Print Page | Close Window

Leeus vs Blou Bulle

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8119
Printed Date: 23-Apr-2024 at 6:13pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Leeus vs Blou Bulle
Posted By: Transvaal
Subject: Leeus vs Blou Bulle
Date Posted: 05-Aug-2019 at 8:06am
Saterdag 10 Augustus 2019 op Ellispark, afskop 17:15

Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Eddie Fouche, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Len Massyn, 6. Marnus Schoeman, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Johannes Jonker, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Leo Kruger, 18. Chergin Fillies, 19. Rhyno Herbst, 20. Vincent Tshituka, 21. James Venter, 22. Dillon Smit, 23. Duncan Matthews.

Blou Bulle: 15 Divan Rossouw, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Dylan Sage, 11 Rosko Specman, 10 Manie Libbok, 9 Ivan van Zyl (captain), 8 Tim Agaba, 7 Wian Vosloo, 6 Fred Eksteen, 5 Ruan Nortje, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Johan Grobbelaar, 1 Dayan van der Westhuizen
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Madot Mabokela, 18 Conraad van Vuuren, 19 Andre Smith, 20 Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Marnitz Boshoff, 23 Stedman Gans

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Aug-2019 at 11:41am
Die onder 21's speel 14:00, ook teen die Blou Bulle, en die vrouespan speel teen die Pumas, hulle skop waarskynlik 12:00 af

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 05-Aug-2019 at 11:45am
Na Pote se uitlatings (dat die verloor teen griekwas vernederend was) kan ons maar weet die bulle gaan hard kom saterdag. Glo ons manne sal gereed wees om vuur met vuur te beveg. Gaan 'n harde Jukskei derby wees.

Posted By: monster
Date Posted: 06-Aug-2019 at 9:04am
So wie speel ons saterdag op vaskop en binne senter.... Jonker het maar erg gesukkel op vaskop so vêr en Jacobie is beseer ...... vd Bank en le Grange is beseer . Glo seker Notnagel sal op slot sak en Herbts op die bank .... ek sal eintlik vir Vermaak n kans wil gee.

Bulle gaan ons skrums target 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2019 at 9:34am
Jonker was nie so sleg nie, hy was deel van die laaste skrum waar ons die srafskop gekry het om die wedstryd te wen. Manual Rass sal seker op 12 begin

Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Aug-2019 at 9:40am
Bulle gaan definitief die skruns target. Dit is ook die enigste aspek waar hulle die Griquas oorheers het. Ons kan n paar blaaie uit die Griquas se boek vat van hoe om n bal uit n skrum te kry wat 100km/h agteruitgaan. Dit was baie goed gedoen onder so baie druk.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 07-Aug-2019 at 1:29pm

Bulls

15 Divan Rossouw, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Dylan Sage, 11 Rosko Specman, 10 Manie Libbok, 9 Ivan van Zyl (captain), 8 Tim Agaba, 7 Wian Vosloo, 6 Fred Eksteen, 5 Ruan Nortje, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Johan Grobbelaar, 1 Dayan van der Westhuizen

Substitutes: 16 Jaco Visagie, 17 Madot Mabokela, 18 Conraad van Vuuren, 19 Andre Smith, 20 Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Marnitz Boshoff, 23 Stedman Gans

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Aug-2019 at 1:31pm
Klink vir my baie soos dieselfde span as wat teen Griekwas gespeel het, net met 'n paar veranderings in die pak? Die agterspelers klink onveranderd, behalwe dat Van Zyl op 9 begin en nie Papier nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Aug-2019 at 1:39pm
5 veranderings in die pak, Agaba, Nortje, en Herbst het laas week ook gespeel.

Matanzima is beseer, bulle sal hom mis op 1, Grobbelaar op 2 vir Visagie maak die span sterker in my opinie, en dan gaan hulle waarskynlik ook vir Steenkamp en Van Staden mis, wat altwee goeie spelers is, alhowel Van Staden vir my baie stil was teen Griekwas.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 10:24am
Spanaankondiging is vandag 13:00, ek sal dit bywoon, hopelik ook weer 'n video neem

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:03pm
Die flank Len Massyn is een van drie veranderinge aan die Leeus se beginspan vir Saterdag se Curriebekerstryd op Emirates Airlinepark teen die Blou Bulle.

