Match 42 - Blues vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8750
Printed Date: 05-May-2025 at 4:51am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 42 - Blues vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 42 - Blues vs Lions
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:15am
Saturday 14 March 2020 in Auckland, kickoff at 05:25 SA Time
Referee: Marius van der Westhuizen AR1: Jaco Peyper AR2: Ben O'Keeffe TMO: Glenn Newman
Blues: 15 Stephen Perofeta, 14 Matt Duffie, 13 Rieko Ioane, 12 TJ Faiane (captain), 11 Mark Telea, 10 Otere Black, 9 Sam Nock, 8 Hoskins Sotutu, 7 Blake Gibson, 6 Dalton Papalii, 5 Jacob Pierce, 4 Gerard Cowley-Tuioti, 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Karl Tu’inukuafe. Replacements: 16 Luteru Tolai, 17 Joe Walsh, 18 Marcel Renata, 19 Aaron Carroll/Sam Caird, 20 Akira Ioane, 21 Jonathan Ruru, 22 Harry Plummer, 23 Emoni Narawa.
Lions: 15. Tyrone Green, 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Ruan Vermaak, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Frans van Wyk, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Morne van den Berg, 22. Shaun Reynolds, 23. Andries Coetzee
LionsWorld Prediction: TBC
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:15am
Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:17am
Transvaal wrote:
Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25 |
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:18am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:18am
Dit bly my span, deur goeie en slegte tye
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:20am
Transvaal wrote:
Dit bly my span, deur goeie en slegte tye | Stem
|
Posted By: valie
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:22am
WitBoer wrote:
Transvaal wrote:
Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25 |
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie... | Ja, ek gaan self maar moeilk opstaan.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:22am
Ons oorblywende bepalings:
Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), Jaguares (h).
En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 6 rondtes
Quarter Final 1: Sharks vs Hurricanes Quarter Final 2: Chiefs vs Jaguares Quarter Final 3: Brumbies vs Blues Quarter Final 4: Crusaders vs Stormers
En ons rekord teen die Blues:
Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues:
7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10 11 Mei 2012 - Blues wen 25-3 10 April 2009 - Blues wen 36-12 10 Maart 2007 - Blues wen 41-14 19 April 1997 - Blues wen 63-22
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:39am
Ek dink ons "succession planning" was nie so goed die laaste ruk nie, maar mens kan verstaan dat dit nie heeltemal die unie se skuld is nie, ek dink Swys se probleme het almal onkant gevang. Ek dink Sean Erasmus is ingebring om oor so 3 jaar by Swys oor te neem, en toe gee Swys in na net 6 maande.
Wat die unie seker toe moes doen was om van Junie 2019 uit te kyk vir 'n ervare Super Rugby afrigter, maar hulle het vir een of ander rede besluit om vir Cash te back, en dit begin lyk of dit 'n fout was.
Net so is die "succession planning" in seker posisies vir my tans nie so lekker nie, wie gaan byvoorbeeld ons nommer 1 losskakel wees as Jantjies besluit om hierdie jaar klaar te maak?
|
Posted By: petri
Date Posted: 09-Mar-2020 at 9:11am
Ek moet se, ek geniet om hierdie forum, en selfs Rugby365 s'n te lees as ons swak doen, soos nou. Dit wys mens net hoeveel lojale ondersteuners daar is by ons. Ja daar gaan altyd mense wees wat gaan hop na 'n meer suksesvolle span, maar dis vir my verblydend dat ek baie min mense hier sien wat die dialoog in daardie rigting stuur.
Hulle maak droog. Ek kan nie glo dat ons in 2 jaar kan val van nommer 2 na nommer 15 op die lys nie. Ons moes 'n honderd dinge beter doen.
Maar ek bly 'n leeu, en my gesin bly leeus.
Dis great om te sien dat daardie waardes en kultuur nogsteeds sterk staan tussen die ondersteuners.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Mar-2020 at 9:32am
petri wrote:
Ek moet se, ek geniet om hierdie forum, en selfs Rugby365 s'n te lees as ons swak doen, soos nou. Dit wys mens net hoeveel lojale ondersteuners daar is by ons. Ja daar gaan altyd mense wees wat gaan hop na 'n meer suksesvolle span, maar dis vir my verblydend dat ek baie min mense hier sien wat die dialoog in daardie rigting stuur.
