Print Page | Close Window

EMIRATES LIONS TOURING SQUAD

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8707
Printed Date: 17-May-2025 at 1:05pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: EMIRATES LIONS TOURING SQUAD
Posted By: Transvaal
Subject: EMIRATES LIONS TOURING SQUAD
Date Posted: 20-Feb-2020 at 5:10pm

The Emirates Lions depart for their tour of Australasia on Saturday 22 February at 18:50.


Their fixtures on tour are:


28 February – vs Waratahs (Bankwest Stadium, Sydney)

7 March – vs Rebels (AAMI Park, Melbourne)

14 March – vs Blues (Eden Park, Auckland)

21 March – vs Highlanders (Forsyth Barr Stadium, Dunedin)


Forwards

Alberts Willem

Campher Jan-Henning

Dayimani Hacjivah

Du Plessis Jannie

Jansen Pieter

Massyn Len

Orie Marvin

Sadie Carlu

Schoeman Marnus

Schoeman Ruben

Sithole Sti

Smith Dylan

Tshituka Vincent

Van der Sluys Wilhelm

Van Wyk Frans



Backs

Coetzee Andries

Green Tyrone

Jantjies Elton

Kriel Dan

Rass Manuel

Reynolds Shaun

Simelane Wandisile

Skosan Courtnall

Ulengo Jamba

Van den Berg Morne

Warner Andre





Replies:
Posted By: Clav
Date Posted: 20-Feb-2020 at 5:56pm
Die Tahs en Rebels is games wat ons regtig behoort te target vir wenne. Selfs die Landers hierdie jaar is nie onmoontlik vir ons nie.


Posted By: Tin
Date Posted: 20-Feb-2020 at 9:48pm
blues speel bulle en stormers weg, dan weg game teeen canes dan ons.
Landers speel die buuls en jag weg voor ons game, dalk help dit.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Feb-2020 at 8:38am
Hoe los hulle vir Dillon Smit by die huis? Ek verstaan nie hoe Warner net in die toer span in stap nie.


Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Feb-2020 at 10:08am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Hoe los hulle vir Dillon Smit by die huis? Ek verstaan nie hoe Warner net in die toer span in stap nie.

Stem saam, maar ek vermoed dat spelers soos Warner, Kriel, Ras en Ulengo getoets word om te kyk wat hulle steek. Sou nog steeds vir Dillon saamgevat het.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Feb-2020 at 10:39am
Ek moet se ek het vir Ras gelaaik teen die stormers hy het verseker baie lus gelyk om te speel en hy het 'n goeie wedstryd gehad 


Posted By: Niela
Date Posted: 21-Feb-2020 at 10:50am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek moet se ek het vir Ras gelaaik teen die stormers hy het verseker baie lus gelyk om te speel en hy het 'n goeie wedstryd gehad 

Agreed , Ras was good.

Dillon Smit is actually very solid, it’s very unfair to leave him at home


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Feb-2020 at 12:37pm
Stem saam jou Niela hy is naby aan ons beste scrummie sover al het hy nie baie speelkans gekry nie maar lyk nie of hulle hom baie kanse gaan gee as ek so kyk nie wat n jammerte is


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 21-Feb-2020 at 7:51pm
Ook was Smit die eerste speler wat ek in die groep gemis het, hy word nou al 2 jaar soos n rooikop stiefkind behandel


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 22-Feb-2020 at 8:38am
Binnekort sal ons seker hoor dat hy weggaan, sug...



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net