Print Page | Close Window

LIONS EXTEND CONTRACT WITH EMIRATES

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8102
Printed Date: 27-Apr-2024 at 1:42am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: LIONS EXTEND CONTRACT WITH EMIRATES
Posted By: Transvaal
Subject: LIONS EXTEND CONTRACT WITH EMIRATES
Date Posted: 29-Jul-2019 at 8:16am
https://www.sportindustry.co.za/news/lions-extend-contract-emirates" rel="nofollow - https://www.sportindustry.co.za/news/lions-extend-contract-emirates

Title sponsor Emirates Airline has extended its sponsorship with Super Rugby franchise the Lions, as well as Ellis Park Stadium, for a further five years until 2024.

It is understood the deal is worth well in excess of R100m over that period.

The sponsor's branding will continue to be displayed on the Lions' match and training kits and on all marketing collateral.

"Our partnershqip with Emirates has grown the Lions brand internationally and locally,” says Rudolf Straeuli, Lions CEO. “We are proud to be associated with such a powerful partner and the five-year extension will enable us to grow further as a franchise, enjoying additional stability and excellence."

The sponsorship will come as a huge boost to the Lions, who can now boast having the same title sponsor over a 10-year stretch.

Edgar Rathbone‚ the managing director of Ellis Park Stadium management, called their partnership ground-breaking.

“It has been the five most successful years of the franchise and stadium,” he said. “We reached three Super Rugby finals‚ we hosted five very successful Tests‚ we won the Currie Cup here in 2015, and who can forget when we hosted that 2017 Super Rugby final.”

Five years ago the Lions were in financial dire straits and were in the throes of a retrenchment process.

They had lost their title sponsor MTN and their place in Super Rugby the year before.

“This has felt like home for the last five years‚” said Fouad Caunhye‚ Emirates Regional Manager for Southern Africa. “The Emirates-Lions partnership is on the scale of a global project and we don’t see it as a localised endeavour. It is one of our primary sports sponsorships and we see the Lions on the same level as PSG or Arsenal. It is in the same vein and this is for the long-haul.”





Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 8:17am
>>It is understood the deal is worth well in excess of R100m over that period.

Eerste berig waar ek 'n bedrag sien, hopelik is dit 'n fout want die vorige een was R150m


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 29-Jul-2019 at 8:30am
Kan nie dink dit sal minder wees as die vorige een nie. Moet 'n fout wees.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Jul-2019 at 10:13am
Ek kan nogal verstaan as dit minder is- hul blootstelling is dan minder. Minder kykers en minder toeskouers.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 11:24am
okay so ek hoor die nuwe kontrak is maar baie dieselfde as die ou een, net met bietjie inflasie bygesit, maar dit het klaar gehelp dat ons met spelers kan praat, so ons praat blykbaar met 3 spelers om hulle te teken. Ek het die name maar mag seker niks se nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 11:26am
Twee veelsydige agterspelers en 'n voorspeler


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 11:38am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Twee veelsydige agterspelers en 'n voorspeler

Baie goeie nuus hopelik is dit n paar goeie kopies.....ervaring vir SR


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 11:41am
2 jongerige speles en die 3rde is baie ervare, party mense sal se oor die muur, maar ek het wow gese toe ek sy naam hoor. En hy het blykbaar vir die Leeus gese hy stel belang


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

2 jongerige speles en die 3rde is baie ervare, party mense sal se oor die muur, maar ek het wow gese toe ek sy naam hoor. En hy het blykbaar vir die Leeus gese hy stel belang
Bakkies Botha?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:08pm
Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel


Posted By: Paul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:09pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
gee name transvaal Smile


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
Ek grap sommer. Sou nie omgegee het as dit so iemand was nie, hoewel Ruben Schoeman lyk na 'n goeie speler wat nie bang is om sy kant op die veld te bring nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:11pm
Ongelukkig is nie een van die drie 'n slot nie, en ek stem saam dat ons dun is op slot.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:11pm
En boonop vertrek Orie nou weer na die Bokke so hy kan nie Vrydag vir ons speel nie


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:14pm
Is die ervare speler n agterspeler?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:15pm
yip


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:17pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

yip
Mmmm. Ek kan net aan een agterspeler dink wat sommige mense as "oor die muur" beskou, wat jou sal opgewonde maak......


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:19pm
ja?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:19pm
nie opgewonde nie....wow!


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:23pm
Dalk Frans Steyn??

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:23pm
Ek is bang as ek hier se wie dit is, kan ek jou in die moeilikheid bring.


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:24pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Dalk Frans Steyn??
Dit was my raai ook.


Posted By: Zibbie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:25pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

yip
Mmmm. Ek kan net aan een agterspeler dink wat sommige mense as "oor die muur" beskou, wat jou sal opgewonde maak......

