Print Page | Close Window

Leeus se paaie skei met Joey en Bart

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8243
Printed Date: 24-Apr-2024 at 7:12pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Leeus se paaie skei met Joey en Bart
Posted By: GoLions
Subject: Leeus se paaie skei met Joey en Bart
Date Posted: 15-Sep-2019 at 8:33am
Opskrif en snippet op die Netwerk24 site

"Die Leeus het besluit om die kontrak van sy o.21-afrigter, Joey Mongalo, te beëindig."

Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 15-Sep-2019 at 9:39am
Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Opskrif en snippet op die Netwerk24 site

"Die Leeus het besluit om die kontrak van sy o.21-afrigter, Joey Mongalo, te beëindig."

Bietjie goeie nuus. Stap in die regte rigting.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Sep-2019 at 9:48am
Seems Bart Schoeman is also leaving

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 15-Sep-2019 at 10:17am
Wat is die details rondom Bart? Hy is ons hoof recruitment man!??!?

Hy het spelers soos Rohan/Franco/Boeboes/Marnitz/Akker/Faf etc almal leeus toe gelok? 

Wat nou?

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 15-Sep-2019 at 11:08am
Schoeman is slegte nuus, die ander man glaaaad nie...

Posted By: emiel1
Date Posted: 15-Sep-2019 at 11:21am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Wat is die details rondom Bart? Hy is ons hoof recruitment man!??!?

Hy het spelers soos Rohan/Franco/Boeboes/Marnitz/Akker/Faf etc almal leeus toe gelok? 

Wat nou?

Weet nie hoeveel Bart Schoeman (of was dit Ackerman?) te doen gehad het bogenoemde spelers se werwing nie, maar sedert Ackerman se vertrek, was ons keuses oor wie om te behou en wie om te laat gaan maar meestal power.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Sep-2019 at 11:25am
Bart word hoog geag deur die spelers, sal graag wil hoor wat die storie is.

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 15-Sep-2019 at 12:12pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Wat is die details rondom Bart? Hy is ons hoof recruitment man!??!?

Hy het spelers soos Rohan/Franco/Boeboes/Marnitz/Akker/Faf etc almal leeus toe gelok? 

Wat nou?

Weet nie hoeveel Bart Schoeman (of was dit Ackerman?) te doen gehad het bogenoemde spelers se werwing nie, maar sedert Ackerman se vertrek, was ons keuses oor wie om te behou en wie om te laat gaan maar meestal power.

Hy het alles te doen gehad met hulle werwing. Hy het Varsity Cup destyds as Tukkie afrigter gewen en geweet hoe goed Franco en Boeboes was. Was verseker intrumenteel om hulle te werf. Ouens soos Rohan en Skosan en baie ander was sy handewerk. Hy het ook goeie verhouding opgebou met Sean Erasmus en sodoende baie van Paarl Boys se room na Johannesburg gebring. Nee wat hy was great in sy werk.

Sy hoof-job is die werf van nuwe talent vir die leeus en daar kan ons nie kla. Hy het van die beste talent leeus toe gebring, no doubt. 

Werwing en die besluit oor wie ry en bly (wat maar grootliks deur finansies gedryf word) is ook 2 verskillende goed.

Posted By: emiel1
Date Posted: 15-Sep-2019 at 1:42pm
Thanks vir die info Rooihart. My persoonlike opinie is dat afrigting 'n veel groter rol to sukses het as werwing (alhoewel verwing ook 'n beslissende rol kan speel onder die regte afrigting).  Jy kan 'n span vol talent he, maar sonder 'n afrigter met visie en wat kan uitvoer, sal jy sukkel. Aan die ander kant van die munt kan 'n goeie afrigter selfs gemiddelde spelers in 'n suksesvolle span saamsnoer.