Massyn, wie Vincent Tshituka in die sewe-trui vervang, begin in sy 13e wedstryd vir die Leeus op die vlak.

Hy en Marnus Schoeman, wie reeds 66 wedstryde in Curriebekerrugby agter die rug het, is die nuwe flank-kombinasie met Hacjivah Dayimani op agt.

Schoeman en Ross Cronjé is albei op 66 wedstryde die mees ervare spelers in Curriebekerrugby in die groep.

Die veelsydige Duncan Matthews van die Blou Bulle is ook op die Leeus se bank ingesluit nadat Eddie Fouché in die beginspan opgeneem is.

Jan-Louis la Grange en Manny Rass het albei harsingskudding en kon nie vir die wedstryd oorweeg word nie.

Reinhard Nothnagel begin op slot in die beseerde Wilhelm van der Sluys se plek en Rhyno Herbst is weer op die bank.

Die Welpie-agterlyn word steeds deur die twee ouer hande, die koelkos-losskakel Shaun Reynolds en die kaptein Ross Cronjé in die regte rigtings gestuur.

Die nuwe lostrio vul mekaar skitterend aan en Massyn kan die geleentheid aangryp om te toon dat sy drie wedstryde in SuperRugby nie ‘n gelukskoot was nie.

Leeus teen Blou Bulle: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Eddie Fouché, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronjé ©; Hacjivah Dayimani, Len Massyn, Marnus Schoeman, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Pieter Jansen, Sti Sithole. Reserwes: Jan-Henning Campher, Leo Kruger, Chergin Fillies, Rhyno Herbst, Vincent Tshituka, James Venter, Dillon Smit, Duncan Matthews.

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:51pm
Span opgedateer in eerste pos, het 'n lekker lang video geneem, sal vanaand opsit

Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:55pm
Dankie Tvl. Kon jy toe bietjie met iemand gesels oor speler aankope?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 1:57pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dankie Tvl. Kon jy toe bietjie met iemand gesels oor speler aankope?

Rudolf was daar, hy het gese Roelof Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankodigings maak sodra spelers teken, soos wat Elton nou onlangs gedoen het, hy het vir 2 jaar geteken

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 3:17pm
Die perskonferensie was op die veld, dit was 'n eerste. Hopelik het die klank okay uitgekom

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Aug-2019 at 5:34pm
Lions team announcement for Blue Bulls match - 8 August 2019
https://youtu.be/pnK8TJYzR1s" rel="nofollow - https://youtu.be/pnK8TJYzR1s

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Aug-2019 at 7:29pm
Kyk ek 'n ander game of is Campher beter as Jansen? Hoe ookal, beide beindruk my, skrums moet net verbeter.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: monster
Date Posted: 08-Aug-2019 at 8:24pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Kyk ek 'n ander game of is Campher beter as Jansen? Hoe ookal, beide beindruk my, skrums moet net verbeter.

Stem

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:16pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 0 - Kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:18pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 5 - 1m - TRY Hendricks

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:29pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 10 - 9m - TRY Van der Westhuizen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:31pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 12 - 10m - CONVERSION Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:45pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #BlueBulls 12 - 22m - PENALTY TRY

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:49pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 12 - 26m - TRY Reynolds

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:54pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 15 - 30m - PENALTY Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 5:58pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 18 - 34m - PENALTY Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:04pm
ook die rustyd telling

Posted By: valie
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:07pm
ons sal moet ophou strafskoppe afstaan, anders gaan ons nog teen 14 manne verloor!

Posted By: valie
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:09pm
Ross is shocking sover

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:25pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 23 - 46m - TRY Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:26pm
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 25 - 46m - CONVERSION Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:32pm
#CurrieCup - #Lions 17 vs #BlueBulls 25 - 52m - TRY Jansen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:33pm
#CurrieCup - #Lions 19 vs #BlueBulls 25 - 53m - CONVERSION Reynolds

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:36pm
#CurrieCup - #Lions 19 vs #BlueBulls 28 - 55m - PENALTY Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:50pm
#CurrieCup - #Lions 24 vs #BlueBulls 28 - 68m - TRY Pienaar

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:52pm
#CurrieCup - #Lions 26 vs #BlueBulls 28 - 69m - CONVERSION Reynolds

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 6:59pm
#CurrieCup - #Lions 26 vs #BlueBulls 31 - 75m - PENALTY Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 7:09pm
Ook die eindtelling

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Aug-2019 at 7:11pm
lekker uitgevang vandag. 

