Print Page | Close Window

Whatsapp Scam

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8502
Printed Date: 25-Apr-2024 at 10:16pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Whatsapp Scam
Posted By: Transvaal
Subject: Whatsapp Scam
Date Posted: 10-Jan-2020 at 7:58am
Neem kennis hiervan, en as jy nie 2 factor authentication op jou whatsapp het nie, stel dit dadelik op om hierdie probleem te vermy:

https://mybroadband.co.za/news/cellular/334620-whatsapp-begging-scam-why-vodacom-and-mtn-cant-protect-your-number.html?fbclid=IwAR1pFpsEx0-jmdDGp6HDntK_bb4eEuomtRz1aqm0Hkb5W_Ut4eiSp3NdfqQ" rel="nofollow - https://mybroadband.co.za/news/cellular/334620-whatsapp-begging-scam-why-vodacom-and-mtn-cant-protect-your-number.html?fbclid=IwAR1pFpsEx0-jmdDGp6HDntK_bb4eEuomtRz1aqm0Hkb5W_Ut4eiSp3NdfqQ



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2020 at 8:14am
Ek het in die laaste tyd ook 'n snaakse storie op youtube gehad, waar my youtube history se ek het vreemde videos gekyk, en dan kry ek recommendations om dieselfde tipe goed te kyk. Ek kom toe agter mens moet in youtube dit forseer om uit tv's te log, jy kan nie net die password verander nie. Ek dink dit was iemand wat youtube gekyk het op 'n tv wat ek aan hulle verkoop het, of dit was een van die tv's wat in die laaste 2 jaar of so uit ons huis gesteel was.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Jan-2020 at 8:23am
Ja, jy moet fisies uit alles uitlog, alle sosiale media, alles. Moenie dit net close nie. So ook jou bank-app op jou foon. Als bly half oop in die agtergrond en laat jou blootgestel vir allerhande nonsens.

Maar nie die Lionsworld forum nie. Hier mag jy nooit uitlog nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2020 at 8:31am
Die snaakste is die ou in die artikel wat se die scammer het ten minste R25k by sy kontakte gesteel. So die ou het ryk onnosel vriende (kontakte)....LOL!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Jan-2020 at 10:46am
Eish, as ek my vriende sal vra vir geld, sal hulle my eers 'n klomp vrae vra en ek dink minder as helfte sal dit actually net blindly gee, veral hierdie tyd van die jaar.... So ja, sy vriende is seker nie net ryk nie, maar ook bietjie onnosel.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Jan-2020 at 10:48am
Maar ek het darem die advies gevolg en multi-factor authentication enable. Sal nogal 'n skande wees vir my as ek ge-scam word - veral aangesien ek self in IT is. Sal nooit die einde van dit hoor by my vriende en fam nie... LOL


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2020 at 11:10am
yip, so as almal 2FA aansit op Whatsapp sal dit effektiewelik hierdie tipe scam stop. Ek kry nogal baie mense op facebook wat my probeer scam maar dis redelik maklik om deur dit te sien


Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2020 at 11:12am
Gewoonlik iemand wat hulle profiel baie onlangs geskep het en 'n friend request stuur maar mens ken hulle van geen kant af nie. Ek het egter ook al een gehad wat 'n vriend van my se account gekloon het, maar hy wil toe in Engels met my gesels en ek en my vriend is altwee afrikaans, so maak nie sin dat ons ooit Engels met mekaar sal praat nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net