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Sep-2019 at 2:37pm

Moneyball werwing werk net tot 'n punt. Om kompetisies te wen het jy steeds genoeg game breakers nodig. Ons het dit gesien by die Leeus en die oorspronklike Moneyball span, Oaklands Athletics, kon sedert hulle moneyball werwing geimplimenteer het nog nie 'n groot titel wen nie alhoewel hulle al 5 keer hulle divisie gewen het en 3 keer in die finale "play-offs" was

Posted By: emiel1
Date Posted: 15-Sep-2019 at 5:07pm
Ek sou se dat groot wedstryde (soos die Leeus se afgelope 3 SR eindwedstryde, sowel as vanjaar se CB finaal), nie gewen word deur spelbrekers nie, maar deur die afrigtingspan wat goeie strategie, dissepline en temprament (veral op verdediging) onder die spelers kon handhaaf. Maar d's net 'n persoonlike opinie.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-Sep-2019 at 4:44am
Dalk is daar meer hier agter. Is dit dalk n aanduiding dat Swys se rol by die Unie gaan verander. Dalk meer  in agter grond wees, soos bv recruitment, terwyl iemand anders die "Hoofafrigter"  stress gaan hanteer 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Sep-2019 at 6:15am
Die Leeus wag net tot ek op vakansie is tot hulle met sulke nuus uitkom...LOL! Is in Ballito op die oomblik, maar ek is laas week Woensdag deur kontakte ingelig dat daar iets agter die skerms aan die gang is met Bart

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Sep-2019 at 6:19am
https://www.ruggas101.co.za/?p=3605" rel="nofollow - https://www.ruggas101.co.za/?p=3605

Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Sep-2019 at 6:34am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

https://www.ruggas101.co.za/?p=3605" rel="nofollow - https://www.ruggas101.co.za/?p=3605

The Golden Lions decision not to renew their contract with high performance manage Bart Schoeman must count as one of the biggest surprises of 2019.

Many have recognised Schoeman's role in the revival of the Golden Lions as being a major contributor. The current crop of upcoming "superstars" at the Golden Lions was most if not all, the work of Schoeman's gift of being able to recognise talent at an early age.

In an expected move Joey Mongalo's coach of the Lions u/21 contract was also not renewed. Mangalo was found guilty of indecent assault in Australia earlier this year. The performance of the 2019 u/21 Golden Lions certainly did not help his case either.

It is known that Mzeke Nkosi will join the Golden Lions on a fulltime basis in 2020. Nkosi is the successful coach of King Edward VII School and the SA Schools' team.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Sep-2019 at 7:05am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus wag net tot ek op vakansie is tot hulle met sulke nuus uitkom...LOL! Is in Ballito op die oomblik, maar ek is laas week Woensdag deur kontakte ingelig dat daar iets agter die skerms aan die gang is met Bart

Iets anders as hy wat nie aanbly nie? Sien op sy FB het hy ook genoem hy gaan n breek vat vir n ruk. 

Posted By: Niela
Date Posted: 16-Sep-2019 at 3:02pm
The GLRU is becoming a joke.

We have lost almost all our players, two coaches and now our recruiter. 

To make it worse both UJ and Wits were nowhere in the varsity cup. Thank goodness we have Erasmus (although he is for the future, he has potential to be the next "jake white")

We must make our plans, Lemmer did nothing wrong though and can stay our forwards coach in my view. With Waza there, will he be head coach ? A little in the  deep end. 

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 16-Sep-2019 at 4:11pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

The GLRU is becoming a joke.

We have lost almost all our players, two coaches and now our recruiter. 

To make it worse both UJ and Wits were nowhere in the varsity cup. Thank goodness we have Erasmus (although he is for the future, he has potential to be the next "jake white")

We must make our plans, Lemmer did nothing wrong though and can stay our forwards coach in my view. With Waza there, will he be head coach ? A little in the  deep end. 
Which other coach? What I can read on the report is that the KES coach will be joining the Lions on a full time basis.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Oct-2019 at 11:26am
So die het ons amper 'n maand terug al geweet

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net