Print Page | Close Window

Match 94 - Brumbies vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7892
Printed Date: 27-Apr-2024 at 2:40pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 94 - Brumbies vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 94 - Brumbies vs Bulls
Date Posted: 20-May-2019 at 8:57am
Friday 24 May 2019 in Canberra, kickoff at 11:45 SA Time

Referee: Jaco Peyper
AR1: Egon Seconds
AR2: Paul Williams
TMO: James Leckie

Brumbies: 15 Tom Banks, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Irae Simone, 11 Toni Pulu, 10 Christian Lealiifano (captain), 9 Joe Powell, 8 Pete Samu, 7 Jahrome Brown, 6 Tom Cusack, 5 Sam Carter, 4 Rory Arnold, 3 Allan Alaalatoa, 2 Folau Fainga’A, 1 Scott Sio
Replacements: 16 Connal Mcinerney, 17 James Slipper, 18 Leslie Leuluaialii-Makin, 19 Darcy Swain, 20 Murray Douglas, 21 Rob Valetini, 22 Ryan Lonergan, 23 Tom Wright

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Manie Libbok, 9 Andre Warner, 8 Duane Vermeulen (captain), 7 Hanro Liebenberg, 6 Paul Schoeman, 5 RG Snyman, 4 Jason Jenkins, 3 Trevor Nyakane, 2 Schalk Brits, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Wiehahn Herbst, 19 Jannes Kirsten, 20 Marco van Staden, 21 Embrose Papier, 22 JT Jackson, 23 Divan Rossouw

LionsWorld Prediction: Brumbies by 7



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-May-2019 at 8:33am
Jaco Peyper aangewys as skeidsregter. Sou 'n NZ skeidsregter nie 'n beter opsie gewees het nie?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2019 at 11:17am
Altwee spanne opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2019 at 11:19am
Pollord het 'n kuitbesering opgedoen en is op pad terug na SA. Libbok speel op 10


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 22-May-2019 at 9:12pm
Bulle sal nie wen sonder POLLARD nie



Posted By: Leeubok
Date Posted: 23-May-2019 at 7:25am
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Bulle sal nie wen sonder POLLARD nie


Wel, hul laaste wedstryd op Loftus was hy een van die groot redes waarom hul verloor het.. 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-May-2019 at 7:46am
Die bulle kan die een wen, maar ervaring speel gewoonlik 'n groot rol in toer-wedstryde, veral as dit by jou skakelpaar kom. Hulle sal vir Pollard mis.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 11:47am
Strafskop baie vroeg in die wedstryd en die Bulle se Libbok gaan vir pale


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 11:48am
3-0 Bulle na 2 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:10pm
Bulle is 10-5 voor na 24 minute, 1 drie elk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:30pm
Brumbies drie en doelskop net voor rustyd, 12-10 voor, 2 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:46pm
Goeie Brumbies drie, 17-10 met die skop om te kom. Was 'n binne aangee vir die vleuel na 'n skrum op die 22 en hy gee aan vir die senter toe hy geduik word, senter is reg deur. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:48pm
Skop is mis, 17-10 na 48 minute, 3 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:58pm
Nog 'n goeie Brumbies drie van omkeerbesit, 22-10 na 56 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 12:59pm
Doelskop is weer mis, 22-10 met 4 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:04pm
Vermeulen is plat op sy rug...lyk of hy klaar gespeel het vandag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:04pm
Lyk soos 'n skouer, hy kom af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:15pm
Strafskop gemis deur Brumbies, steeds 22-10 na 71 minute, 4 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:23pm
Goeie lopie deur die Bulle se haker, amper 'n drie maar net voor die lyn gestop. 2 minute oor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:24pm
In die proses is hy bo-oor Lealifano wat lyk of hy dalk seergekry het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:25pm
okay hy is op en neem sy plek in


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:25pm
Eindtelling is 22-10, 4 driee teen 1


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-May-2019 at 1:31pm
Met die verloor het die Jaguares nou die Bulle verbygevat, selfde punte en wenne maar beter punteverskil


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-May-2019 at 2:19pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lyk soos 'n skouer, hy kom af

Wonder hoe ernstig dit is? Met WW ook half permanent gekrok raak dit maar dun in daai posisie vir die bokke. Ek vat eerder verdwyn as een van die Du Preez boeties..


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 25-May-2019 at 7:21am
Dink nie hy sou NZ toe gegaan het nie, het so iets n ruk terug gelees. Gee hom seker kans om te herstel as dit iets kleins is



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net