Hulle maak droog. Ek kan nie glo dat ons in 2 jaar kan val van nommer 2 na nommer 15 op die lys nie. Ons moes 'n honderd dinge beter doen.
Maar ek bly 'n leeu, en my gesin bly leeus.
Dis great om te sien dat daardie waardes en kultuur nogsteeds sterk staan tussen die ondersteuners.
|
Ek se net Saterdag vir my vrou ek weet nie hoekom ek van proffesionele rugby begin het die CATS/ Leeus bly ondersteun nie... Dit is 25 jaar van Leeus ondersteun, waarvan ek vir 21 jaar OP die Leeus geskree het en 4 jaar VIR hulle geskree het... Ek het laasjaar probeer om te begin Europese rugby te kyk en 'n span daar te ondersteun, maar dit is maar net nie dieselfde nie...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 09-Mar-2020 at 9:48am
Die Leeus verras altyd wanneer mens dit die minste verwag.. sal beslis opstaan en kyk.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 09-Mar-2020 at 9:56am
n ou moan maar baie maar ek sal verseker nie mis om die leeu game te kyk ,al is dit vroeg....sal altyd my span bly.....ek sien myself nie vir iemand ander skreeu ,vir of teen....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Leeu1975
Date Posted: 09-Mar-2020 at 10:03am
Hi almal, ek is nuut hier, maar lees al geruime tyd julle manne se posts.
Soos meeste van julle bly die Leeus my span en ek kan niemand anners ondersteun nie. Ek is egter ook realisties ek ek dink ons gaan groot pak slae vat teen die Blues. Daar is net niks in ons huidige spel wat goed is nie. Taai tye le voor vir ons!
------------- Gebore Leeu-ondersteuner
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 09-Mar-2020 at 10:14am
Paar veranderings wat ek dink nodig is: Speel Alberts op 4 en Schoeman op 5 (sekerlik kan Schoeman 5 speel... ons kort "grunt" op slot en Alberts is nou te stadig vir flank in my opinie). Dan sal ek Dayimani op 8 speel en Vermaak op 7 saam met Marnus op 6. Ek stem ons kort 'n scrummie wat vinnig en akkuraat kan skoonmaak sodat Jantjies daardie ekstra twee treë het en sodat ons agterlyn op die voorvoet kan kom. Laastens sal ek Reynolds op 12 speel... hy het beter hande en 'n beter passing game as Kriel. Kan ook skop en is gewoonlik moeilik om te keer naby die doellyn. Al verloor ons saterdag, dis tyd dat ons verbetering sien en dat 'n spelpatroon na vore kom.
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 09-Mar-2020 at 10:18am
Goue Leeu wrote:
Paar veranderings wat ek dink nodig is: Speel Alberts op 4 en Schoeman op 5 (sekerlik kan Schoeman 5 speel... ons kort "grunt" op slot en Alberts is nou te stadig vir flank in my opinie). Dan sal ek Dayimani op 8 speel en Vermaak op 7 saam met Marnus op 6. Ek stem ons kort 'n scrummie wat vinnig en akkuraat kan skoonmaak sodat Jantjies daardie ekstra twee treë het en sodat ons agterlyn op die voorvoet kan kom. Laastens sal ek Reynolds op 12 speel... hy het beter hande en 'n beter passing game as Kriel. Kan ook skop en is gewoonlik moeilik om te keer naby die doellyn. Al verloor ons saterdag, dis tyd dat ons verbetering sien en dat 'n spelpatroon na vore kom.
| Stem Goue Leeu. Daardiw strategie het naweek vir Bulle gewerk, hoop Leeus doen so iets...
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Mar-2020 at 10:53am
Transvaal wrote:
Ek dink ons "succession planning" was nie so goed die laaste ruk nie, maar mens kan verstaan dat dit nie heeltemal die unie se skuld is nie, ek dink Swys se probleme het almal onkant gevang. Ek dink Sean Erasmus is ingebring om oor so 3 jaar by Swys oor te neem, en toe gee Swys in na net 6 maande.
Wat die unie seker toe moes doen was om van Junie 2019 uit te kyk vir 'n ervare Super Rugby afrigter, maar hulle het vir een of ander rede besluit om vir Cash te back, en dit begin lyk of dit 'n fout was.