Klink vir my soos die ou wats se naam dieslefde is as die taal in die land wat padda boutjies eet 


Posted By: Paul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:25pm
Francoise Louw?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:25pm
Hoe is hy oor die muur, het dan Saterdag vir die Bokke gespeel?


Posted By: Zibbie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:26pm
sorry ek het te laat reply 


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoe is hy oor die muur, het dan Saterdag vir die Bokke gespeel?
Tot voor verlede Saterdag was daar klomp mense wat wou glo sy tyd is verby, maar baie mense vergeet dat hy maar 19 jaar oud was toe ons die WB in 2017 gewen het.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

nie opgewonde nie....wow!

Moet n groot naam wees dan? Kan regtig ook net dink aan Frans Steyn, maar die gerugte was dat hy wou terug Bloem toe. Dalk voel hy Jhb is nie te ver van Bloem af nie..?


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:28pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoe is hy oor die muur, het dan Saterdag vir die Bokke gespeel?
Tot voor verlede Saterdag was daar klomp mense wat wou glo sy tyd is verby, maar baie mense vergeet dat hy maar 19 jaar oud was toe ons die WB in 2017 gewen het.
Ja hy is Nog  jonk eindelik...ek sal hom bo DDA kies vir  WC


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:30pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

nie opgewonde nie....wow!

Moet n groot naam wees dan? Kan regtig ook net dink aan Frans Steyn, maar die gerugte was dat hy wou terug Bloem toe. Dalk voel hy Jhb is nie te ver van Bloem af nie..?
Hy kom eintlik van Bethlehem af. Dis nog nader aan JHB as wat Bloem is


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:33pm
Wel, AS dit Frans Steyn is is dit great. Dis sal een van die grootste signings vir die Leeus in 'n baie lang tyd wees. 

MAAR soos ons al telkemale gese het, ons het 'n paar manne onder die voorspelers nodig.. Frans Steyn gaan ons f-all help as ons scrum agtertoe gestoot word, niemand kan effektief rucks skoonmaak nie, slotte wat nie die bal kan raakvang nie ens..


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:33pm
In elk geval, tyd sal leer. nou gaan ek sukkel om te slaap in die nag, tot ek weet wie dit is.


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:34pm
Weet ons al of Elton gaan bly?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:36pm
Originally posted by valie valie wrote:

Weet ons al of Elton gaan bly?

Nadat hy vir n game afgestaan is oor sy stront op Kings Park het hulle mos gese dit gaan dalk beteken die leeus sal hom laat gaan. Maar hy het self gese hy sal graag wil aanbly


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:41pm
Ai Tvl, liewer jy se niks. Nou gaan ek elke 5 minute op internet rondkrap, tot my selfoon battery en baas se ergenis...Dead


Posted By: Paul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:41pm
As dit Steyn is sal dit nie n bad kopie wees nie, hy cover darem 3 posisies in die agterlyn 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:43pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ai Tvl, liewer jy se niks. Nou gaan ek elke 5 minute op internet rondkrap, tot my selfoon battery en baas se ergenis...Dead

Die ouens gaan nie binne die volgende 5 minute teken nie, dit is 'n lang proses wat dalk selfs nog 'n paar weke kan neem so relax


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:48pm
En onthou dat die onderhandelings altyd ook nog deur die mat kan val


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:49pm
Narrow dit bietjie vir ons.. is hy enigsins deel van die bokke?  Frans sal nie Leeus toe kom nie en ek glo ook nie die Leeus sal met al sy goed opgeskeep wil sit nie.





Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:58pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

En onthou dat die onderhandelings altyd ook nog deur die mat kan val
Ja, stem. Dis beter om te wag tot dit amptelik is. Ek sal nie wil he enige onderhandelinge van die unie met nuwe spelers moet deur die mat val agv iets waaroor ek dalk op sosiale media spekuleer het nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 12:59pm
presies, kom ons wag tot dit amptelik is, maar verseker kan ek se dat die aankondiging dat Emirates hernu het, ons in 'n posisie geplaas het om met van hierdie spelers te gesels


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 1:05pm
Wie dit ookal is, ek hoop net die unie vat raak met hulle kopies. Frans Steyn sal n great aanwins wees, daai Ulengo dude van die bulls minder so! Agterlangs is ons redelik gecover, hulle moet begin shop vir n paar stutte en slotte!


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 1:31pm
Ja. Hoewel Sithole goed gedoen het die naweek, is ek nog nie so oortuig oor Jonker nie. Ja hy is nog jonk, en kan beter word, maar ons het nou nog n sterk vaskop nodig. Adriaanse was nogal goed toe hy opgekom het Saterdag.
Sover hou ek van wat ek sien in Ruben Schoeman ook.


