Match 29 - Waratahs vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8710
Printed Date: 02-May-2025 at 12:38pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 29 - Waratahs vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 29 - Waratahs vs Lions
Date Posted: 25-Feb-2020 at 8:12am
Friday 28 February 2020 in Sydney, kickoff at 10:15 SA Time
Referee: Angus Gardner AR1: Jordan Way AR2: James Quinn TMO: Ian Smith
Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Mark Nawaqanitawase, 13 Alex Newsome, 12 Karmichael Hunt, 11 Jack Maddocks, 10 Will Harrison, 9 Jake Gordon, 8 Jack Dempsey, 7 Michael Hooper, 6 Lachie Swinton, 5 Rob Simmons (captain), 4 Tom Staniforth, 3 Harry Johnson-Holmes, 2 Robbie Abel, 1 Angus Bell Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Tom Robertson, 18 Tetera Daulkner, 19 Jed Holloway, 20 Ryan McCauley, 21 Mitch Short, 22 Lalakai Foketi, 23 James Ramm
Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Tyrone Green, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Jamba Ulengo, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Frans van Wyk, 19. Willem Alberts, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Hacjivah Dayimani, 22. Morne van den Berg, 23. Wandisile Simelane
LionsWorld Prediction: Leeus met 7
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2020 at 8:29am
Die Leeus se rekord in Sydney:
20 April 2018 - Wen in Sydney - 29-0 18 Mei 2014 - Verloor in Sydney - 13-41 21 Mei 2011 - Verloor in Sydney - 12-29 12 Maart 2010 - Verloor in Sydney - 12-73 (EINA) 19 April 2008 - Verloor in Sydney - 3-26 1 Maart 1996 - Verloor in Sydney - 11-32
Ons oorblywende bepalings:
Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=9d78d1ecc5f01569&type=H&mid=8209&exp=60%3ACI1C55A%3A3&libId=k67tz4mm010009ks000DAi0jt9rce&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsa-super-rugby-strengths-snags-lions_topic8624.html&v=1&iid=9d78d1ecc5f01569&opt=true&out=https%3A%2F%2Fwww.gopjn.com%2Ft%2F1-8209-43737-8209%3Furl%3Dhttp%253A%252F%252Fwww.bestcigarprices.com%252Fcigar-directory%252Fgran-habano-azteca-cigars%252Fgran-habano-azteca-jaguares-25428%252F&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=SA%20Super%20Rugby%20strengths%2C%20snags%3A%20LIONS%20-%20LionsWorld%20Forum&txt=%3Cspan%3EJaguares%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Jaguares (h).
En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 2 rondtes
The following teams qualify for the playoffs: Quarter Final 1: Stormers vs Hurricanes Quarter Final 2: Crusaders vs Blues Quarter Final 3: Brumbies vs Jaguares Quarter Final 4: Chiefs vs Sharks
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2020 at 8:33am
Wat nogal skokkend is, is dat net 7 van die 23 spelers wat 2 jaar terug in Sydney gewen het, nog by die Leeus is........
15 Coetzee 10 Jantjies 9 Dillon Smit maar hy het mos nie saam getoer nie 8 Dayimani 5 Orie
Reserwes: Dylan Smith, Marnus Schoeman
|
Posted By: Simba
Date Posted: 25-Feb-2020 at 9:11am
Transvaal weet jy dalk wanneer word die span aangekondig? d
------------- db
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2020 at 9:15am
Simba wrote:
Transvaal weet jy dalk wanneer word die span aangekondig? d |
Hulle het nog niks vir ons laat weet nie, maar ek gaan raai Woensdag
|
Posted By: Niela
Date Posted: 25-Feb-2020 at 9:32am
Transvaal wrote:
Wat nogal skokkend is, is dat net 7 van die 23 spelers wat 2 jaar terug in Sydney gewen het, nog by die Leeus is........
15 Coetzee 10 Jantjies 9 Dillon Smit maar hy het mos nie saam getoer nie 8 Dayimani 5 Orie
Reserwes: Dylan Smith, Marnus Schoeman |
Exactly why we should re base our expectations....