Net so is die "succession planning" in seker posisies vir my tans nie so lekker nie, wie gaan byvoorbeeld ons nommer 1 losskakel wees as Jantjies besluit om hierdie jaar klaar te maak? | , Geen redelike mens kon die Swys de Bryyn debacle voorsien nie, so ja, ek stem saam dat die Unie nie hiervoor geblameer kan word nie. Sal intresant wees om te weet wie verantwoordlik was vir kontraktering van spelers die afgelope 2 jaar was (Swys, Bart Schoeman, Dolf). Neem aan dat dit meestal Swys was wat die meeste insette gehad oor watter spelers wat hy wou he en wie sy hulpafrigters (met wie ons nog steeds opgesaal sit) sou wees.
|
Posted By: Simba
Date Posted: 09-Mar-2020 at 11:07am
Ek hoor 'n rumour dat Willem Alberts nie wil slot speel nie. So ek sal vir Vermaak en Van Der Sluys 'n kans gee met Schoeman op die bank. Vermaak is oorgestuur na Tsituka se besering maar het nog niks game time gekry nie. Orie moet hulle drop. Hoekom kan ons nie losgemale skoonmaak nie? Die Sharks doen dit. Ons kyk net daarna. Loosies - 7=Massyn; 6=M Schoeman en 8= Dayimani. Ek sal vir hierdie game met Krappie begin om die bal vinniger skoon te maak. Ons agterlyn moet dieper staan en die bal op spoed kry. Ons nodig iemand om die lyn reguit te maak en Kriel is nie die antwoord nie. Ons hardloop hopeloos te skeef. Ek sal vir Reynolds 'n kans gee saam met Ras op senter. Simelane is missing in action en sy verdediging is swak. Ulengo moet ook gaan rus. Skosan is glad nie betrokke nie en dit lyk of hy nog beseer is. Dalk moet hulle vir Boeboes en Green omruil. D
------------- db
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Mar-2020 at 12:40pm
Simba wrote:
Ek hoor 'n rumour dat Willem Alberts nie wil slot speel nie. So ek sal vir Vermaak en Van Der Sluys 'n kans gee met Schoeman op die bank. Vermaak is oorgestuur na Tsituka se besering maar het nog niks game time gekry nie. Orie moet hulle drop. Hoekom kan ons nie losgemale skoonmaak nie? Die Sharks doen dit. Ons kyk net daarna. Loosies - 7=Massyn; 6=M Schoeman en 8= Dayimani.Ek sal vir hierdie game met Krappie begin om die bal vinniger skoon te maak. Ons agterlyn moet dieper staan en die bal op spoed kry. Ons nodig iemand om die lyn reguit te maak en Kriel is nie die antwoord nie. Ons hardloop hopeloos te skeef. Ek sal vir Reynolds 'n kans gee saam met Ras op senter. Simelane is missing in action en sy verdediging is swak. Ulengo moet ook gaan rus. Skosan is glad nie betrokke nie en dit lyk of hy nog beseer is. Dalk moet hulle vir Boeboes en Green omruil. D |
As hy benodig word op slot en weier om daar te speel, moet hy maar 'n ander unie gaan soek? Dalk is dit ook deel van ons probleem... Spelers met moerse egos wat 'n te groot se het in hoe dinge gedoen moet word... Dit het op 'n stadium gelyk of Jannie du Plessis die kaptein was saterdag...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:48am
Marius van der Westhuizen will referee the Super Rugby match between the #Blues and the #Lions on Saturday, kickoff is at 5:25 SA Time
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:55am
Transvaal wrote:
Marius van der Westhuizen will referee the Super Rugby match between the #Blues and the #Lions on Saturday, kickoff is at 5:25 SA Time | ag nee hel man, as of ons nog n hindernis nodig gehad het
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Mar-2020 at 7:57am
Nie dat ons regtig 'n realistiese kans het om die een te wen nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:14am
Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues:
7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10 11 Mei 2012 - Blues wen 25-3 10 April 2009 - Blues wen 36-12 10 Maart 2007 - Blues wen 41-14 19 April 1997 - Blues wen 63-22
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:34am
Hoekom word ons verder gestraf? Ag nee hel.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:38am
Dit kan dalk weer so high scoring game wees soos 1997.....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:39am
Blues is op die oomblik bo die Canes op die log so gaan verseker ons taaiste wedstryd van die toer wees. Voorspel niks goeds dat ons gesukkel het teen die Rebels en Waratahs nie
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:47am
Wie weet, miskien onderskat die Blues ons, en miskien kan ons ons spel lig, soos teen sie Stormers. Dan weer, die Blues is nie die Stormers nie, en ons speel nie op Ellis Park nie. Tans lyk dit of die ander spanne ons en die Sunwolves "target" vir bonus punt wenne.