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 29-Jul-2019 at 1:50pm
Ruben Schoeman het my ook beindruk. Ek dink ons het die bestanddele vir n goeie pak, ons kort net die regte katalisator in die vorm van n ervare voorspeler of twee


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 29-Jul-2019 at 1:53pm
The transfer window closes Wednesday, so hopefully negotiations are at an advanced enough stage to be binding if the players sign.



Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 29-Jul-2019 at 2:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
Curriebeker gespeel?


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 2:57pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
Curriebeker gespeel?
Dalk is dit JP PetersenLOL


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:03pm
Die Sharks het nie gespeel nie.. so ek hoop dit skakel hom uit!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:03pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
Curriebeker gespeel?
Dalk is dit JP PetersenLOL

Neeeeeee!!! Imagine ons koop hom EN Jumba Ulengo!! Ek word dan sommer 'n province supporter!


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:05pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee hel hy het seker darem lankal afgetree, nee die ou het die naweek nog gespeel
Curriebeker gespeel?
Dalk is dit JP PetersenLOL

Neeeeeee!!! Imagine ons koop hom EN Jumba Ulengo!! Ek word dan sommer 'n province supporter!
LOLLOLLOLLOL 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:08pm
Sal nie omgee as Ruhan Nel 'n skuif na ons toe oorweeg nie. Waar was hy op skool?


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:12pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Sal nie omgee as Ruhan Nel 'n skuif na ons toe oorweeg nie. Waar was hy op skool?
Hy Kom van ons af en ons het hom laat Gaan.......
Kom ons hoop die leeus probeer om Sadie ook vas te kry betaal maar die 2mil


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:15pm
Hoerskool Brandwag in Benoni.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:15pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Sal nie omgee as Ruhan Nel 'n skuif na ons toe oorweeg nie. Waar was hy op skool?
Hy Kom van ons af en ons het hom laat Gaan.......
Kom ons hoop die leeus probeer om Sadie ook vas te kry betaal maar die 2mil

Dit is korrek, Ruhan Nel was in Brandwag in Benoni op skool en hy het vir die Leeus gespeel voordat hy 'n sewes kontrak gekry het. Ek het toevallig saam met sy ma by dieselfde maatskappy gewerk, en hulle was stoere WP ondersteuners, so ek was nie verbaas toe hy uiteindelik by WP opeindig nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:18pm
Net soos Hendre Stassen wat in EG Jansen was, maar hy en sy pa was stoere Blou Bul ondersteuners so hy het nooit oorweeg om Leeus toe te kom nie, en nou kan ons seker bly wees


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:19pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Sal nie omgee as Ruhan Nel 'n skuif na ons toe oorweeg nie. Waar was hy op skool?
Hy Kom van ons af en ons het hom laat Gaan.......
Kom ons hoop die leeus probeer om Sadie ook vas te kry betaal maar die 2mil
Ek dink nie dit sal nodig wees om die R2 mil te betaal nie. Sy WP kontrak verstryk volgende jaar. WP behoort hom weer aan ons te leen vir die SR, anders gaan hy in elk geval nie speelkans by hulle kry nie. Om R2mil aan WP te betaal vir hom, net sodat hy vir ons in hierdie jaar se CC kan speel ook, sou n groot mors van geld wees.


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:20pm
Ek hoop ook ons kan hom kry.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:22pm
Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Net soos Hendre Stassen wat in EG Jansen was, maar hy en sy pa was stoere Blou Bul ondersteuners so hy het nooit oorweeg om Leeus toe te kom nie, en nou kan ons seker bly wees

Stem en Hy is n Jong man met so baie talent....fame is n vieslike ding....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:39pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..
Ja nee hy is in my boek alreeds beter as Wilco en ou vet Frans....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2019 at 3:41pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..
Wel, jy kan net met 1 vaskop op n slag speel. Twee in hul groep is bokke. Hy staan 3de in die ry, en as sy kontrak verstryk het, het hulle geen houvas meer op hom nie. 


Posted By: emiel1
Date Posted: 29-Jul-2019 at 5:26pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

2 jongerige speles en die 3rde is baie ervare, party mense sal se oor die muur, maar ek het wow gese toe ek sy naam hoor. En hy het blykbaar vir die Leeus gese hy stel belang

Mmm.... ervare oor die muur agterspeler wat die naweek gespeel het klink vir my soos Marnitz Boshoff


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Jul-2019 at 10:08pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..
Wel, jy kan net met 1 vaskop op n slag speel. Twee in hul groep is bokke. Hy staan 3de in die ry, en as sy kontrak verstryk het, het hulle geen houvas meer op hom nie. 
Hopelik sal WP ook dan nie meer geld hê om Sadie te hou nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Jul-2019 at 11:25am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..
Wel, jy kan net met 1 vaskop op n slag speel. Twee in hul groep is bokke. Hy staan 3de in die ry, en as sy kontrak verstryk het, het hulle geen houvas meer op hom nie. 
Hopelik sal WP ook dan nie meer geld hê om Sadie te hou nie.