Luckily the Tahs look terrible this year, will be a good match up between 2 equally weak teams
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2020 at 9:38am
Yes, the Tahs seemed to have lost their way a little bit. Hopefully they don't find it against us!
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 25-Feb-2020 at 10:51am
Ons kan die Waratahs klop.. iets in daardie kamp is nie lekker nie en daar is geen faset van hul spel wat enige span laat bewe nie. Ons manne moet net met intensiteit speel en die basiese dinge goed doen. Sal nice wees as ons die onnodige foute kan beperk en niks verniet weggee nie.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 25-Feb-2020 at 12:20pm
Transvaal wrote:
Yes, the Tahs seemed to have lost their way a little bit. Hopefully they don't find it against us! |
Agreed, we have an "easy" tour, we MUST start strong.
Also interesting to note that we flew out on Saturday ,we've made a habit of flying "just before" the games on tour recently. Wonder why the change in strategy.
The Tahs don't scare me. We attacked and defended well thus far and our kick receipts have been hugely improved from 2018.
We should get the opportunity to dominate both scrum and line out as well, so very good chance of us dominating all aspects of the game.
We must pitch up and be stitched on and we will take this one.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2020 at 12:47pm
They had the opportunity to go early because of the bye, so that's why they decided to go early, otherwise they would have done it the same as in the past
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Feb-2020 at 4:10pm
Wat is die feite tans?
Spanne speel swakker na hul loslootjie. Spanne sukkel om te wen op toer. Die Leeus se vaste fasette is nie op standaard.
Gevolgtrekking...
Gebaseer op hierdie feite glo ek die Leeus gaan wen met 30.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 25-Feb-2020 at 6:15pm
Attie Karate wrote:
Wat is die feite tans?
Spanne speel swakker na hul loslootjie. Spanne sukkel om te wen op toer. Die Leeus se vaste fasette is nie op standaard.
Gevolgtrekking...
Gebaseer op hierdie feite glo ek die Leeus gaan wen met 30.
|
Hahhaha, dit maak sin !
Dankie tog die Tahs is soooooo swak die jaar
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 8:38am
Span opgedateer in eerste pos
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 8:49am
So Ulengo in vir Skosan, Warner in vir Van den Berg, Sadie in vir Jannie en Campher in vir Jansen.
Jansen en Van den Berg skuif bank toe van die begin XV, Skosan en Jannie val heeltemal uit die wedstryd 23, en Frans van Wyk in op die bank
|
Posted By: Simba
Date Posted: 26-Feb-2020 at 8:54am
Dankie Transvaal. Ek sien dir Coach het veranderings gemaak. Warner moet net vinniger skoonmaak agter die skrums en nie te veel skop nie. D
------------- db
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2020 at 8:54am
Snaakse span, bly die Stutte en Hakkers word bietjie gewissel.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 9:00am
PaBz0r wrote:
Snaakse span, bly die Stutte en Hakkers word bietjie gewissel. |
Wat is snaaks aan die span?
