Print Page | Close Window

Finaal - Vrystaat vs Leeus

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8206
Printed Date: 28-Apr-2024 at 2:22pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Finaal - Vrystaat vs Leeus
Posted By: Transvaal
Subject: Finaal - Vrystaat vs Leeus
Date Posted: 01-Sep-2019 at 9:13am
Saterdag 7 September 2019 in Bloemfontein, afskop 17:00

Vrystaat: 15 Clayton Blommetjies, 14 William Small-Smith, 13 Benhard Janse van Rensburg, 12 Dries Swanepoel, 11 Tian Meyer (capt), 10 Tian Schoeman, 9 Ruan Pienaar, 8 Henco Venter, 7 Junior Pokomela, 6 Gerhard Olivier, 5 Walt Steenkamp, 4 Sintu Manjezi, 3 Erich de Jager, 2 Joseph Dweba, 1 Ox Nche.
Replacements: 16 Jacques du Toit, 17 Charles Marais, 18 Reinach Venter, 19 JP du Preez, 20 Jasper Wiese, 21 Abongile Nonkontwana, 22 Louis Fouche, 22 Darren Adonis.

Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Duncan Matthews, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Cyle Brink, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Pieter Jansen, 1. Dylan Smith. 
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Dillon Smit, 22. Jan-Louis la Grange, 23. Jamba Ulengo





Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2019 at 9:15am
Leeus/Transvaal - 21 eindstryde voor 2019, 9 gewen en 1 gedeel

So hierdie is die unie se 22ste Curriebeker eindstryd

6 van die Leeus se 9 wenne was weg wedstryde:

1939 vs WP
1952 vs Boland
1972 vs Oos Transvaal
1993 vs Sharks
1994 vs Cheetahs
1999 vs Sharks

Tuis wenne:
1950 vs WP
2011 vs Sharks
2015 vs WP

Die gelykop was ook tuis in 1971 vs Noord Transvaal

Telling in 2015 vs WP was 32-24

Ross en Warren het in die 2015 eindstryd gespeel, Jaco Kriel was die Leeus se kaptein. Weet nie of Warren dalk Satredag sal speel nie, twyfel. Ross het 2 driee in die finaal gedruk in 2015


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2019 at 9:21am
1994 eindstryd in Bloem, Leeus wen 56-33

1994 Leeus span:
15 Gerbrandt Grobler, 14 Pieter Hendriks, 13 Japie Mulder, 12 Bernard Fourie, 11 Gavin Johnson, 10 Hennie le Roux, 9 Johan Roux, 8 Gerhard Combrinck, 7 Charles Rossouw, 6 Francois Pienaar (C), 5 Kobus Wiese, 4 Phillip Schutte, 3 Ian Hattingh, 2 Uli Schmidt, 1 Balie Swart.
Christiaan Scholtz het ook opgekom gedurende die wedstryd as reserwe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2019 at 9:32am
Die kanse is goed dat ek en vroulief die wedstryd gaan bywoon


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:29am
Ek sien FS is die oorgrote gunsteling om te wen, en mense praat van hoe goed die Pro14 vir hulle was en so aan.. Wat hulle vergeet is dat die FS die enigste span is wat met n volsterkte span speel, hierdie is die beste span wat hulle op n veld kan stoot. Daarteenoor speel al die ander Super rugby unies met verswakte spanne. Ek dink al 4 super rugby spanne sal die vloer vee met hierdie FS span.

So ek dink ons jong spannetjie het regtig goed gedoen om die finaal te haal. En hulle het die vorige game in Bloem gewen, so hul kan dit weer doen!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:30am
Ja ek dink mense vergeet dat dit net Vrystaat is wat met 'n volsterkte span speel. As dit 'n dubbelrondte was, het die laaste deel van Curriebeker seker met Pro-14 oorvleuel en dan was hulle ook maar nerens soos laas jaar wat hulle onder ge-eindig het


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Sep-2019 at 9:34am
Ek hou nogals van hierdie enkel rondte formaat. Dis kort en kragtig, en elke wedstryd is belangrik. 


