Print Page | Close Window

WP vs Leeus

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8062
Printed Date: 14-May-2024 at 10:27pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: WP vs Leeus
Posted By: Transvaal
Subject: WP vs Leeus
Date Posted: 15-Jul-2019 at 8:35am
Ons 2de Curriebeker wedstryd van 2019, teen WP op Nuweland op Saterdag 27 Julie 2019, afskop 17:15 

WP: 15 Dillyn Leyds, 14 Seabelo Senatla, 13 Ruhan Nel, 12 Dan Kriel, 11 SP Marais, 10 Josh Stander, 9 Paul de Wet, 8 Sikhumbuzo Notshe, 7 JD Schickerling, 6 Ernst van Rhyn, 5 Chris van Zyl (captain), 4 Salmaan Moerat, 3 Carlu Sadie, 2 Scarra Ntubeni, 1 Corne Fourie.
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Kwenzo Blose, 18 Wilco Louw, 19 David Meihuizen, 20 Jaco Coetzee, 21 Godlen Masimla, 22 Edwill van der Merwe, 23 Sergeal Petersen

Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Jan-Louis la Grange, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Johannes Jonker, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Leo Kruger, 18. Jacobie Adriaanse, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. James Venter, 21. Len Massyn, 22. Dillon Smit, 23. Manuel Rass.

Replies:
Posted By: OomPB
Date Posted: 16-Jul-2019 at 6:40pm
Seker Carlu Sadie sal begin in die wedstryd.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Jul-2019 at 10:14pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Seker Carlu Sadie sal begin in die wedstryd.
Dis belaglik. Hy moet eintlik Saterdag begin vir die Bokke.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-Jul-2019 at 7:43am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Seker Carlu Sadie sal begin in die wedstryd.
Dis belaglik. Hy moet eintlik Saterdag begin vir die Bokke.
he should be, but we all know why he isn't.

Posted By: OomPB
Date Posted: 17-Jul-2019 at 8:50am
Lig my asb in? 

Posted By: valie
Date Posted: 17-Jul-2019 at 10:05am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Lig my asb in? 
Rassie like vir vet Frans

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Jul-2019 at 10:43am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Lig my asb in? 
Rassie like vir vet Frans

Weet nie van like nie, maar hy het n bok kontrak so hy het nie veel van n keuse nie

Posted By: valie
Date Posted: 17-Jul-2019 at 11:13am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Lig my asb in? 
Rassie like vir vet Frans

Weet nie van like nie, maar hy het n bok kontrak so hy het nie veel van n keuse nie
Mmm, maak sin. Ek wonder hoe het hy daai kontrak in die eerste plek gekry.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Jul-2019 at 11:21am

AC of HM

Posted By: OomPB
Date Posted: 17-Jul-2019 at 8:21pm
Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Jul-2019 at 7:25am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie. 

Ek verstaan nie, die leeus wou Frans Malherbe koop????

Posted By: valie
Date Posted: 18-Jul-2019 at 8:11am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie. 

Ek verstaan nie, die leeus wou Frans Malherbe koop????
Ek dink nie hulle wou hom soseer koop nie, maar met die nuwe kontrakterings model is dit finansieel baie beter vir n unie om n springbok te kontrakteer, aangesien SARU verantwoordelik is vir sy salaris, en nie die unie nie. Die unie sal dan net sy salaris hoef op te top in die vorm van bonusse ens.

Posted By: monster
Date Posted: 18-Jul-2019 at 11:51am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie. 

Ja reg... oom PB bedoel WP wou die leeus 2milj oordrag betaal om Malherbe te neem.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jul-2019 at 11:55am
Kan nie dink dat ons daai suurstofdief sou wou koop nie

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Jul-2019 at 1:37pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie. 

Ja reg... oom PB bedoel WP wou die leeus 2milj oordrag betaal om Malherbe te neem.

LOLClap

Die dag wat die leeus daai aap koop ondersteun ek 'n ander span!!!

Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Jul-2019 at 9:00pm
as die WP vir JL du Plessis, SP en Phillips speel kan hulle maar verloor. Hoeveel keer moet die drie nog aan jaag? 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Jul-2019 at 6:24am
SP is nie so sleg nie?