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 26-Feb-2020 at 9:28am
Bly oor die veranderinge....dit is maar amper ons beste span wat ons tans het
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 26-Feb-2020 at 9:37am
Waratahs to face the Lions 1. Angus Bell 2. Robbie Abel 3. Harry Johnson-Holmes 4. Tom Staniforth 5. Rob Simmons 6. Lachie Swinton 7. Michael Hooper 8. Jack Dempsey 9. Jake Gordon 10. Will Harrison 11. Jack Maddocks 12. Karmichael Hunt 13. Alex Newsome 14. Mark Nawaqanitawase 15. Kurtley Beale Reserves 16. Damien Fitzpatrick 17. Tom Robertson 18. Tetera Daulkner 19. Jed Holloway 20. Ryan McCauley 21. Mitch Short 22. Lalakai Foketi 23. James Ramm
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 26-Feb-2020 at 10:00am
Die Waratahs gaan blykbaar probeer om ons van ons voete af te hardloop.. Dit kan in ons guns tel, veral as ons verdediging hulle agter die voordeellyn kan stuit. Ons manne is ook gewoond aan 'n oop, hardloop game en daar behoort genoeg teenaanval kanse te wees. Ons skrum behoort ook dominant teen hulle te wees.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2020 at 11:43am
Transvaal wrote:
PaBz0r wrote:
Snaakse span, bly die Stutte en Hakkers word bietjie gewissel. |
Wat is snaaks aan die span? |
Nogals snaaks dat Jamba en Andre begin en dat Skosan nie die bench haal nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 11:56am
Skosan se verdediging is net so dodgy soos Simelane sin, maar ek weet nie of Jamba veel beter is nie, maar kom ons kyk maar. Van den Berg het 'n hele paar blapse teen die Stormers gemaak, 2 keer direk uitgeskop en een keer reg in die hande van die ander skrummie gegooi wat gaan druk het, so ek is nie verbaas dat Warner bietjie begin nie
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2020 at 12:15pm
Ek hoop maar die ouens gel en dat ons die een wen, ons moet dit wen.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Feb-2020 at 12:16pm
Dink die bestuur gebruik die eerste helfde van die toernooi om te kyk wat in die nuwe en jong spelers steek en blootstelling te gee. Dink ons beste spelers gaan na die toer ingespan word.
|
Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2020 at 12:46pm
Ek dink Skosan se weglating is maar net rotasie. Saterdag was hy nie goed op defence nie, waar hy gewoonlik n beter defender as baie van die ander SA vleuels is.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 12:49pm
Nee hel Valie hy was nog altyd baie swak op verdediging.
|
Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2020 at 1:05pm
Vir my is n vleuel swak as hy baie one on one tackles mis. As hy egter elke keer met n overlap teen hom te staan kom en die opponente druk in sy hoek, is dit die ouens aan sy binnekant wat swak gedoen het, en nie noodwendig hy nie. Saterdag met Sergeal se drie het hy die bal dopgehou, en nie die man nie. Soos ek gese het, Saterdag was hy glad nie goed nie.
EK het dit wel baie geniet toe Greene vir Senatla van agter af ingehol het.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 1:08pm
Ek dink nie die stats mense tel 'n overlap drie as 'n missed tackle nie, en Skosan het baie missed tackles teen hom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 1:14pm
Sy stats na 3 rondtes:
Rondte 1 - vs Jaguares - 3 tackles, 5 gemis Rondte 2 - vs Reds - 0 tackles, 1 gemis Rondte 2 - vs Stormers - 3 tackles, 1 gemis
So 6 tackles gemaak en 7 gemis in 3 wedstryde
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 26-Feb-2020 at 1:16pm
Transvaal wrote:
Sy stats na 3 rondtes:
Rondte 1 - vs Jaguares - 3 tackles, 5 gemis Rondte 2 - vs Reds - 0 tackles, 1 gemis Rondte 2 - vs Stormers - 3 tackles, 1 gemis
So 6 tackles gemaak en 7 gemis in 3 wedstryde | Surprised that he has not been working harder.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 26-Feb-2020 at 2:05pm
Transvaal wrote:
Sy stats na 3 rondtes:
Rondte 1 - vs Jaguares - 3 tackles, 5 gemis Rondte 2 - vs Reds - 0 tackles, 1 gemis Rondte 2 - vs Stormers - 3 tackles, 1 gemis
So 6 tackles gemaak en 7 gemis in 3 wedstryde |
Wow, daai is pateties!