|
Posted By: Scrubba
Date Posted: 10-Mar-2020 at 8:49am
Lions will be next team getting targeted the way we are going...
|
Posted By: Leeu1975
Date Posted: 10-Mar-2020 at 12:16pm
Ek dink dis een van die redes waarom ons spanne sukkel om die trofee te wen - te veel kere waar SA spanne"sag" is wat maklik punte weg gee. Mens kry nie sommer sagte NZ spanne nie - jy moet werk vir jou punte/wen.Ek sal graag i statistiek wou sien hoe lyk ons spanne se wen/verloor rekord in NZ en NZ spanne se wen/verloor rekord in SA om te vergelyk. Dan kan ek sien of ek reg of verkeerd is  .
------------- Gebore Leeu-ondersteuner
|
Posted By: Leeu1975
Date Posted: 11-Mar-2020 at 7:32am
My voorspelling - Blues met 15+
------------- Gebore Leeu-ondersteuner
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 12-Mar-2020 at 7:32am
Blues: 15 Stephen Perofeta, 14 Matt Duffie, 13 Rieko Ioane, 12 TJ Faiane (captain), 11 Mark Telea, 10 Otere Black, 9 Sam Nock, 8 Hoskins Sotutu, 7 Blake Gibson, 6 Dalton Papalii, 5 Jacob Pierce, 4 Gerard Cowley-Tuioti, 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Karl Tu’inukuafe. Replacements: 16 Luteru Tolai, 17 Joe Walsh, 18 Marcel Renata, 19 Aaron Carroll/Sam Caird, 20 Akira Ioane, 21 Jonathan Ruru, 22 Harry Plummer, 23 Emoni Narawa.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: valie
Date Posted: 12-Mar-2020 at 7:56am
LeeuBrul wrote:
Blues: 15 Stephen Perofeta, 14 Matt Duffie, 13 Rieko Ioane, 12 TJ Faiane (captain), 11 Mark Telea, 10 Otere Black, 9 Sam Nock, 8 Hoskins Sotutu, 7 Blake Gibson, 6 Dalton Papalii, 5 Jacob Pierce, 4 Gerard Cowley-Tuioti, 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Karl Tu’inukuafe. Replacements: 16 Luteru Tolai, 17 Joe Walsh, 18 Marcel Renata, 19 Aaron Carroll/Sam Caird, 20 Akira Ioane, 21 Jonathan Ruru, 22 Harry Plummer, 23 Emoni Narawa. | Hierdie is n baie sterk span, in n opwaartse kurwe. Een groot naam wat ek mis is Akira Ioane op 8.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:03am
Ja nee dis n goeie blues span en hulle rus n paar spelers....
Blues head coach Leon MacDonald has named his team to face the Lions in their Super Rugby Round Seven encounter in Auckland. With captain Patrick Tuipulotu to sit out his All Black rest, along with Ofa Tu’ungafasi, 46-game veteran Gerard Cowley-Tuioti gets his first start of the season after coming off the bench in his first game back from an injury in the Mitre-10 Cup.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:04am
Hulle rus ook Patrick Tuipolotu en Ofa T.
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:05am
Weet ek moet my gat daaraan afvee maar die media irriteer my geweldig. Geen respek vir ons span. If anything moet ons ten minste een keer wen teen Bulls/Sharks/Stormers net om bietjie tong te kan uitsteek.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:29am
Die blues span is seker die 3de beste span in NZ, as Barret join is hulle dalk nader aan 2de...
As ons bietjie beter gespeel het sou ek se dis n winnable game , maar is lyk net baie sleg unfortunately.
Die game is half 6 saterdag oggend, ek weet nie eers of ek die krag het om vroeg op te staan vir die een nie!
