Print Page | Close Window

Lions Injury Update:

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8697
Printed Date: 14-May-2024 at 11:09am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions Injury Update:
Posted By: Transvaal
Subject: Lions Injury Update:
Date Posted: 17-Feb-2020 at 11:13am

Leo Kruger has concussion.

André Warner is available for selection.

Willem Alberts (biceps), Ross Cronje (ankle), Jamba Ulengo (calf) and Tiaan Swanepoel (hamstring) all came through the weekend without an issue.

Jaco Kriel (ankle) will be available for selection in just over a month.

 

Long-term injuries:

Cyle Brink – ruptured Achilles tendon right

Rhyno Herbst – shoulder




Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Feb-2020 at 11:50am
Jislaik ek kannie wag om Jaco weer te sien speel nie! Ek sit sommer DSTV weer aan net om hom te sien, LOL


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 17-Feb-2020 at 12:07pm
Glo Jaco sal dan terug wees net na die toer, weet ons moet nie so n groot ophef maak van 1 man nie, maar hy is nie n gewone ou nie.    


Posted By: Marthinus100
Date Posted: 17-Feb-2020 at 2:38pm
Ek het die naweek erg gesukkel om n live stream op Google van die wedstyd te kry. Kon een kry sonder klank na lang gesukkel. Gebruik toe die russiese weergawe van Google (Yandex) en soek daar n stream. Sommer heel eerste link en Supersport saai te pragtig uit. Kan net nie die site se naam onthou nie. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Feb-2020 at 2:48pm
Originally posted by Marthinus100 Marthinus100 wrote:

Ek het die naweek erg gesukkel om n live stream op Google van die wedstyd te kry. Kon een kry sonder klank na lang gesukkel. Gebruik toe die russiese weergawe van Google (Yandex) en soek daar n stream. Sommer heel eerste link en Supersport saai te pragtig uit. Kan net nie die site se naam onthou nie. 

Gaan kyk gou in jou browser history toe.. Wink


Posted By: Marthinus100
Date Posted: 17-Feb-2020 at 3:58pm
Ek dink dit was rugbystreams.me Leeubok.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net