Rondte 4 - Leeus het 'n loslootjie
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8704
Printed Date: 02-May-2025 at 11:06pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Rondte 4 - Leeus het 'n loslootjie
Posted By: Transvaal
Subject: Rondte 4 - Leeus het 'n loslootjie
Date Posted: 18-Feb-2020 at 8:06am
Ons oorblywende bepalings:
bye, Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=9d78d1ecc5f01569&type=H&mid=8209&exp=60%3ACI1C55A%3A3&libId=k67tz4mm010009ks000DAi0jt9rce&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsa-super-rugby-strengths-snags-lions_topic8624.html&v=1&iid=9d78d1ecc5f01569&opt=true&out=https%3A%2F%2Fwww.gopjn.com%2Ft%2F1-8209-43737-8209%3Furl%3Dhttp%253A%252F%252Fwww.bestcigarprices.com%252Fcigar-directory%252Fgran-habano-azteca-cigars%252Fgran-habano-azteca-jaguares-25428%252F&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=SA%20Super%20Rugby%20strengths%2C%20snags%3A%20LIONS%20-%20LionsWorld%20Forum&txt=%3Cspan%3EJaguares%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Jaguares (h).
En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 3 rondtes
The following teams qualify for the playoffs: Quarter http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=7dcb07df1d5fc18d&type=S&exp=60%3ACI1C55A%3A5&libId=k6rhe5p2010009ks000DAhydti55t&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fmatch-20-lions-vs-stormers_topic8675.html&v=1&iid=7dcb07df1d5fc18d&opt=true&out=http%3A%2F%2Fwww.ebay.com%2Fsch%2Fi.html%3F_nkw%3Dfinal%2B1&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=Match%2020%20-%20Lions%20vs%20Stormers%20-%20LionsWorld%20Forum%20-%20Page%201&txt=%3Cspan%3EFinal%20%3C%2Fspan%3E%3Cspan%3E1%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Final 1 : Chiefs vs Blues Quarter Final 2: Stormers vs Hurricanes Quarter Final 3: Brumbies vs Sharks Quarter Final 4: Jaguares vs Crusaders | |
Die 4 spelers van die Leeus wat tot dusver in die amptelike span van die week was:
Vincent Tshituka - Rondte 1 Marnus Schoeman - Rondte 1 Tyrone Green - Rondte 2 Elton Jantjies - Rondte 3
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2020 at 8:11am
Span van die week rondte 3:
15 | Jordie Barrett | Hurricanes | Became the first player this Super Rugby season to make three try assists in a single game; Barrett also kicked 6/7 goals and made two offloads. | 14 | Chris Feauai-Sautia | Reds | Made three clean breaks and beat three defenders from his 10 carries, as well as crossing for a brace of tries and winning a turnover. | 13 | Quinn Tupaea | Chiefs | Made a round-high five clean breaks - two more than any other player - and beat eight defenders from his 11 carries, as well as scoring a try. | 12 | Alex Nankivell | Chiefs | Made 17 carries - the second-most of any player - as well as making one try assist, beating three defenders and making 10/12 tackles. | 11 | Ben Lam | Hurricanes | Gained 114m, made three clean breaks and scored two tries from just six carries; he also made seven tackles without a miss and one offload. | 10 | Elton Jantjies | Lions | Scored 15 points - the joint-most of any player - via a try and four goals from six attempts; Jantjies also beat seven defenders, made 13 kicks in play and provided one try assist. | 9 | Brad Weber | Chiefs | Made 12 tackles - the most of any scrumhalf - without missing a single attempt, as well as gaining 46m from nine carries and scoring a try. | 1 | Steven Kitshoff | Stormers | Won three turnovers - the joint-most of any player -gained 5m from as many carries and made 8/9 tackles. | 2 | Folau Fainga'a | Brumbies | Scored a hat-trick of tries for the second time in as many seasons, made 10 carries, made 7/8 tackles, won a turnover and made 16 successful throws. | 3 | Michael Alaalatoa | Crusaders | Made 11/13 tackles, gained 11m from five carries and was the only prop forward to provide a try assist. | 4 | Guido Petti | Jaguares | Made 12 tackles from as many attempts, won 11 lineouts (inc. one steal) and made one offload from his eight carries. | 5 | Mike Stolberg | Sunwolves | Gained 29m from his six carries, made 11/11 tackles and beat one defender. | 6 | Cullen Grace | Crusaders | Won a round-high 13 lineouts (inc. three steals), won two turnovers and made 19/23 tackles. | 7 | Pieter-Steph du Toit | Stormers | Made 20 tackles - the second-most of any player - as well as seven carries, one offload and two lineout wins. | 8 | Isi Naisarani | Rebels | Beat five defenders - the joint-most of any forward - as well as making one offload, one clean break and 43 metres gained from his 13 carries. |
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Feb-2020 at 8:22am
Transvaal wrote:
Ons oorblywende bepalings:
bye, Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=9d78d1ecc5f01569&type=H&mid=8209&exp=60%3ACI1C55A%3A3&libId=k67tz4mm010009ks000DAi0jt9rce&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsa-super-rugby-strengths-snags-lions_topic8624.html&v=1&iid=9d78d1ecc5f01569&opt=true&out=https%3A%2F%2Fwww.gopjn.com%2Ft%2F1-8209-43737-8209%3Furl%3Dhttp%253A%252F%252Fwww.bestcigarprices.com%252Fcigar-directory%252Fgran-habano-azteca-cigars%252Fgran-habano-azteca-jaguares-25428%252F&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=SA%20Super%20Rugby%20strengths%2C%20snags%3A%20LIONS%20-%20LionsWorld%20Forum&txt=%3Cspan%3EJaguares%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Jaguares (h).