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:29am
Interesting stats. So we do well in away games. 
And let the press speak the Cheetahs up. If they rock up over confident, it will be to our advantage. Will be a tough game in any case.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:33am
It will certainly be tough, Cheetahs looked very good last Saturday, specially in the latter stages of the 2nd half, perhaps the Sharks gave up and if you give up in rugby it gets ugly quickly.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:40am
Agree. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:40am
Dis die 3rde keer in die geskiedenis dat die Leeus en Cheetahs teen mekaar in 'n eindstryd speel. In 1994 het die Leeus gewen en in 2007 het die Cheetahs gewen, altwee wedstryde was in Bloemfontein, soos hierdie 3rde een, so die twee spanne het nog nooit in 'n finaal op Ellispark gespeel nie.

Die stats is maar net ter inligting, dit beteken nie regtig veel nie want veral die Leeus speel met spelers met min ervaring, in ons squad van 23 is dit net Ross wat in die 2015 finaal gespeel het.


Posted By: Niela
Date Posted: 02-Sep-2019 at 10:52am
I suppose its nice to be in the final, even if the comp is a little watered down. 

The young guys, must taste victory and learn how to cope in finals pressure. 

The cheetahs had a lot more intensity in their game vs the sharks vs what we showed against the kwaste. We will have to step it up if we want to stand a chance in this game.




Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 02-Sep-2019 at 11:05am
Een goeie ding is dat ons nie uit stoom uit sal hardloop in die laaste 20 minute soos die WP en Sharks het nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2019 at 11:25am
Ek het vir die Cheetahs 'n e-pos gestuur om te hoor of ons akkreditasie vir die wedstryd kan kry, hoop om gou van hulle te hoor


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Sep-2019 at 1:00pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

I suppose its nice to be in the final, even if the comp is a little watered down. 

The young guys, must taste victory and learn how to cope in finals pressure. 

The cheetahs had a lot more intensity in their game vs the sharks vs what we showed against the kwaste. We will have to step it up if we want to stand a chance in this game.




The comp is a little watered down, but this has been the most I've been interested in the CC for some time.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 02-Sep-2019 at 1:41pm
Met die uitsondering van Jantjies, sowel as Skosaan en Coetzee, dink ek dat hierdie baie naby is aan ons Super rugby span, so ek hoop ons doen goed. Albei spanne is fiks, vaardig en het veggees. Dink die groot verskil is die ervaring van Ruan Pienaar en Tiaan Meyer.


Posted By: monster
Date Posted: 02-Sep-2019 at 2:02pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Met die uitsondering van Jantjies, sowel as Skosaan en Coetzee, dink ek dat hierdie baie naby is aan ons Super rugby span, so ek hoop ons doen goed. Albei spanne is fiks, vaardig en het veggees. Dink die groot verskil is die ervaring van Ruan Pienaar en Tiaan Meyer.

Jip, ek dink dit is hoekom saterdag se finaal so belangrik is vir volgende jaar se super rugby. Klap die Cheetahs ons is dit bad vir selfvetroue.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Sep-2019 at 8:06am
Die Cheetahs het vir ons media akkreditasie vir die finaal gegee so ons reis Saterdag na Bloem


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Sep-2019 at 8:09am
Lekker Tvl, julle moet dit geniet! Hopelik bring ons die beker terug huistoe!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Sep-2019 at 8:18am
Net om deel van dit te wees is klaar 'n belewenis, obviously was my laaste finaal 2015 so mens kry maar min kans om dit by te woon


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Sep-2019 at 9:30am
Die Curriebeker finaal is so belangrik dat hulle die toets teen Japan op 'n Vrydag speel!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 03-Sep-2019 at 4:16pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Met die uitsondering van Jantjies, sowel as Skosaan en Coetzee, dink ek dat hierdie baie naby is aan ons Super rugby span, so ek hoop ons doen goed. Albei spanne is fiks, vaardig en het veggees. Dink die groot verskil is die ervaring van Ruan Pienaar en Tiaan Meyer.
what about Mapoe? Kwagga? Whiteley (is a big maybe)?


Posted By: emiel1
Date Posted: 03-Sep-2019 at 4:35pm
Sounds as if Mapoe is heading with Combrink to Stade Francais. Last I heard Kwagga is skipping Super Rugby next year. Don't know what his plans are the year after.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Sep-2019 at 8:45am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Sounds as if Mapoe is heading with Combrink to Stade Francais. Last I heard Kwagga is skipping Super Rugby next year. Don't know what his plans are the year after.