Wel vir my, en meeste mense wat Rugby kyk, is dit baie duidelik dat Sadie beter is as vet frans. So as ek wp was sou ek vet frans drop, of hy nou n bok is of nie. 

Maar ek hoop julle is eerder reg en dat wp dink die son skyn uit vet frans se poepol uit, dan kan Sadie na ons toe kom. En vir vet frans scrum laat hy self kyk of die son regtig daar uit skyn.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2019 at 11:36am
Hulle is altwee vaskoppe so sal seker nooit direk teen mekaar skrum nie


Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2019 at 11:38am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, dink jy regtig WP sal Sadie sommer net so laat gaan nadat hulle gesien het hoe hy vir ons speel? Ek dink nie so nie..
Wel, jy kan net met 1 vaskop op n slag speel. Twee in hul groep is bokke. Hy staan 3de in die ry, en as sy kontrak verstryk het, het hulle geen houvas meer op hom nie. 
Hopelik sal WP ook dan nie meer geld hê om Sadie te hou nie.

Wel vir my, en meeste mense wat Rugby kyk, is dit baie duidelik dat Sadie beter is as vet frans. So as ek wp was sou ek vet frans drop, of hy nou n bok is of nie. 

Maar ek hoop julle is eerder reg en dat wp dink die son skyn uit vet frans se poepol uit, dan kan Sadie na ons toe kom. En vir vet frans scrum laat hy self kyk of die son regtig daar uit skyn.. 
Die feit dat Vet Frans n bok is, beteken dat WP hom ten alle koste sal wil behou, aangesien itv die nuwe kontraktering stelsel, SARU sy salaris betaal, en nie WP/Stormers nie. WP/Stormers is slegs verantwoordelik vir bonusse ens. Dus gaan Frans hulle baie minder kos as Sadie.
Die R2milj oordragfooi wat hulle wou he vir hom was maar net n desperate poging om n quick buck uit die leeus te maak.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jul-2019 at 11:57am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay so ek hoor die nuwe kontrak is maar baie dieselfde as die ou een, net met bietjie inflasie bygesit, maar dit het klaar gehelp dat ons met spelers kan praat, so ons praat blykbaar met 3 spelers om hulle te teken. Ek het die name maar mag seker niks se nie.
is the player that made you think "wow" a South African?


Posted By: Paul
Date Posted: 31-Jul-2019 at 5:12pm
Lees op Rugby365 hulle beweer die Leeus het Roelof Smit van die Bulle geteken 


Posted By: monster
Date Posted: 31-Jul-2019 at 5:22pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

Lees op Rugby365 hulle beweer die Leeus het Roelof Smit van die Bulle geteken 
As hy beseringsvry kan bly is dit n goeie koop.... ek het nogal gedink hy gaan due pad vat met die laat Bulle Vosloo van Sharks gekoop het en bo hom kies


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 31-Jul-2019 at 6:48pm
Ek rate hom nogal, sal nie n slegte kopie wees nie


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 01-Aug-2019 at 7:35am
Hy raak net baie beseer


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 01-Aug-2019 at 7:37am
En ons het baie oopkant flanke


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 7:54am
Met Kwagga en James Venter oppad sal ek hom verwelkom vir Super Rugby.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Aug-2019 at 7:59am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Met Kwagga en James Venter oppad sal ek hom verwelkom vir Super Rugby.
Weet ons al verseker dat James Venter gaan? Soos ek verstaan is kwagga ook vir eers net volgende jaar nie beskikbaar nie, maar kan dan dalk weer 2021 vir ons speel.


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 8:07am
Dit is maar die stories op grondvlak. Die manier wat James bestuur word op oomblik (bank) laat my voel hy gaan wel weg en die feit dat unie kyk na Roelof beaam dit vir my. Daar is egter nog  niks amptelik van die unie nie. 


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 11:54am
Ek verstaan daar is sprake dat James Mollentze ook Leeus toe oom.


Posted By: Paul
Date Posted: 01-Aug-2019 at 11:56am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek verstaan daar is sprake dat James Mollentze ook Leeus toe oom.
Wie is dit???


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 11:58am
SA u/20 senter. Huidiglik by Ofs.

100kg agterspeler. Baie jonk en onbeproef op senior vlak maar baie potensiaal.


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 12:00pm
Hy kan 10 ook speel. 

Let wel, onbevestig.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Aug-2019 at 12:47pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Hy kan 10 ook speel. 

Let wel, onbevestig.
Ja, asek dit nie mis het nie, was hy 10 vir die baby boks


Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Aug-2019 at 1:16pm
Het vir die VS O21 teen ons die naweek gespeel. Ons het tans 'n gebrek aan senters wat beide geleendhede kan skep sowel as goed kan verdedig.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net