|
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 26-Feb-2020 at 3:06pm
Transvaal wrote:
Friday 28 February 2020 in Sydney, kickoff at 10:15 SA Time
Referee: Angus Gardner AR1: Jordan Way AR2: James Quinn TMO: Ian Smith
Waratahs: TBC
Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Tyrone Green, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Jamba Ulengo, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Frans van Wyk, 19. Willem Alberts, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Hacjivah Dayimani, 22. Morne van den Berg, 23. Wandisile Simelane
LionsWorld Prediction: TBC
| Hou van die span, sou graag Smit op 9 wou sien in beginspan, maar dit is nou onmoontlik, dalk van volgende week af Alberts op 4, Schoeman op 5, dan as Kriel terug kom eers van die bank af en 2de helfde kaptein as Jantjies dalk begin 60 min games speel.
|
Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2020 at 4:28pm
Transvaal wrote:
Sy stats na 3 rondtes:
Rondte 1 - vs Jaguares - 3 tackles, 5 gemis Rondte 2 - vs Reds - 0 tackles, 1 gemis Rondte 2 - vs Stormers - 3 tackles, 1 gemis
So 6 tackles gemaak en 7 gemis in 3 wedstryde | Sal interessant wees om te sien hoe sy stats met meeste van die ander SA vleuels vergelyk, en met sy stats van die afgelope paar jaar.Ek stem die lyk nie goed nie, Skosan was nooit vir my so swak in die verlede nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2020 at 4:51pm
Toe hy net begin speel het by die Leeus was hy net so swak, toe het hy daaraan gewerk en baie verbeter. maar dis asof hy nou weer terug geval het na sy swakker self
|
Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2020 at 5:46pm
Transvaal wrote:
Toe hy net begin speel het by die Leeus was hy net so swak, toe het hy daaraan gewerk en baie verbeter. maar dis asof hy nou weer terug geval het na sy swakker self | Dis soos wat ek dit ook onthou. Dis defnitief iets waaraan hy weer sal moet werk.Sy sterk punte is sy spoed, en dan is hy ook baie goed onder die hoe bal.
|
Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2020 at 5:49pm
Die game wat hom eintlik kwaai uitgooi, is die een teen die Jaguares, waar hy 5 gemis het. die ander twee games het hy 1 elk gemis.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Feb-2020 at 7:52am
Waratahs se span opgedateer in die eerste pos
|
Posted By: Niela
Date Posted: 27-Feb-2020 at 9:34am
Skosan is moerse quick out the blocks en is n solid finisher.
Ulengu het my nog nooit werklik impress nie, maar squad rotation is NB, veral waar ouens 50/50 is. Dit is n lang seisoen.
Ek hoop die ouens maak n step up die week, die Tahs is een span wat ons kan en moet wen!
|
Posted By: Simba
Date Posted: 27-Feb-2020 at 9:39am
Skosan was swak gewees teen die Stormers. Sy bene het styf gelyk. Hy kon nie eers vir Peterson jaag of vang nie. Inteen stelling met Tyrone Green wat Senatla gejaag en gevang het. D
------------- db
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 27-Feb-2020 at 9:45am
Waratahs se pak lyk beslis kwesbaar. Maar as ons nie voorlangs oorheers nie, gaan daai Tahs agterlyn on stukkend hardloop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Feb-2020 at 7:35pm
LionsWorld Prediction: Leeus met 7
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:13am
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:14am
Go boys .....begin julle toer met n wen
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:15am
#SuperRugby - #Waratahs 0 vs #Lions 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:16am
Ons hardloop al weer uit ons 22 uit, gelukkig werk dit so half en half met Ulengo wat uit die 22 kom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:18am
Ons staan 'n strafskop by 'n ruck af, maar ek sukkel om te sien waarvoor dit was
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:18am
klaar 2 goeie tackles van Tshituka, maar dan gaan druk die Tahs
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:19am
Bietjie belaglike swag verdediging van 'n paar spelers
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:20am
Swak verdediging
of ons oorhastig is met alles.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:20am
#SuperRugby - #Waratahs 7 vs #Lions 0 - 4m - TRY Bell & CONVERSION Harrison
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:24am
Hier Kom n rooi kaart vir Schoeman
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:24am
O hel...handsakke maar 'n Waratahs speler bloei
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:26am
[QUOTE=LeeuBrul]Hier Kom n rooi kaart vir Schoeman[/QUOT
Gelukkig geel....dit was stupid!!!