Posted By: OomPB
Date Posted: 24-Jul-2019 at 3:24pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

SP is nie so sleg nie?
Hy het n manier om na die kant lyn te off load.

Baie reen die week. Nuweland gaan n modder bad wees. 

Posted By: OomPB
Date Posted: 24-Jul-2019 at 3:27pm
wanneer update jy weer daai TV uitsendings draad. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 8:50am
Span word vandag so 12:30 se kant aangekondig

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-Jul-2019 at 9:42am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Span word vandag so 12:30 se kant aangekondig

Dink die span gaan drasties anders lyk met van die seniors wat betrek gaan word. 

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 25-Jul-2019 at 12:31pm
Die Springbokslot Marvin Orie is die Leeus se lynstaangeneraal wanneer hulle Saterdag op Nuweland in die Curriebekerreeks teen die Westelike Provinsie uitdraf.

Orie is deur die Springbokindoenas vrygestel om vir die Leeus uit te draf en hy het boonop ‘n nuwe slotmaat.

Die oud Arend, Ruben Schoeman, is die yskas in die Leeu-agttal wat die vuur moet stook en Wilhelm van der Sluys is op die bank.

Die atletiese Hacjivah Dayimani is ook terug om agtsteman met Vincent Tshituka en Marnus Schoeman die flankpaar. James Venter kan homself ongelukkig ag om nie te begin nie.

Sti Sithole begin op loskop met Pieter Jansen op haker terwyl Johannes Jonker se plek op vaskop behou. Die insluiting van Leo Kruger op die bank is ‘n opwindende een.

Agter is die driekwarte steeds bloedjonk met jan-Louis la Grange wat op binnesenter inskuif.

Madosh Tambwe (foto), wie ‘n vierkyns teen die Pumas aangeteken het, is die angel agterlangs.

Leeus teen WP: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Jan-Louis la Grange, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronjé ©; Hacjivah Dayimani, Vincent Tshituka, Marnus Schoeman, Marvin Orie, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Pieter Jansen, Sti Sithole. Reserwes: PJ Botha/Jan-Henning Campher, Leo Kruger, Jacobie Adriaanse, Wilhelm van der Sluys, James Venter, Len Massyn, Dillon Smit, Manny Rass.

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 25-Jul-2019 at 12:51pm
Sien die Ruben Schoeman is nie te lank nie maar het darem  so iets in die gewigsklas. Hopelik doen hy goed, weet nie veel van hom

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:05pm
Span opgedateer

Posted By: monster
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:06pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Span opgedateer
Wat is fout met Skosan

Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:12pm
Ek weet nie wat om te verwag van hierdie span nie. Hul het baie talent en as hulle "click" kan hul blerrie goed doen. Maar teen WP kan hul ook net dalk pakslae kry

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:46pm
https://www.youtube.com/watch?v=6eCUVSn-MhU" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=6eCUVSn-MhU
Ruben Schoeman highlight reel. Big strong ball carrier, very hard to stop a few meters from the tryline and he gets you over the advantage line when he carries.
1.99m tall and 124kg.

Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:51pm
Om 'n fisiese WP span op 'n nat Nuweland te klop lyk 'n bietjie baie gevra, veral in ag genome die baie veranderinge. Wat het van Wayne van der Bank en Campher (die haker) geword?  

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:54pm
Van der Bank is vroeg in die wedstryd teen die Pumas af met wat gelyk het soos 'n enkelbesering, ek neem aan hy het nie volkome daarvan herstel nie. Oor Campher is ek nie seker nie, ook self verbaas om hom nie in die begin XV te sien nie, maar weet nie of dit as gevolg van 'n besering is nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 1:56pm
Ek sien die span wat iemand van Suparugby gecopy en paste het, het Campher gebracket gehad op die bank, so hy is seker beseer

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 2:00pm
WP se span opgedateer in eerste pos

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 25-Jul-2019 at 2:03pm
Jammer Dylan is nie reg nie ,sou n goeie tweestryd met Sadie gewees het

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Jul-2019 at 5:21pm
Ons het ons laaste 2 wedstryde teen WP verloor, en nert 1 van die laaste 4 gewen

Posted By: OomPB
Date Posted: 25-Jul-2019 at 8:17pm
Baie tevrede met die WP span (JD is n vermorsing in 7), gaan n baie goeie wedstryd wees.