Mapoe has already left and playing for Stade


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Sep-2019 at 11:25am
Ek sien die Leeus gaan weer met die Blou truie met die wit streep in die finaal speel


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Sep-2019 at 1:36pm
The Xerox Golden Lions team to play the Toyota Free State Cheetahs in the Currie Cup final, brought to you by DirectAxis, shows one change from last week with Sti Sithole losing out due to a torn calf muscle sustained during training on Thursday.

Dylan Smith moves into the starting XV and Nathan McBeth comes onto the bench.

The Lions have scored 24 tries in this years’ Currie Cup, the second most in the competition, and 21 have been scored against them. The Cheetahs have scored 34 while also conceding 21.

Both the Lions and the Cheetahs have won the coveted trophy three times in the last 20 years. 

The Lions are third on the all-time list with seven Currie Cup titles.

All five big unions have won the Currie Cup on at least one occasion in the last 20 years; the Golden Lions (formerly Transvaal) have won the trophy 3 times in 1999, 2011 and 2015; the Free State Cheetahs have won the trophy 3 times in 2005, 2007 and 2016. In 2006 the trophy was shared by the Free State Cheetahs and Blue Bulls.

Transvaal/Lions Currie Cup all-time final berths since 1939:
1939: Transvaal vs Western Province, 17-6 at Newlands
1947: Western Province vs Transvaal, 16-12 at Newlands
1950: Transvaal vs Western Province, 22-11 in Johannesburg
1952: Transvaal vs Boland, 11-9 in Wellington
1968: Northern Transvaal vs Transvaal, 16-3 in Pretoria
1971: Northern Transvaal vs Transvaal, 14-14 in Johannesburg
1972: Transvaal vs Eastern Transvaal, 25-19 in Springs
1974: Northern Transvaal vs Transvaal, 17-15 in Pretoria
1986: Western Province vs Transvaal, 22-9 at Newlands
1987: Northern Transvaal vs Transvaal, 24-18 in Johannesburg
1991: Northern Transvaal vs Transvaal, 27-15 in Pretoria
1992: Natal vs Transvaal, 14-13 in Johannesburg
1993: Transvaal vs Natal, 21-15 in Durban
1994: Transvaal vs Orange Free State, 56-33 in Bloemfontein
1996: Natal vs Transvaal, 33-15 in Johannesburg
1999: Lions vs Natal, 32-9 in Durban
2002: Blue Bulls vs Lions, 31-7 in Johannesburg
2007: Free State Cheetahs vs Lions, 20-18 in Bloemfontein
2011: Golden Lions vs Sharks, 42-16 in Johannesburg
2014: Western Province vs Golden Lions, 19-16 at Newlands
2015: Golden Lions vs Western Province, 32-24 in Johannesburg
2019: Free State Cheetahs vs Golden Lions in Bloemfontein

The match kicks off at 17:00.

Xerox Golden Lions vs Toyota Free State Cheetahs: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Duncan Matthews, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronje ©; Hacjivah Dayimani, Cyle Brink, Marnus Schoeman, Marvin Orie, Ruben Schoeman, Jacobie Adriaanse, Pieter Jansen, Dylan Smith. Reserves: Jan-Henning Campher, Nathan McBeth, Johannes Jonker, Wilhelm van der Sluys, Len Massyn, Dillon Smit, Jan-Louis la Grange, Jamba Ulengo

• The Xerox Golden Lions Women’s team will travel to Cape Town where they will face SWD in the final of the Provincial B Section in their fourth consecutive final.

Xerox Golden Lions Women vs SWD: Refilwe Ramahlo; Bonakele Sibya, Piwokuhle Nyanda, Masingita Simango, Nobuhle Tshabalala; Masingita Simango, Sarah Mokwebo; Bongiwe Nkleko, Dimakatso Sefala, Luyanda Koi, Nthabiseng Moneymore, Tshireletso Motloung, Xoliswa Thembeka, Lesego Bereng, Diana Massamba. Reserves: Zumicke Geringer, Sharon Baloyi, Althea Herman, Bongiwe Nkleko, Ntabiseng Junior Sejamoholo, Aretha Mthomo, Asithandile Dimaza

#LionsPride
#CHEvLIO
Jonsson Workwear


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 05-Sep-2019 at 1:48pm
Sithole beseer??