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:32am
Team Announcement: Blues vs Emirates Lions Saturday, 14 March | 05:25 [CAT] Frans van Wyk, Hacjivah Dayimani and Ruan Vermaak will get their first start on tour when the Emirates Lions run out against the Blues in Auckland on Saturday. In other changes Willem Alberts moves to lock to partner with Marvin Orie. Vermaak, Dayimani and Schoeman form the new loose-trio. Among the backs Manuel Rass returns to action while Jamba Ulengo recovered sufficiently from a quad contusion to be included in the starting line-up. Wandisile Simelane was not considered due to a Grade 1 MCL tear in right knee. He will be reassessed in the coming week. Emirates Lions Team: 1. Dylan Smith 2. Jan-Henning Campher 3. Frans van Wyk 4. Willem Alberts 5. Marvin Orie 6. Marnus Schoeman 7. Ruan Vermaak 8. Hacjivah Dayimani 9. Andre Warner 10. Elton Jantjies 11. Courtnall Skosan 12. Daniel Kriel 13. Manuel Rass 14. Jamba Ulengo 15. Tyrone Green 16. Pieter Jansen 17. Sti Sithole 18. Carlu Sadie 19. Wilhelm van der Sluys 20. Len Massyn 21. Morne van den Berg 22. Shaun Reynolds 23. Andries Coetzee
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:43am
Span opgedateer, ek tel 9 veranderings
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:47am
Oor die algemeen seker nie slegte skuiwe nie, maar ek sou Ruben Schoeman in die begin XV wou sien, eerder as Orie
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:53am
Ek stem oor Orie.....ons senters lyk ook nog nie reg nie,anders nie n te slegte span nie
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: valie
Date Posted: 12-Mar-2020 at 9:14am
Ons het genoeg lynstaan opsies. As ons skrums kan fire, en ons kry genoeg voorvoet bal, kan ek nie sien hoekom ons agterlyn nie baie beter kan doen nie. Warner moet net vinniger skoonmaak, en so af en toe die fringe defenders aan die raai hou.
Die manne sal moet hard werk op defence, en sorg dat die Blues nie omkeerbesit kry nie.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 12-Mar-2020 at 9:31am
Enigste kaans is indien ons voorlangs kan domineer en besit kan behou, min foute maak en met lynstane, mauls en strafskoppe iets kan uitrig. Agterlangs is daar maar min slaankrag en die verdediging is power.
|
Posted By: L13
Date Posted: 12-Mar-2020 at 10:19am
I like the look of the team. A few changes I would make - but mostly it has a good balance between hard grafters and guys with X-factor. However, games aren't won on paper and good selections means nothing without good preparations by the coaches. Let's hope the players have been drilled well in training, worked on the tactical and technical issues, have a solid game plan and a plan B and back themselves to get a result.
|
Posted By: Leeu1975
Date Posted: 12-Mar-2020 at 10:26am
Ons staan 'n kans, mits die hele Blues span Corona optel.  Ek wens ek kon meer positief wees maar alles dui daarop dat ons 'n loesing te wagte moet wees. Baie van ons probleme kan nie in 'n week reg gestel word nie. Maar nou ja, kom ek traai ma meer positief wees en hoop vir i improved vertoning.
------------- Gebore Leeu-ondersteuner
|
Posted By: Niela
Date Posted: 12-Mar-2020 at 10:26am
Historically game 3 on tour is the toughest, the fact that we are mixing things up will hopefully help us keep energy.
I like that we have 3 "locks", Line outs are an issue and need to be resolved.
Campher must make the step up now
|
Posted By: valie
Date Posted: 12-Mar-2020 at 10:35am
Ek sien Sean Erasmus reken hulle is is op track met die beplanning en doelwitte op defence. Hy reken die 2 grootste probleme (waaraan hulle tans hard werk), is spasiering op verdediging, asook die feit dat die spelers nie hulle lyn hou nie. Mis tackles skryf hy toe aan n effense tekort aan confidence, iets wat hulle ook blykbaar hard besig is om aan te spreek.
Wel, ek hoop regtig hulle kry dit die week teen die Blues reg, anders kan dit in kuikenmoord ontaard.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 12-Mar-2020 at 10:59am
Ek laaik ook die span hulle kan dit doen doen net die basiese goed reg en gee als dan kan ons dalk veras
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 12-Mar-2020 at 12:59pm
Moet die afrigters loof dat hul darem iets anders probeer i.t.v. spankeuses.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Lions777
Date Posted: 12-Mar-2020 at 6:27pm
Ek rate nie vir Frans v Wyk nie. Nou dat ons skrum beter doen, gaan dit seker weer vou in die eerste helfte. Hoop ek is verkeerd. Weet nie hoekom bench hulle Sadie nou nie
|
Posted By: Niela
Date Posted: 13-Mar-2020 at 7:35am
Lions777 wrote:
Ek rate nie vir Frans v Wyk nie. Nou dat ons skrum beter doen, gaan dit seker weer vou in die eerste helfte. Hoop ek is verkeerd. Weet nie hoekom bench hulle Sadie nou nie |
Agreed, but squad rotation is always good...
