Print Page | Close Window

Helpmekaar Kolllege

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Schools Rugby
Forum Description: Schools Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7969
Printed Date: 28-Apr-2024 at 2:00am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Helpmekaar Kolllege
Posted By: Vaal Leeu 3
Subject: Helpmekaar Kolllege
Date Posted: 08-Jun-2019 at 1:10pm
As julle wil kyk dalk na Helpmekaar Kollege wat in die Verseker Beker reeks speel. Die buite Senter Melbert van der Spuy is hier van ons wereld af Helpmekaar toe. Die manne speel kookwater rugby. Hulle speel huidiglik op 144 teen HTS Middelburg.



Replies:
Posted By: Billy3
Date Posted: 08-Jun-2019 at 1:58pm
Cash, Kwagga en Boeboes  produkte van HTS Middleburg 


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Jun-2019 at 2:31pm
Hulle trek effe swaar die jaar maar n baie trotse tradisie en n baie goeie skool



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net