Posted By: Billy3
Date Posted: 27-Jul-2019 at 5:44pm
Nr 4 slot speel goeie game

Posted By: emiel1
Date Posted: 27-Jul-2019 at 6:06pm
Skrums beter as wat ek verwag het, maar hulle oordonder ons fisies in die mauls.

Posted By: emiel1
Date Posted: 27-Jul-2019 at 6:26pm
Swak verdediging deur albei ons senters op Ruan Nel

Posted By: Niela
Date Posted: 27-Jul-2019 at 6:34pm
Ek dink ook so.

Hy lyk net effe kort

Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Jul-2019 at 6:58pm
Sjo...nie 'n wen vir ons in die een gesien nie. Daai geel kaart het ons beslis gehelp

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 27-Jul-2019 at 6:59pm
Love n wen, is gaande oor n wen teen die WP ClapClapClap

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:08pm
Welgedaan jong manne!!!! Clap

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:08pm
Sneak ons hom weer, die jonges doen nie te sleg nie. Die maul defence was heeljaar n swakplek.

Ek voel ons 12 het n paar goeie goed gedoen maar hy moet leer uitgee. Bal het baie dood gegaan daar

Posted By: valie
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:16pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Ek dink ook so.

Hy lyk net effe kort
1.99 m. Ek dink nie dis te kort nie

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:17pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Jammer Dylan is nie reg nie ,sou n goeie tweestryd met Sadie gewees het

Sti het goed gedoen teen Sadie. Hy speel vir my elke game beter

Posted By: valie
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:18pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Sneak ons hom weer, die jonges doen nie te sleg nie. Die maul defence was heeljaar n swakplek.

Ek voel ons 12 het n paar goeie goed gedoen maar hy moet leer uitgee. Bal het baie dood gegaan daar
stem. Ras was goed toe hy opgekom het, so ook Dillon. Ross het n swak game gehd

Posted By: Billy3
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:32pm
Die pale skop stories werk nogal as jy geleentheid vat! 

Posted By: emiel1
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:36pm
Bietjie geluk, bietjie flair(Green) en heelwat veggees. Baie om op te werk, maar 'n wen op Nuweland is altyd welkom

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 27-Jul-2019 at 7:43pm
Lekker manne dinge lyk rerag goed ons het nie baie verwag nie maar twee goeie wenne sover

Posted By: OomPB
Date Posted: 27-Jul-2019 at 8:21pm
geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Jul-2019 at 8:21pm
Ross nie goed genoeg, en alhoewel daar nog werk kort op verdediging lyk dit al beter. 

Maar dit maak nie soveel saak nie, dit was absoluut puik! Welgedaan aan afrigtingspan en spelers.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Jul-2019 at 8:23pm
Originally posted by Billy3 Billy3 wrote:

Nr 4 slot speel goeie game
Stem

-------------
Up the Vaal!

Posted By: OomPB
Date Posted: 27-Jul-2019 at 8:43pm
Ek is so bly Jan Louis het goed gespeel. Daai laaitie het baie hard gewerk om te kom waar hy is en die Leeus het n yster in hom. Ken hom van laersjool dae. Weet nie hoekom hulle hom afgehaal het en nie die een wat nie weet om te pass nie. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jul-2019 at 7:18am
https://www.youtube.com/watch?v=upvY6TKWA-c" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=upvY6TKWA-c

Posted By: Paul
Date Posted: 28-Jul-2019 at 10:28am
Moet se dat die jong outjies my meer en meer suprise die laaste tyd, glad nie gedink ons sal die een vat nie. Die 12 lyk lus vir speel en die 11 is nogal sterk on daai bo lyf,  hulle sukkel on hom grond toe te vat

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 28-Jul-2019 at 10:32am
James Venter made a big difference when he came on, he is quality. Le Grange impressed me a lot, he has a bright future. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jul-2019 at 1:37pm
La Grange did look good, but he also missed a tackle that lead to a try

Posted By: emiel1
Date Posted: 28-Jul-2019 at 2:38pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

James Venter made a big difference when he came on, he is quality. Le Grange impressed me a lot, he has a bright future. 

