Print Page | Close Window

Lions and Swys de Bruin part ways

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8282
Printed Date: 26-Apr-2024 at 11:08am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions and Swys de Bruin part ways
Posted By: Transvaal
Subject: Lions and Swys de Bruin part ways
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:10am
After 7 years with the Lions, initially as an Assistant Coach and thereafter as Head Coach, Swys de
Bruin will part with the Lions Rugby Company (Pty) Ltd. This decision is mutual, and both Lions
Rugby Company (Pty) Ltd. and Swys de Bruin have parted ways amicably.

“Swys has made a ground breaking contribution in the style of play and attacking patterns to the
Team whereby memorable tries have been scored at Emirates Airline Park. On behalf of the
management, players, and supporters we thank him and wish him well in his future endeavours”
comments Rudolf Straeuli.

During his tenure the Lions won the Vodacom Cup in 2013, the Currie Cup in 2015 and reached the
Vodacom Super Rugby finals is 2016, 2017 and 2018.

“It was an unbelievable 7 years with the Lions family. Thank you to everyone who made it special
and memorable. I pray for the team to receive God’s blessings. The Lions will always have a special
place in my heart, and always remember as a Team we play to score tries and inspire people by the
way we play” concludes Swys de Bruin.

Lions Rugby Company (Pty) Ltd. will proceed with an internal process and will consult with SA Rugby
as well as other Stakeholders in the appointment of a successor.





Replies:
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:16am
Ek dink ons almal het dit verwag maar gehoop hy sou in die agtergrond bly.....Sien ook op FB dat Bart Schoeman Gaan ,dankie gese vir alles en almal....

Hoop maar ons kry iemand van buite weet nie of Cash al reg is vir SR nie?


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:24am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek dink ons almal het dit verwag maar gehoop hy sou in die agtergrond bly.....Sien ook op FB dat Bart Schoeman Gaan ,dankie gese vir alles en almal....

Hoop maar ons kry iemand van buite weet nie of Cash al reg is vir SR nie?

Ons het mos al 'n rukkie terug gehoor Bart en Joey se kontrakte is nie verleng nie, seker al so 3 weke terug


Posted By: Paul
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:33am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek dink ons almal het dit verwag maar gehoop hy sou in die agtergrond bly.....Sien ook op FB dat Bart Schoeman Gaan ,dankie gese vir alles en almal....

Hoop maar ons kry iemand van buite weet nie of Cash al reg is vir SR nie?

Ons het mos al 'n rukkie terug gehoor Bart en Joey se kontrakte is nie verleng nie, seker al so 3 weke terug
Glad nie goeie nuus nie. So ons begin weer van vooraf 


Posted By: valie
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:44am
Originally posted by Paul Paul wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek dink ons almal het dit verwag maar gehoop hy sou in die agtergrond bly.....Sien ook op FB dat Bart Schoeman Gaan ,dankie gese vir alles en almal....

Hoop maar ons kry iemand van buite weet nie of Cash al reg is vir SR nie?

Ons het mos al 'n rukkie terug gehoor Bart en Joey se kontrakte is nie verleng nie, seker al so 3 weke terug
Glad nie goeie nuus nie. So ons begin weer van vooraf 
Stem, en as hy n ander span gaan afrig, moet ons maar weet ons gaan weer n klomp spelers verloor, wat hom gaan volg.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:47am
Mens moet maar nooit te geheg aan afrigters en spelers raak nie, dis verseker dat hulle kom en gaan, dis altyd maar net 'n kwessie van tyd. Iets wat vir my 'n effense probleem is, is dat daar nie tans regtig 'n speler in ons groep is wat vir my 'n "hero" is nie. Jaco Kriel was die laaste een...Marx is seker die naaste daaraan, maar hy speel nie Curriebeker nie, en gaan mos ook Super Rugby mis in 2020


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:53am
Half te wagte gewees. Opvolgers gaan raakvat kos of die Leeus het moeilik. Hopelik pas Warren erens in...


