hul he. Dalk het dit gebeur, wie weet. Maar ek onthou Bossie het lank nog by ons gebly en eventually vodacom cup gespeel terwyl Jantjies super rugby speel. Vd Walt was net so rondgeneuk tussen posisies en was nie kans gegun om sy stempel af te druk nie. 

En dis presies wat ek dink met Reynolds nou gebeur het. Waarom moet hy bly as niemand anders as Jantjies speelkans gaan kry op 10 nie? Ok dis nou seker voor hy en ons almal gehoor het Jantjies waai ook. 
As ek reg onthou, was Bossie nie gedrop nie. Hy was beseer, en kon nie weer die span haal nie. 

Definitief nie hoe ek dit onthou nie, maar nouja. Water onder die brug

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2020 at 5:06pm

Jy is toe reg. Hy was gedrop.

Hy het wel n paar games in 2015 begin, nadat hy teruggekom het van n gebreekte arm (Aug 2014), maar is gedrop na die 2de game, waarna Elton die trui syne gemaak het deur baie goeie rugby te speel.  

Posted By: valie
Date Posted: 15-May-2020 at 5:12pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink jy daar is iets wat jy daaraan kan doen?

Ja, ek kan bietjie by my leeu maats daaroor vent, en beter voel dat hulle ook upset is daaroor. Dan hou ons almal handjies vas en sing kumbaja LOL
Ek het geweet daai dag gaan kom, maar toe ek Marx, Green en Reynolds se name daar sien het dit vir my gevoel ek kan erens gaan le en braak. Hier le baie harde werk vir ons unie voor.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-May-2020 at 7:47am
Op die Rugby365 website noem een ou dat Ruan Ackerman nie saam sy pa Japan toe gaan nie maar terugkeer na Pretoria.  Dalk sien ons hom weer in SA speel

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 16-May-2020 at 8:12am
Seker by bulle

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 16-May-2020 at 8:31am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Op die Rugby365 website noem een ou dat Ruan Ackerman nie saam sy pa Japan toe gaan nie maar terugkeer na Pretoria.  Dalk sien ons hom weer in SA speel
he is on the verg of an England call up, I can't see him giving that up, especially after he was mugged in December when coming home for a visit. He would be daft to give up what he has there.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-May-2020 at 9:18am
Propably fake news then...

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-May-2020 at 11:26am
Red Machine I just saw on News 24 that you were right. Ruan has 2 months to go to qualify to play for England and that is why he is staying behind in Brittain and not going to Japan.

Posted By: Leeu1975
Date Posted: 21-May-2020 at 10:52am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink jy daar is iets wat jy daaraan kan doen?

Ja, ek kan bietjie by my leeu maats daaroor vent, en beter voel dat hulle ook upset is daaroor. Dan hou ons almal handjies vas en sing kumbaja LOL
Ek het geweet daai dag gaan kom, maar toe ek Marx, Green en Reynolds se name daar sien het dit vir my gevoel ek kan erens gaan le en braak. Hier le baie harde werk vir ons unie voor.

Ek sal graag wil weet of iemand by die unie kan uitvind -:
1) Hoekom ons nie ons goeie spelers kan behou soos ander unies nie,     &
2) waarom ons nie goeie spelers wat beskikbaar is aankoop nie.

Dit sal gaaf wees want wragtag, ons boer net agteruit van 2019 af.

-------------
Gebore Leeu-ondersteuner

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net