Great character shown the past two weeks means a lot, but lets rather not get carried away. Despite the poor maul defense, I think our forwards did well against a very physical side. The more experienced forwards such as Jonker, Sithole, Orie end especially Schoeman(flanker), showed leadership upfront. Despite some nice cameos from Ruhan Nel, Leyds and Tyrone Green, there was little in back play from both teams to get exited about. If we don't step up in this department, the Cheetahs are going to run circles around us next week.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jul-2019 at 3:33pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 

Wtf, ek wil nie weet watse bet jy en jou buurman gehad het nie!!

Ek moet sê ek is gelukkig verras deur die wen! Dis n goeie en ervare stormers span daai, om hulle op nuweland te klop is baie goed! 

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Jul-2019 at 7:49am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?

Posted By: Tin
Date Posted: 29-Jul-2019 at 7:56am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

[QUOTE=OomPB]geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?[/QUOTE

Oom pb en blou is nog voor 95% vd mense al op die forum, Big smilehul het ons ondersteun in die donker tye

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jul-2019 at 8:19am
Originally posted by Tin Tin wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

[QUOTE=OomPB]geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?[/QUOTE

Oom pb en blou is nog voor 95% vd mense al op die forum, Big smilehul het ons ondersteun in die donker tye
Jip. Diep binne is hulle eintlik Leeuondersteuners. Hulle is net verkeerd grootgemaak...Sleepy

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: monster
Date Posted: 29-Jul-2019 at 8:48am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?

Hy is n Rugby liefhebber

Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 9:22am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?

Hy is n Rugby liefhebber

Nee man, hoe kan jy 'n rugby liefhebber wees en vir die WP skree? LOL

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 29-Jul-2019 at 9:23am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by OomPB OomPB wrote:

geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem. 
thanks, but what is a WP supporter doing on this forum?

Hy is n Rugby liefhebber

Nee man, hoe kan jy 'n rugby liefhebber wees en vir die WP skree? LOL
Liefhebber, nie kenner nie Wink

Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Jul-2019 at 9:30am
Hahahahaha LOLClap

Posted By: monster
Date Posted: 29-Jul-2019 at 10:05am
Tongue
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Hahahahaha LOLClap
SmileSmile

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2019 at 8:17am
Ons het WP nou 61 keer gespeel sedert 1991 en 30 keer geklop, 29 keer verloor en 2 gelykop.

http://www.lionsworld.co.za/winratio.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/winratio.html

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2019 at 8:20am
Hier is ons volledige rekord teen WP sedert 1991

http://www.lionsworld.co.za/winratiodetail_wp.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/winratiodetail_wp.html

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 30-Jul-2019 at 8:31am
Gee my baie satisfaksie om daardie rekord te sien teen WP.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2019 at 8:55am
Congrats to PJ Botha and Wilhelm van der Sluys who made their Currie Cup debut for the Lions on Saturday. Here is the updated Lions squad page after Saturday's match:
http://www.lionsworld.co.za/squad.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/squad.html

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Aug-2019 at 12:39pm
Ek sien nou net die Leeus wens die 2 + Leo Kruger geluk met hulle debuut, maar dit was Leo Kruger se 2de wedstryd vir die Leeus, het sy debuut laas jaar gemaak in die semi-finaal teen die Sharks

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 1:47pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien nou net die Leeus wens die 2 + Leo Kruger geluk met hulle debuut, maar dit was Leo Kruger se 2de wedstryd vir die Leeus, het sy debuut laas jaar gemaak in die semi-finaal teen die Sharks

Seker sy starting debut? Moontlik beide vorige kere van die bank af gekom. Tel steeds as caps so vreemd.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Aug-2019 at 2:06pm
Nee kan nie sy starting debuut wees nie, want hy het WEER van die bank af gespeel, soos die 1ste keer

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 01-Aug-2019 at 2:12pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee kan nie sy starting debuut wees nie, want hy het WEER van die bank af gespeel, soos die 1ste keer

Off course ja. Vra hulle bietjie by die volgende soan aankondiging waarmee is hulle besig!TongueTongue

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net