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Sep-2019 at 1:51pm
Span opgedateer in die eerste pos, Sithole het 'n kuitspier geskeur in vanoggend se oefening


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Sep-2019 at 2:00pm
Net toe hy begin vorm kry. Hoop maar hy herstel vinnig en hy kan volgende jaar n goeie Super Rugby beleef.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Sep-2019 at 4:47pm
Lions team announcement for Currie Cup final vs Cheetahs - 5 Sept 2019
https://youtu.be/A1JOE-pmxkw" rel="nofollow - https://youtu.be/A1JOE-pmxkw


Posted By: Niela
Date Posted: 05-Sep-2019 at 4:49pm
Will be a good game, Freestate stadium is small enough to fill up, so hopefully there will be a nice atmosphere for the guys to play in. 

Will be good experience for our young team


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 05-Sep-2019 at 5:11pm

Toyota Free State Cheetahs


15.          Clayton Blommetjies

14.          William Small-Smith

13.          Benhard Janse van Rensburg

12.          Dries Swanepoel

11.          Tian Meyer (C ) 

10.          Tian Schoeman

9.            Ruan Pienaar

8.            Henco Venter

7.            Junior Pokomela  

6.            Gerhard Olivier

5.            Walt Steenkamp

4.            Sintu Manjezi

3.            Erich de Jager

2.            Joseph Dweba

1.            Ox Nche


16.          Jacques du Toit

17.          Charles Marais

18.          Reinach Venter

19.          JP du Preez

20.          Jasper Wiese

21.          Abongile Nonkontwana

22.          Louis Fouche

22.          Darren Adonis



-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Sep-2019 at 5:24pm

The 2019 Currie Cup final is in Bloemfontein!  


The Toyota Free State Cheetahs will be facing the Xerox Golden Lions on Saturday, 7 September 2019 in the Currie Cup final at 17:00 in Toyota Stadium, Bloemfontein.


Gates open at 12:00 and the days kicks off with the SA Rugby u.21 Championship final between the Blue Bulls and Western Province.  


Entertainment before and after the main match at the Castle Deck and hockey field is Arno Jordaan and Francois Bouwer.  


DJ Black & White and DJ LeGoody will be providing entertainment from 15:30 at the Castle area at Gate 8.


This is an exciting day for Free State Rugby and die-hard rugby fans will be witnessing the 15th Currie Cup final for the Free State side, and the 8th in Bloemfontein.  This will also be the third Currie Cup final between the two sides, all in Bloemfontein.  (1 October 1994, Transvaal 56 – Free State 33 and 27 October 2007, Cheetahs 20 – Lions 18).


“We didn’t come all this way just to compete in the final.  It is going to be an 80 minute performance against the Lions,” said captain Tian Meyer.  Meyer urges the fans to come to the match and to enjoy the vibe in Bloemfontein.  


Although tickets sales are good, there are still tickets available online at  http://www.fscheetahs.co.za/" rel="nofollow - www.fscheetahs.co.za  or from the ticket office in Toyota Stadium (Att Horak Avenue).  Tickets from no other ticket outlet or website will be valid.  Ticket office hours are Monday to Friday, 08:30 – 16:30.


“It is a privilege to play in a Currie Cup final at home.” Said Franco Smith, who announced his team with only two changes from last week.  


Abongile Nonkontwana and Gerhard Olivier switch places, with Oliver starting on number 6 flank.  Charles Marais returns from injury and will be providing cover on the bench. 

 



                    

                               

      Toyota Free State Cheetahs


15.          Clayton Blommetjies

14.          William Small-Smith

13.          Benhard Janse van Rensburg

12.          Dries Swanepoel

11.          Tian Meyer (C ) 

10.          Tian Schoeman

9.            Ruan Pienaar

8.            Henco Venter

7.            Junior Pokomela  

6.            Gerhard Olivier

5.            Walt Steenkamp

4.            Sintu Manjezi

3.            Erich de Jager

2.            Joseph Dweba

1.            Ox Nche


16.          Jacques du Toit

17.          Charles Marais

18.          Reinach Venter

19.          JP du Preez

20.          Jasper Wiese

21.          Abongile Nonkontwana

22.          Louis Fouche

22.          Darren Adonis



The referee for the match is Marius van der Westhuizen.  He will be assisted AJ Jacobs and Egon Seconds.   The TMO is Shaun Veldsman.  



Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:40am
Ons ry so 9 uur se kant Bloem toe!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 3:59pm
Het so 1 uur in Bloem aangekom. Bulle se onder 21's was 20-3 agter en wen 33-27. Ons afskop is oor 'n uur. Stadion kapasiteit is 40000 en blykbaar is 36000 kaartjies verkoop, maar hulle verwag dat die res vandag sal uitverkoop voor afskop


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 4:02pm
Bly dit gaan vol wees!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 4:20pm
Late change for the Lions on the bench, James Venter at no 23 in place of Jamba Ulengo


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 4:44pm
Wou nou net dit post, klink my hy is siek.

Ek wens die dag om, maar hierdie laaste uur voor afskop voel soos n leeftyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:03pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 0 vs #Lions 0 - Kickoff!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:15pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 5 vs #Lions 0 - 11m - TRY Joseph Dweba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:15pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 7 vs #Lions 0 - 12m - CONVERSION Ruan Pienaar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:18pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 7 vs #Lions 5 - 14m - TRY Wandisile Simelane


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:18pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 7 vs #Lions 7 - 15m - CONVERSION Shaun Reynolds


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:21pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 10 vs #Lions 7 - 17m - PENALTY Ruan Pienaar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:22pm
38858 people at the final today


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:29pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 15 vs #Lions 7 - 25m - TRY William Small-Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:30pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 17 vs #Lions 7 - 26m - CONVERSION Ruan Pienaar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:34pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 22 vs #Lions 7 - 29m - TRY Clayton Blommetjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:34pm
2 driee van 2 foute, ons spelers moet skerper wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:35pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 24 vs #Lions 7 - 30m - CONVERSION Ruan Pienaar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:40pm
Ai dis swak van Reynolds....


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:45pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 29 vs #Lions 7 - 37m - TRY Walt Steenkamp


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:46pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 7 - 38m - CONVERSION Ruan Pienaar


Posted By: Billy3
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:46pm
Dink ons Kan ma terug kom Jhb toe. Manne net nie opgewasse nie. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:48pm
ook die rustyd telling


Posted By: valie
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:52pm
 Foute op die aanval kill ons. Ons is eenvoudig te slordig met bal in die hand. Hulle teer eenvoudig van ons foute af en ons maak die lewevir onsself moeilik.


Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Sep-2019 at 5:58pm
Baie van daai foute kom van ons ervare spelers (e.g.Ross Cronje). Brink is nerens en Marnus Schoeman sukkel om bal te van. Brink is nerens nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:00pm
Jis hoe swak wil ons nou begin


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:01pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 36 vs #Lions 7 - 41m - TRY Jasper Wiese


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:01pm
Dankie tog n knock deur Ruan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:01pm
As dit nog nie tickets was nie is dit nou tickets... sjo


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:02pm
Dalk die grootste wen in n finaal oppad


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:02pm
TMO reverses the try so still 31-7


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:09pm
My donner ons wil nie speel nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:19pm
Dink dit wys mens net wat beteken ouens met ondervinding in n span


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:37pm
Jammer dat driekwart van die spelers in die span vandag baie, baie swak speel. Ongelukkig is dit dieselfde spelers al heel seisoen wie nie goed is nie. Party het ondervinding, maar maak gereeld dieselfde foute. Party is jonk en talentvol, maar nie goed genoeg nie.

Verder moet ons maar eerder glad nie meer probeer maul nie, dis ñ vernedering. 

Cheetahs se verdediging was baie goed en ons aanval was een dimensioneel en voorspelbaar. Soos heel jaar.

Welgedaan Vrystaat


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:39pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 12 - 70m - TRY Dillon Smit


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:39pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 14 - 71m - CONVERSION Shaun Reynolds


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:43pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 19 - 74m - TRY James Venter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:44pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 21 - 75m - CONVERSION Shaun Reynolds


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:50pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 26 - 80m - TRY James Venter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:50pm
#CurrieCupFinal - #Cheetahs 31 vs #Lions 28 - 80m - CONVERSION Shaun Reynolds


Posted By: Billy3
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:51pm
Goeie comeback. Bietjie laat. Ma Hou die span by mekaar. Hulle gaan nog ver Kom. Skrummie ook groot verskil gemaaak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2019 at 6:52pm
ook die eindtelling. Goeie comeback maar net te min tyd


Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Sep-2019 at 7:04pm
Plus punte. Baie fikse span met baie moed en veggees. Begin vaste vyf van die Cheetahs was meer dinamies en hulle begin lostrio meer gebalenseerd. Daarby het Ruaan Pienaar se ervaring en klas deurgekyn. Reuben Schoeman en Stean Pieneer was die nuwelinge wat indruk gemaak die jaar. 