|
|
Ek het nognie veel rugby gekyk hierdie seisoen nie, maar die Waratahs, Rebels en Blues moet ons sekerlik teiken vir wenne. Highlanders in NZ, laaste game voor ons terugvlieg, gaan seker bietjie taai wees om te wen.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2020 at 8:27am
Daai 4 spanne is al 4 kwesbaar, maar veral die Aussie spanne is al weer swak soos elke jaar
|
Posted By: Niela
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:14am
Leeubok wrote:
Transvaal wrote:
Ons oorblywende bepalings:
bye, Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), http://i.viglink.com/?key=d7d7aa5ced1ebc0821effbccab897fa0&insertId=9d78d1ecc5f01569&type=H&mid=8209&exp=60%3ACI1C55A%3A3&libId=k67tz4mm010009ks000DAi0jt9rce&loc=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsa-super-rugby-strengths-snags-lions_topic8624.html&v=1&iid=9d78d1ecc5f01569&opt=true&out=https%3A%2F%2Fwww.gopjn.com%2Ft%2F1-8209-43737-8209%3Furl%3Dhttp%253A%252F%252Fwww.bestcigarprices.com%252Fcigar-directory%252Fgran-habano-azteca-cigars%252Fgran-habano-azteca-jaguares-25428%252F&ref=http%3A%2F%2Fwww.lionsworld.co.za%2Fforumnew%2Fsuper-rugby_forum11.html&title=SA%20Super%20Rugby%20strengths%2C%20snags%3A%20LIONS%20-%20LionsWorld%20Forum&txt=%3Cspan%3EJaguares%3C%2Fspan%3E" rel="nofollow - Jaguares (h).
|
|
Ek het nognie veel rugby gekyk hierdie seisoen nie, maar die Waratahs, Rebels en Blues moet ons sekerlik teiken vir wenne. Highlanders in NZ, laaste game voor ons terugvlieg, gaan seker bietjie taai wees om te wen. |
Historically, week 3 of the tour has been a very tough fixture. I believe that we can win 2 games on tour. Our first home game back is against the chiefs, that is a tough one.
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:14am
As ons speel soos ons kan en met n bietjie geluk kan ons dalk met 4/4 huis toe kom.....Hopelik geen SA refs betrokke want hulle is pateties....
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Clav
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:44am
Weet ons al wanneer die span vertrek ? of gaan ons soos gewoonlik weer 3 dae voor die game eers ? Ek wonder of hulle 'n toer squad bekend gaan maak.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:47am
Twee wenne op toer is realisties en sal waarskynlik nodig wees as ons 'n kans wil hê om die top 8 te haal. Ervaring is baie belangrik op toer, so Jannie, Smith, Alberts, Jantjies, Boeboes, Skosan en selfs Orie, Marnus en die ervare scrummies sal goud werd wees... Manne wat al 'n paar keer daar oorkant die besigheid gedoen het. In Super Rugby wen jong spannetjies amper nooit weg van die huis af nie.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:55am
Clav wrote:
Weet ons al wanneer die span vertrek ? of gaan ons soos gewoonlik weer 3 dae voor die game eers ? Ek wonder of hulle 'n toer squad bekend gaan maak. | Het iewers gelees ons vertrek saterdag-middag.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Feb-2020 at 10:03am
Wel, ons is 1 uit 3 op die oomblik, so hulle gaan bietjie moet opmaak vir dit op die toer.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Feb-2020 at 10:05am
“The players will have Monday and Tuesday off, and then they’ll have a tough Wednesday and Thursday before we fly out on Saturday evening,” explained Van Rooyen.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2020 at 10:18am
uitgevang dat julle nie die videos kyk nie, in die video van Cash na die wedstryd vra ek hom hoe lyk die program vir die volgende week of 2 en hy verduidelik dit dan in detail
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-Feb-2020 at 3:50pm
Goue Leeu wrote:
Twee wenne op toer is realisties en sal waarskynlik nodig wees as ons 'n kans wil hê om die top 8 te haal. Ervaring is baie belangrik op toer, so Jannie, Smith, Alberts, Jantjies, Boeboes, Skosan en selfs Orie, Marnus en die ervare scrummies sal goud werd wees... Manne wat al 'n paar keer daar oorkant die besigheid gedoen het. In Super Rugby wen jong spannetjies amper nooit weg van die huis af nie. |
Ek glo 0 wenne op toer is realisties. Enige bonuspunte sal nice wees.
