Print Page | Close Window

Covid19: Lions Rugby Co Update

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8771
Printed Date: 24-Apr-2024 at 4:29pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Covid19: Lions Rugby Co Update
Posted By: Transvaal
Subject: Covid19: Lions Rugby Co Update
Date Posted: 16-Mar-2020 at 11:25am

The Emirates Lions arrived back from New Zealand on Sunday evening and have all gone into self-isolation for 14 days. The rest of the team management arrive back on Monday evening (16 March) and will also be in self-isolation (14 days).

 

Please note that our Supersport Challenge team have not been travelling abroad and will continue with their full training programme at Johannesburg Stadium while being monitored on a daily basis by the medical team. So don’t be alarmed if you see photos of them on their social pages training in gyms etc.

 

The welfare and safety of our players and the public is our first priority and we will abide with the relative governing bodies and authorities.

 

‘It is difficult circumstances but people’s health come first. Sanzaar is in ongoing discussions with broadcasters and have been keeping everyone informed of the decisions. The situation will be reviewed on an on-going basis,” said Rudolf Straeuli, CEO of the Lions Rugby Company.

 

The directive for self-isolation comes from the National Institute of Communicable Diseases: "Self-isolation is recommended if you have been exposed but not yet sick. If you are not sick after 14 days, you probably won't get sick." – Prof Cheryl Cohen, National Institute for Communicable diseases.

 

Injury Report:

Manuel Rass: Ankle syndesmosis sprain – will go for a MRI scan

Hacjivah Dayimani: Knee grade 2 MCL tear – will go for a sonar

 




Replies:
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Mar-2020 at 7:29am
Ek sien in vanoggend se koerant die CEO voel die spelers kamp en groep is nog baie positief en al daar is daar baie werk kom daar n paar beseerdes terug en sal dit en die feit om weer by die huis te speel baie goeie uitwerking op die span se performances he. So ek dink nie ons gaan baie veranderinge sien nie, die mense in bestuursposisies is nog nie in crises mode nie...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Mar-2020 at 7:34am
Dit klink of daar in elk geval ten minste vir die volgende 5 weke geen rugby gespeel gaan word nie.


Posted By: valie
Date Posted: 18-Mar-2020 at 8:31am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek sien in vanoggend se koerant die CEO voel die spelers kamp en groep is nog baie positief en al daar is daar baie werk kom daar n paar beseerdes terug en sal dit en die feit om weer by die huis te speel baie goeie uitwerking op die span se performances he. So ek dink nie ons gaan baie veranderinge sien nie, die mense in bestuursposisies is nog nie in crises mode nie...
Ek is nog steeds van mening dat indien ons execution beter is, ons baie beter sal vaar. Ek dink die management moet eerder gaan kyk hoekom ons execution swak is (mis tackles, omkeer besit, swak skoppe in die opponente se keelgatte af), en dit aanspreek, bv hoekom verloor ons so baie balle op die aanval, probeer die baldraer dalk te ver hardloop met die bal, hardloop die ondersteunende spelers die regte lyne, ens? 
Op verdediging moet die vraag wees, hoekom mis ons spelers so baie tackles? Elke keer in die eerste 30 minute verdedig ons relatief goed, net om later shape te verloor. Begin ons spelers konsentrasie verloor wanneer hulle moeg raak? - Rush defense is een van die moeilikste defensive systems om reg te kry, maar wanneer jy dit regkry, kan dit dodelik wees.
Confidence speel ook n groot rol hier, en n tekort aan ervaring maak dit baie moeilik om die ding om te draai.
Ek dink ook dat Cash n groot fout gemaak het om nie meer pre season games te speel nie, veral omdat ons verdediging sisteem totaal verander het. Nou het hulle tyd om alles behoorlik deur te gaan, en te werk aan die foute.

Dan moet ek ook byvoeg dat ons besluitnemeing op die veld ook nie baie goed was nie.


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 25-Mar-2020 at 11:25am
Ek sien op News24 Rudolf Straeuli se Marx is Julie terug vir Superrugby...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Mar-2020 at 4:27pm
Net jammer die finaal is 20 Junie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 25-Mar-2020 at 6:30pm
Ja transvaal maar op die stadium weet ons nog nie eers of superrugby aangaan nie sal maar moet wag en kyknwat gebeur


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 26-Mar-2020 at 5:08am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Net jammer die finaal is 20 Junie
Presies LOL



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net