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Sep-2019 at 7:08pm
Ja ek is trots op die manne ja daar is baie om aan te werk maar daai tweede helfte was beter en ek dink ons het due drui gevoel


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 7:30pm
Ons het hulle teveel kanse gegee. Baie teleurgesteld in van die calls en Naas praat nou juis daaroor


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 07-Sep-2019 at 8:42pm
Terrible eerste helfte maar hierdie span het iets... byt vas met hulle.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Sep-2019 at 9:00pm
Stem, maar ja n ou koppie in die kas sou lekker gewees het.


Posted By: valie
Date Posted: 08-Sep-2019 at 10:01am
Ongelukkig hetfoute op kriteke tye in die eerste helfte ons die game gekos.
Marnus Schoeman en Madosh,  wie beide baie goed was die jaar, het shockers gehad itv balhantering en onnodige dom strafskoppe wat hulle afgestaan het.
Marnus het by 2 of 3 lynstane op die aanval die bale verloor as ons begin maul. Hy het ook n paar baie elementere strafskoppe by die afbreekpunte afgestaan.
Madosh knock ook die bal  2 of 3 keer op die aanval.
Ross se boxkick wat afgestorm word eindig in n drie.
Greene sal sy spel moet afwissel met slim taktiese skoppe, en nie net elke keer reguit in die verdedigers vashardloop nie.

Positiewe is dat ons jong pak glad nie teruggestaan het vir hulle groter, meer ervare vrystaatse ewekniee nie.

Spelers wat vir my goed was is Simelane, Ruben Schoeman, Stean Pienaar en Reynolds, behalwe vir daai blaps met die strafskop wat hy agteruit geskop het.

Ons het die eerste helfte die game teen onsself verloor, maar amper kom klop ons jong spannetjie die room van die vrystaat in hulle eie agterplaas


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 12:42pm
Tambwe het ook 'n keer of wat baier skuins gehardloop...iemand moet vir hom wys waar die doellyn is. Maar ek dink hy gaan in elk geval Sharks toe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 1:22pm
Franco Smith & Tian Meyer after Currie Cup final 2019
https://youtu.be/egRjNeBBHWc" rel="nofollow - https://youtu.be/egRjNeBBHWc


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 1:24pm
https://www.youtube.com/watch?v=13CkbMbV3mE" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=13CkbMbV3mE
Hoogtepunte van die wedstryd


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 08-Sep-2019 at 1:58pm
Marius vd Westhuizen should be ashamed of himself, he ruined the game as a contest. The policing of the scrums, breakdown and offside line boarded on the absurd.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 2:51pm
Op die hoogtepunte kan mens ook weer swak verdediging van Simelane sien, dis iets waaraan hy hard sal moet werk en ons weet al 'n rukkie dis 'n swak plek in sy mondering


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 7:22pm
Ivan van Rooyen & Ross Cronje after Currie Cup final 2019
https://youtu.be/AsLe8k3H0Po" rel="nofollow - https://youtu.be/AsLe8k3H0Po


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2019 at 8:57pm
Fotos wat Lynn by die finaal geneem het

https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156816292508353" rel="nofollow - https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156816292508353


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 09-Sep-2019 at 6:10am
Ek het net dele van die game gesien, meestal in die eerste helfte. Mens moet seker wag om te sien hoe die manne perform in Superugby maar ek kan nie help om te wonder of iemans soos n Green en Simelani ens so lekker om en deur teenstanders sal kan hardloop soos in die CC nie. Klein en nippy is nie noodwendig n wensresep teen NZ nie. Maar dalk verras hulle ons. Ek is nie n Reynolds fan nie maar dit wat ek van hom gesien het Saterdag was rerig goed. En dan laastens, Ross Cronje was op sy dag n baie goeie speler. Maar dis nie meer sy dag nie...


Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Sep-2019 at 10:03am
Ek stem oor Ross. Hy het sy dae gehad, maar ongelukkig is hulle nou getel. Dit is maar moeilik om enigiets in currie cup vorm in te lees. Die laaste paar jaar het gewys dat goeie vorm daar nie noodwendig lei tot goeie super rugby nie. 

Plus, ons sit nog met 'n olifant in die kamer.. Swys. Bly hy aan as afrigter? is sy issues nou uitgesort, en is daar n gauruntee dat hy nie weer n meltdown gaan he vlg jaar nie?


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 09-Sep-2019 at 10:30am
Ross did the job of a no 9 very well on Saturday. He was at the breakdown point pretty quickly, got the ball to Reynolds or the first receiver quickly. Where we were not smart was using chip kicks and grubbers to force the Cheetahs to stand back a bit. They knew what to expect from us, and therefore we were very easy to defend against. As well as Ross played, Ruan played even better, and that was the real difference between the 2 teams.

Still immensely proud of the boys. Average age 22 years old. Cash in only his second season as head coach in the Currie Cup. That tells me we have a great future ahead of us.


Posted By: Niela
Date Posted: 09-Sep-2019 at 12:00pm
Is our average age really only 22?? Thats a real positive. 

Again , we must find the right mix. Look at the difference a Ruan Pienaar made, we need one or 2 older heads with the youth.




Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Sep-2019 at 12:02pm
Everyone has his own opinion, but comparing Ross to Ruan Pienaar would be like comparing a cart horse to racing thoroughbred. The difference was that great. Ross, very much like players such as Robbie Coetzee and Andries Ferreira, are honest players that perform OK when surrounded by experience and class, but certainly not the type of "expierience" (such as Ruaan Pienaar), who will guide an inexperienced outfit to greatness.




Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2019 at 12:15pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek stem oor Ross. Hy het sy dae gehad, maar ongelukkig is hulle nou getel. Dit is maar moeilik om enigiets in currie cup vorm in te lees. Die laaste paar jaar het gewys dat goeie vorm daar nie noodwendig lei tot goeie super rugby nie. 

Plus, ons sit nog met 'n olifant in die kamer.. Swys. Bly hy aan as afrigter? is sy issues nou uitgesort, en is daar n gauruntee dat hy nie weer n meltdown gaan he vlg jaar nie?
Swys moet defnitief aanbly. Wat rugby kennis en speler ontwikkeling aan betref is daar min wat by hom kan kers vashou. Ek dink die ding met Joey was een van die dinge wat hom die meeste gevang het, tesame met sy werklas, aangesien hy by die Bokke ook nog betrokke was.

Hopelik kan hy en die unie n manier vind om sy werklas te bestuur. Dit was dalk n goeie besluit om te onttrek by die bokke.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Sep-2019 at 1:06pm
Mylpale in Saterdag se finaal teen Vrystaat: Jan-Louis la Grange het in sy 10de Curriebeker wedstryd gespeel, en dit was Nathan McBeth se Curriebeker debuut vir die Leeus


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Sep-2019 at 1:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Late change for the Lions on the bench, James Venter at no 23 in place of Jamba Ulengo

Om te dink hy sou nie eers gespeel het nie, en toe druk hy 2 driee van die bank af...ek is nogal jammer ons verloor hom, hy is regtig 'n speler wat alles gee


Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2019 at 2:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Late change for the Lions on the bench, James Venter at no 23 in place of Jamba Ulengo

Om te dink hy sou nie eers gespeel het nie, en toe druk hy 2 driee van die bank af...ek is nogal jammer ons verloor hom, hy is regtig 'n speler wat alles gee
Stem, hy is n goeie speler. Daai 2de drie van hom het hy my baie aan Jaco Kriel laat dink.


Posted By: Niela
Date Posted: 09-Sep-2019 at 4:15pm
Venter is a loss, but I am not sure why tsituka didnt make the side , if he is the man for the future , then surely he should have featured




Posted By: Lion4ever
Date Posted: 09-Sep-2019 at 4:22pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Venter is a loss, but I am not sure why tsituka didnt make the side , if he is the man for the future , then surely he should have featured


Think he was carrying a niggle. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net