On another Note , the F1 has been cancelled this weekend. 6 nations , entire Japanese rugby league.
I reckon S15 is next,
|
Posted By: valie
Date Posted: 13-Mar-2020 at 7:51am
Ek sien in Argentinie gaan die Jaguares Highlanders game voort, daar word net geen toeskouers by die stadions toeglaat nie.
|
Posted By: Scrubba
Date Posted: 13-Mar-2020 at 8:53am
Yeah, i reckon just a matter of time before Super Rugby placed on hold. Going to make a mess of the entire calendar for all sports.... even the golf is being cancelled!!!!! :(
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:30am
Ons gaan pale dan mis Jantjies die skop
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:31am
En Dan n fwd pass van Jantjies...
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:36am
okay en dit was maar net 'n goeie Blues drie, lekker vinnige bal by elke afbreekpunt
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:36am
Het gekom na 'n strafskop teen Orie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:39am
Ek sou die 3 punte vat hier
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:39am
yip, Blues counter die maul effektief, 3 punte sou beter wees
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:44am
Drie vir Kriel maar hel ons het dit amper gebutcher, Marnus het omtrent 5 ouens oop links van hom en gaan self
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:45am
Mooi leeus....Albert's was Baie in die aanloop na Kriel se drie
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 5:56am
Gelukkig vir ons maak die Blues ook talle dom foute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:00am
Goeie Blues drie, vleuel met die bal en die verdedigers is die haker en vaskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:15am
22-10 rustyd na 'n strafdrie en geelkaart teen ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:18am
Ons het eintlik baie goed in die eerste 30 minute gelyk, maar ek hjoop maar net die wiele kom nie nou af nie
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:21am
Defensive structure lyk beter. Jantjies het ongelukkig nie n goeie game sover nie. Warner lyk beter.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:23am
Kan nie weer die bal veld op skop en wag vir die blues om te hardloop nie.. dis selfmoord. Skop uit of hou die bal in die hand.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:24am
Kom manne ons weet julle kan sit alles in en skakel foute uit in die tweede helfte dan kan ons dit doen
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:24am
Balretensie op die aanval is sreeds n probleem.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:25am
Warner, Alberts, Ulengo het uitgestaan vir my in die eerste helfte. Schoeman maak ook weer balle stadig soos gewoonlik
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:31am
Vroee drie vir die Blues...na 'n paar strafskoppe afgestaan
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:35am
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:35am
Dink die wiele het nou heeltemal afgekom
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:35am
Nee hel met daai drie leer die Blues ons bietjie rugby
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:38am
Warner speel beter, maar sy skoppe het al vir die Blues 3 driee gegee
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:39am
Haal net vir antjies af hel hy pas net vorentoe heeltyd
|
Posted By: monster
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:42am
Die span is swak afgerig en het nie n clue wat hulle wil of moet doen nie ..... voor die einde vd game sal die Blues ten minste nog 2 na 3 driee druk van nog n skop down field direk in hulle hande
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:44am
Stem alles in die span is oor afrigting en game plan wat nie bestaan.....lyk regtig nie goed
Dink ook Van Der Westhuisen blaas maar @@
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:48am
Lyk soos 'n ernstige been besering vir Rass
|
Posted By: ROOIHART
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:49am
Blues eintlik swak vandag. Ons het gekom om 50 te vat en Blues sukkel hulle dood om dit reg te kry...
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:56am
Rudolf hulle moet baie vinnig begin wakler skrik hier is baie groot fout
|
Posted By: Niela
Date Posted: 14-Mar-2020 at 6:57am
We have many issues ,
But it all starts with defense , we leaking way too many tries. I can’t believe that other sides attack all of a sudden became that much better. In fact, the blues butchered some easy tries.
Our defensive line and our attitude is shocking !!!!!
You don’t need to be super talented to defend well, this is inexcusable.