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:26am
Hulle fokus hard op wat soos 'n vuishou van Ruben Schoeman lyk...en hy kry geel daarvoor
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:26am
Ag nee man, hoekom doen hy dit nou. Hy kan lucky wees dit is n geel kaart.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:27am
Was heeltemal onnodig want ons was op 'n strafskop voordeel vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:27am
Tahs druk hulle 2de...ons is in die modder
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:28am
Ag nee.....ons speel Dom ,hier Kom n Pak as ons nie wakker skrik
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:29am
#SuperRugby - #Waratahs 14 vs #Lions 0 - 11m - TRY Swinton & CONVERSION Harrison
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:30am
Eerste skrum na 12 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:31am
Skrum het ten minste okay gestaan met 7 teen 8
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:31am
Eerste scrum gesukkel maar ook
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:32am
Transvaal wrote:
Skrum het ten minste okay gestaan met 7 teen 8 |
Ook waar vergeet 7/8
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:32am
Strafskop vir ons, Jantjies gaan vir pale, regte besluit op die stadium
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:32am
#SuperRugby - #Waratahs 14 vs #Lions 3 - 14m - PENALTY Jantjies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:34am
Tahs het weer gedruk maar aangee het vir my vorentoe gelyk
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:34am
Ag nee wat .....swak verdediging .....useless
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:35am
Donnerse TMO kyk nie eers nie
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:35am
Ons glad nie in game......
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:36am
Transvaal wrote:
Donnerse TMO kyk nie eers nie |
Het vir my ook so gelyk....ja nee refs is kak
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:36am
#SuperRugby - #Waratahs 19 vs #Lions 3 - 17m - TRY Dempsey
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:37am
Ruben is darem terug na die geel kaart
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:38am
[QUOTE=Transvaal]Ruben is darem terug na die geel kaart[/QUOT
12 punte later !
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:38am
Marnus gestraf vir hoogvat
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:40am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:41am
o okay, lyk nogal lelik op die replay, Jantjies laat geloop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:41am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:41am
Rooi sal nie onvanpas wees nie
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:43am
Daarsy, 2de cheap shot op Jantjies, net nou was ook sonder arms vir sy knieg.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:43am
Okay dis geel vir die nommer 6 van die Tahs
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:43am
Hoe de moer is dit n Geel kaart?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:43am
PaBz0r wrote:
Daarsy, 2de cheap shot op Jantjies, net nou was ook sonder arms vir sy knieg. |
Jip, het daai een gesien, was laat soos die tackle op Siya
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:44am
Jantjies af vir 'n ding-dong toets
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:45am
Marnus druk van die Maul af
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:45am
Hoop Jantjies is oky Anders in kak
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:45am
#SuperRugby - #Waratahs 19 vs #Lions 8 - 23m - TRY Marnus Schoeman
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:45am
Mooi Boeboes
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:45am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:46am
#SuperRugby - #Waratahs 19 vs #Lions 10 - 24m - CONVERSION Coetzee
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:49am
Skopbare strafskop vir die Tahs
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:51am
Skopper terk hom regs verby
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:51am
Marnus dwing strafskop af by 'n ruck op ons 10 meter lyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:52am
En dan skop Boeboes nie die strafskop uit nie...nee man
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:52am
Ek kan nie kyk nie manne lyk dit al bietjie beter vir ons?
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:53am
Is Warner beter as Ross!??
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:53am
Green mis 'n tackle of Beale
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:54am
Goeie Leeus beweging maar dan slaan ons aan op die Tahs kwartlyn
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:55am
Eet hulle in die scrums manne ons kort punte voor halftyd, ek is sommer saam julle manne moerag dat daai ou nie 'n rooi kaart gekry het nie al kan nie dit nie slef gesien het nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:56am
Is maar die 2de skrum in die wedstryd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2020 at 10:56am
Ref blaas ons vir druk voor die bal in is...kom manne, fokus
|
|