Print Page | Close Window

Lions Members Appreciation Day

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8487
Printed Date: 26-Apr-2024 at 5:16pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions Members Appreciation Day
Posted By: TunaLion
Subject: Lions Members Appreciation Day
Date Posted: 07-Jan-2020 at 8:44pm
Weet iemand dalk wanneer dit gaan wees? Is my eerste keer wat ek die Lions seisoenkaartjies gekoop het en wil dit nie graag mis nie.

Hulle moes dit al update op hul site, maar daar staan net nog die volgende:
"When is the Lions Members Appreciation (Family) Day? Details of the Membership day will be released early December 2019."


-------------
Go LIONS!!!!!



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2020 at 8:59am
Die media persoon by die Leeus probeer vir my uitvind wat die details is.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2020 at 8:59am
Dit word deur ander mense as die media beampte hanteer


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Jan-2020 at 9:09am
Baie dankie, is snaaks dat hulle dit nog nie opdateer het op die site nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Jan-2020 at 1:36pm
Vir die wat belangstel: Die Leeus het op FB gepos dat dit op die 9de Februarie gaan plaas vind. Ons kan blykbaar ook al van die 15de Januarie al ons kaartjies en truie kry.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Dec-2020 at 2:47pm
https://www.youtube.com/watch?v=PAwAaNvV-vI%20" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=PAwAaNvV-vI


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Dec-2020 at 6:48pm
Hulle kommunikasie was maar sleg die laaste jaar met ons wat seisoen kaartjies gekoop het. Ekt gedink hulle gaan somehow met ons probeer opmaak daarvoor, maar lyk my nie so nie.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net