There must be major cultural issues for us to defend so poorly
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:00am
Verloor is een ding. 'n Vernederende pakslae teen 'n verswakte Blues span wat nie eers op hul beste was nie is onaanvaarbaar.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:06am
missing 30 tackles , making 77. Vs the blues missing 10 making 127.
That is shocking and completely unacceptable. If this was a normal 9-5 job , I would fire everyone
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:12am
Die enigste manier hoe ons gaan beter word is as ons die res van ons games forfeit.
|
Posted By: Lions777
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:15am
Het ons n defensive system????
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:15am
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:16am
Ek moet se Marius vd Westhuizen het baie goed geblaas vandag.
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:18am
Lions777 wrote:
Het ons n defensive system???? | Ja, maar geen defensive system kan werk as die spelers 45% van hulle tackles mis nie.....
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:20am
Bestuur moet vinnig wakker skrik,daar is Groot probleme,ons bestes kry n pakslae en gister ons so called next in line spelers.Ek dink meeste van ons weet waar ons problem begin....ons kort n afrigter .....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Lions777
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:21am
Kyk.ons defence line, niemand rush op dieselfde tyd nie en los baie gaps aan die binnekant. Dis professionals wat soos amateurs speel.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:23am
Een ding is verseker die ouens speel nie meer vir die trui soos onder Ackernam nie ons lyk soos voor hy oorgevat het met so bietjie wat die ouens nog probeer maar hier is duidelik verandering in die afrigting nodig die spelers is daar om wedstryde te wen ons het iemand nodig wat die brotherhood kan terug kry en die basiese dinge weer kan terugkry en ons kort duidelik n goeie hakker
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:23am
LeeuBrul wrote:
Bestuur moet vinnig wakker skrik,daar is Groot probleme,ons bestes kry n pakslae en gister ons so called next in line spelers.Ek dink meeste van ons weet waar ons problem begin....ons kort n afrigter ..... | Ek dink ons kort meer as net n afrigter.... Weereens swak execution, swak besluitneming op die veld. Swak skoppe. Die Blues druk 3 driee vanaf swak skoppe veld op.Die manne se confidence is baie laag nou. Ons is in groot moeilikheid.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:30am
Stem valie en as daar nie confidence is nie gaan die ouens tackles mis, balle knock en verkeerde besluite neem en ons het nie een coach met ondervinding nie wat die ouens kan motiveer nie
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 14-Mar-2020 at 7:42am
Dankie tog ek het nie opgestaan vir die sirkus nie. Kyk, ons kan nie al die spelers laat gaan nie, so al wat oorbly gaan wees veranderinge by afrigters. Niemand het iets teen Cash nie maar almal het laasjaar in die CC al gesien dinge lol. Gee span vir Warren en laat hy twee hulp afrigter kies. Laat die res van die huidige afrigtingspan erens in Unie se ander spanne gaan werk sodat hulle nie uitbetaal hoef te word nie. Ek glo Warren het die vermoe om met die manne te werk, hy het as kaptein gewys hy het almal se respek en die vermoe om mense te lei. Kyk wat gebeur, erger kan dit nie...
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 14-Mar-2020 at 8:24am
Cash moet die eerbare ding doen,en bedank......
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2020 at 8:53am
LeeuBrul wrote:
Cash moet die eerbare ding doen,en bedank...... | Cash is nie alleen verantwoordelik vir die gemors nie, maar ja, dis dalk tyd dat hy bedank, sodat ons die volgende afrigter sy 6 games kan gee.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 14-Mar-2020 at 9:00am
Eerlikwaar is ek impressed dat ons die score so laag gehou het. Het 70+ verwag, maar dit kom seker volgende week...
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 14-Mar-2020 at 9:05am
LeeuBrul wrote:
Cash moet die eerbare ding doen,en bedank...... |
Dink nie die probleem begin by die afrigter nie. As ons wil vinger wys moet ons liewer begin kyk na wie 'n kondisionering afrigter aanstel as hoofrigter, en wie skool en junior afrigters aanstel om hom by te staan. Dan praat ons nie eers na die kontraktering sirkus wat die afgelope twee drie jaar aangaan nie.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2020 at 10:12am
Ek dink hulle moet Ackerman gaan terug probeer kry met als wat hulle het hy kan als weer vir ons omkeer
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 14-Mar-2020 at 2:28pm
Ek sien Super rugby is suspended, dankie tog vanuit n Leeu perspektief...
|
|