Posted By: valie
Date Posted: 10-Aug-2019 at 7:14pm
Swak Swak Swak. Ons het nie vandag verdien om met minder as 30 punte te verloor nie.
Ross was pateties. Ons het probleme op 12. Nothnagel impress my glad nie.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 10-Aug-2019 at 7:59pm
Wat dink julle? Moes dit nie n penalty try gewees het daar in die einde nie?

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:12pm
Tuna Lion ek dink dit moes want as Tyron daai bal gekry her was dit 7 punte verseker

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:25pm
Penalty try of nie, ons moes nooit in daai situasie gewees het nie. As ons foute wil soek moet dit by ons wees, dit was swak.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:28pm
Al die strafskoppe wat ons afgestaan het na die rooi kaart, dit was beenkop rugby. En as jy nie jou lynstaanspringers kan vind nie, en jy skop jou strafskop oor die doodlyn....baie dom dinge aangevang...ons wou net nie eintlik wen nie of wat?

Posted By: Marthinus100
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:30pm
Ek stem pabzor, dit het gelyk of ons gaan pak kry teen 13 spelers. Libbok het n goeie game gehad. Ons is net nie opgewasse as spanne in ons gesigte speel nie.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:31pm
Ek het net daai laaste lynstaan van die wedstryd gesien so dit klink of ons maar baie swak was  ek moet se as jy na die bulls se span kyk dink ek ons kan gelukkig wees met twee punte ons het n baie jong span hulle sit met n span amper vol super rugby spelers so ek dink hulle moet ross helemal laat rus hoe het duncan gespeel?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:40pm
Nog iets waaraan ek nou dink is dat ons skrum gesukkel het teen 'n skrum waar hulle 1 minder in het...nee heng ons was baie swak vanaand

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:49pm
Post Match - Lions vs Blue Bulls on 10 August 2019 - Blue Bulls coach Pote Human
https://www.youtube.com/watch?v=KB6KimPmaJA&feature=youtu.be" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=KB6KimPmaJA&feature=youtu.be

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:53pm
Post Match - Lions vs Blue Bulls on 10 August 2019 - Lions coach and captain
https://youtu.be/J17WlJbnSP0" rel="nofollow - https://youtu.be/J17WlJbnSP0

Posted By: emiel1
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:57pm
Ons het die wedstryd met die verkeerde gesindheid ingegaan. Ons was meestal passief waar die Bulle meer ondernemend op die aanval en aggresief op verdediging was. Ons kan ons sterre dank dat ons teen 14 man gespeel het.

Posted By: Billy3
Date Posted: 10-Aug-2019 at 8:59pm
Ons ook nie pale toe geskop soos in eerste 3 wedstryde nie. Wou als weer net hardloop.

Posted By: Billy3
Date Posted: 10-Aug-2019 at 9:00pm
Hoe druk jy meer driee as bulle en verloor die game

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 11-Aug-2019 at 9:11am
Kyk, ons was baie, baie lucky om ons vorige games te wen. Ons was nie noodwendig in ons vorige games die beste span op die veld nie. Die jong manne het baie geleer uit hierdie verloor. Ek dink amper ons sou beter gedoen het teen 15, want die druk van verwagting om te wen teen 13 en 14 spelers was te veel. Vaste fasette, verdediging en aanval kort skaafwerk, maar ons het beslis die hart en toewyding om die CC te wen.

Laastens was daar natuurlik ook ñ ander span op die veld wie puik gespeel het.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-Aug-2019 at 9:15am
'n Paar opmerkings: Vaskop diepte is 'n groot probleem. Die Bulle het doelbewustelik vinnig opgekiet en in ons gesigte gespeel om ons te ontwrig  en ontsenu en dit het gewerk. Reynolds is nie ons antwoord op 10 nie.. hy moet 'n permanente skuif na 12 maak.

Posted By: Billy3
Date Posted: 11-Aug-2019 at 11:16am
Was Swys by springbokke of by lions die week. Het hom glad nie gesien by Springbokke nie? 