Posted By: valie
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:55am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens moet maar nooit te geheg aan afrigters en spelers raak nie, dis verseker dat hulle kom en gaan, dis altyd maar net 'n kwessie van tyd. Iets wat vir my 'n effense probleem is, is dat daar nie tans regtig 'n speler in ons groep is wat vir my 'n "hero" is nie. Jaco Kriel was die laaste een...Marx is seker die naaste daaraan, maar hy speel nie Curriebeker nie, en gaan mos ook Super Rugby mis in 2020
Ek hoop net ons kry iemand wat kan voortbou op wat Ackers en Swys begin het, en nie iemand wat weer n totale anderster spelpatroon probeer afdwing nie. Heyneke Meyer is byvoorbeeld n ou wat nie naby Ellispark toegelaat moet word nie.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 11-Oct-2019 at 12:04pm
Really sad news, but not really unexpected.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Oct-2019 at 12:10pm
@Valie, daar was 'n tyd toe Heyneke Meyer in die running was om die Leeus af te rig, maar sy ondersteuning span was te groot en die Leeus kon dit nie bekostig nie


Posted By: valie
Date Posted: 11-Oct-2019 at 12:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

@Valie, daar was 'n tyd toe Heyneke Meyer in die running was om die Leeus af te rig, maar sy ondersteuning span was te groot en die Leeus kon dit nie bekostig nie
Ek onthou. Ek is maar bly hy het toe nooit gekom nie, want dan het ek seker vandag n ander span ondersteun.


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 11-Oct-2019 at 2:14pm
Dink nie ons kan soos voorheen ons assistente aanstel nie, hoop ons kry iemand wat n goeie record het, n Stonehouse of n Mallet of so iets


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Oct-2019 at 3:19pm
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Dink nie ons kan soos voorheen ons assistente aanstel nie, hoop ons kry iemand wat n goeie record het, n Stonehouse of n Mallet of so iets

Ons moes vir Brent gekry het met die onsekerheid van Swys, maar gesit en slaap.


Posted By: emiel1
Date Posted: 11-Oct-2019 at 5:59pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Dink nie ons kan soos voorheen ons assistente aanstel nie, hoop ons kry iemand wat n goeie record het, n Stonehouse of n Mallet of so iets

Ons moes vir Brent gekry het met die onsekerheid van Swys, maar gesit en slaap.

Was ook beindruk wat Brent vermag het met die die Griekwas voorspelers, veral hulle ondersteunende spel en dryfmaal bewegings. Dink dat Cash van Rooyen en Warren Whiteley weet wat dit vat om 'n span tot 'n eindstryd te bring, maar verder is ons assistent afrigters maar uiters onbeproef en nat agter die ore. 
 




Posted By: Puttertjie
Date Posted: 11-Oct-2019 at 9:27pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

@Valie, daar was 'n tyd toe Heyneke Meyer in die running was om die Leeus af te rig, maar sy ondersteuning span was te groot en die Leeus kon dit nie bekostig nie
Ek onthou. Ek is maar bly hy het toe nooit gekom nie, want dan het ek seker vandag n ander span ondersteun.

Ek stem, maar hy kon ook nie swakker as Dick Muir doen wat toe wel aangestel was nie.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-Oct-2019 at 9:58pm
Meeste van ons het van Swys gehou, maar ons spel het stagneer of selfs agteruit gegaan. 

Dat hy wel waardevol was as hulpaftigter en analis is onmeetbaar.

Baie dankie vir als en alles van die beste, veral met die gesondheid.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: rooitrui
Date Posted: 12-Oct-2019 at 2:39pm
stetkte vir die toekoms swys
Wat van russel winter,ek dink hy kom nie tot sy reg by wp nie.
Baie goeie coach


Posted By: valie
Date Posted: 13-Oct-2019 at 7:31am
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Dink nie ons kan soos voorheen ons assistente aanstel nie, hoop ons kry iemand wat n goeie record het, n Stonehouse of n Mallet of so iets
Ek kan nie sien hoe Stonehouse van veel waarde vir ons kan wees nie. Onder hom het die Pumas amper hulle CC status verloor, en dan het hy altyd n klomp verskonings na die tyd, terwyl Griekwas, met n kleiner budget onder Brent eintlik baie goed gedoen het.


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 13-Oct-2019 at 8:11am
Stem Stonehouse beteken niks nie!!!

-------------
Lions4life



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net