As ons terug kom met 4 punte dink ek dis 'n sukses onder omstandighede.
"Realisties" en "onder omstadighede" is egter nie waaroor sport gaan nie. Sport gaan oor wen. Ek soek wenne is al ons oorblywende westryde. Toer, tuis, weg, uitspeel, finaal- alles.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 18-Feb-2020 at 7:34pm
I thought it’s the opposite , always feels like the SA guys are over compensating...
https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591" rel="nofollow - https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Feb-2020 at 9:16pm
Niela wrote:
I thought it’s the opposite , always feels like the SA guys are over compensating...
https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591" rel="nofollow - https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591 |
Haha. Hulle vergeet dat die SA spanne gewoonlik goed maul en skrum, waar die mederheid van die strafskoppe vandaan kom. As mens dit uitskakel en kyk wat oorbly sal mens n beter prentjie sien.
|
Posted By: Niela
Date Posted: 19-Feb-2020 at 10:13am
Ek het gister weer die laaste 5 min gekyk van die stormers game.
JD Schickerling het oor die maul geswem, moes n penalty vir ons gewees het , game over.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Feb-2020 at 1:13pm
Het dit ook gesien Niela was verseker n fout wat mis gekyk is en as ek dit nie mis het nie het seconds ons laasjaar die game gekos toe marx op die bal was en hy ons geblaas
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Feb-2020 at 2:42pm
gertjie0000 wrote:
Het dit ook gesien Niela was verseker n fout wat mis gekyk is en as ek dit nie mis het nie het seconds ons laasjaar die game gekos toe marx op die bal was en hy ons geblaas | That was Seconds
|
Posted By: valie
Date Posted: 19-Feb-2020 at 5:26pm
Niela wrote:
Ek het gister weer die laaste 5 min gekyk van die stormers game.
JD Schickerling het oor die maul geswem, moes n penalty vir ons gewees het , game over. | Die kommentator het dit ook nogal genoem. Ek het agterna gedink dat hy weggekom het met dit oor hy van agter af in die middel oor gekom het, en nie teen die kant van die maul nie. Ek is nie seker hoe daai reel werk nie.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Feb-2020 at 7:38pm
Niela wrote:
I thought it’s the opposite , always feels like the SA guys are over compensating...
https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591" rel="nofollow - https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591 |
Ek sal regtig bly wees die dag as hulle terug gaan na "neutrale" refs. Al is al die stats en navorsing verkeers en al die skeidsregters 100% "regverdig", sal dit ten minste hierdie hele onderwerp tot 'n end bring en minder skietgoed gee vir die toeskouers. In my opinie is swak ref besluite / weird beslissings een van die hoof redes dat mense belangstelling in 'n sport begin verloor.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 20-Feb-2020 at 12:55pm
TunaLion wrote:
Niela wrote:
I thought it’s the opposite , always feels like the SA guys are over compensating...
https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591" rel="nofollow - https://www.nzherald.co.nz/rugby/news/article.cfm?c_id=80&objectid=12309591 |
Ek sal regtig bly wees die dag as hulle terug gaan na "neutrale" refs. Al is al die stats en navorsing verkeers en al die skeidsregters 100% "regverdig", sal dit ten minste hierdie hele onderwerp tot 'n end bring en minder skietgoed gee vir die toeskouers. In my opinie is swak ref besluite / weird beslissings een van die hoof redes dat mense belangstelling in 'n sport begin verloor.
|
I couldn’t agree with you more.
It’s a major problem, we have so much “grey” area in our game and people just don’t know anymore
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2020 at 2:14pm
Hulle sou vandag die squad bekend gemaak het wat toer, en die squad vlieg mos Saterdagaand
|
|