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 12-Aug-2019 at 11:05am
Here's my 2 cents worth regarding the game.
Lions need to work on the basics. Our passing was woeful. 
We were competitive in the scrums till we brought on our subs. Both Kruger and Fillies struggled. We should have destroyed the Bulls scrums when they only had 7 men. It is really bad when a 7 man scrum sends us backwards like the Bulls did. Fillies is a big strong man, and may have done well at age group level due to his size, but he is going to have to learn that technique, especially at no 3 is far more important than brute strength at this level. He will also have to improve his fitness.
Both Cronje and Reynolds had shockers. The less said about their performances the better.
In fact the whole team was not up to scratch.

As a spectacle it was a great game, in terms of pace and intensity, in spite of the ill discipline by both sides.
The ref had a decent game. One shocker, missing a blatant knock on  by the Bulls, but generally controlled the game very well. Would have liked to have seen the game flow a bit more.
Bulls weren't that much better than the Lions as evidenced by 2 yellow and 1 red card. They were hungrier and just did not want to lose the game more than we wanted to win.

Posted By: valie
Date Posted: 12-Aug-2019 at 12:23pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Spot on.

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 12-Aug-2019 at 12:24pm

Fully agreed could not have said it better myself

-------------
Lions4life

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 12-Aug-2019 at 12:57pm
Ek het net so n idee Warren gaan op die ou einde sy uittrede aankondig nog binne n jaar mens kan net soveel beserings terugsla hanteer

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Aug-2019 at 9:32am
Dis die eerste keer in 7 jaar (sedert 2012) dat ons 'n Curriebeker wedstryd teen die Bulle op Ellispark verloor

Posted By: TunaLion
Date Posted: 13-Aug-2019 at 9:37am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis die eerste keer in 7 jaar (sedert 2012) dat ons 'n Curriebeker wedstryd teen die Bulle op Ellispark verloor

En die eerste keer wat die Leeus n game teen n SA span verloor terwyl ek by Ellis Park was Cry

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Aug-2019 at 9:55am
Eerder nou uit luck uit hardloop as wanneer dit rerig tel, nog n paar moeilike wedstryde oor. Niks minder as n final sal doen nie. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Aug-2019 at 11:19am
Congrats to the following three players who made their Currie Cup debut for the Lions on Saturday:
Duncan Matthews, Chergin Fillies and Eddie Fouche

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Aug-2019 at 11:39am
Iets wat ek nou opgelet het in die stats van Reynolds, hy het in 14 Curriebeker wedstryde al 6 driee gedruk, Jantjies het 4 driee in 44 wedstryde gedruk. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Aug-2019 at 11:41am
Nog iets, Ross Cronje staan nou op 53 wedstryde, selfde totaal as Whiteley, en hulle twee is die huidige Leeus met die meeste Curriebeker caps

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Aug-2019 at 11:51am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Congrats to the following three players who made their Currie Cup debut for the Lions on Saturday:
Duncan Matthews, Chergin Fillies and Eddie Fouche

I see that I made a mistake, Fillies made his Currie Cup debut in 2018 and this was actually his 3rd Currie Cup match

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 14-Aug-2019 at 12:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Iets wat ek nou opgelet het in die stats van Reynolds, hy het in 14 Curriebeker wedstryde al 6 driee gedruk, Jantjies het 4 driee in 44 wedstryde gedruk. 
Reynolds is lekker sterk en word moeilik gekeer naby die doellyn. Ek is net nie oortuig van sy balverspreiding en skeppende spel nie. Dink hy sal 'n beter senter wees. Tradisioneel is die Leeus op hul beste met vlugvoetige, skeppende losskakels soos Hennie le Roux,  Petoors en Jantjies.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 14-Aug-2019 at 12:15pm
Reynolds is meer soos Braam van Straten en Robert du Preez.

Posted By: monster
Date Posted: 14-Aug-2019 at 1:31pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Iets wat ek nou opgelet het in die stats van Reynolds, hy het in 14 Curriebeker wedstryde al 6 driee gedruk, Jantjies het 4 driee in 44 wedstryde gedruk. 
Reynolds is lekker sterk en word moeilik gekeer naby die doellyn. Ek is net nie oortuig van sy balverspreiding en skeppende spel nie. Dink hy sal 'n beter senter wees. Tradisioneel is die Leeus op hul beste met vlugvoetige, skeppende losskakels soos Hennie le Roux,  Petoors en Jantjies.

Stem saam hiermee dink ook  Reynolds is moontlik ons antwoord op 12 .... ongelukig kan ek n paar keer die afgelope  2 jaar onthou wat hy belangrike tekkels laat slip het

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net