Print Page | Close Window

Match 4 - Lions vs Pumas

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7870
Printed Date: 24-Apr-2024 at 6:56am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 4 - Lions vs Pumas
Posted By: Transvaal
Subject: Match 4 - Lions vs Pumas
Date Posted: 13-May-2019 at 10:56am
Saturday 18 May 2019 at Ellis Park, kickoff at 12:00

Lions: 15. Ruan Combrinck; 14. Prince Nkabinde, 13. Wandisile Simelane, 12. Franco Naude, 11. Jan-Louis la Grange; 10. Sylvian Mahuza, 9. Dillon Smit; 8. Jo-Hanko de Villiers, 7. Darrien-lane Landsberg, 6. James Venter (Capt), 5. Wilhelm van der Sluys, 4. Ruben Schoeman, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Robbie Coetzee, 1. Nathan McBeth. 
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Frans van Wyk, 18. Reinhard Nothnagel, 19. Len Massyn, 20. Shaun Williams, 21. Yanga Hlalu, 22. Kennedy Mpeku.

Pumas: TBA





Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 10:59am
Ons is 2de in ons log, maar Pumas gaan ons seker 'n goeie wedstryd gee as ons sukkel om die Valke te klop

SUPERSPORT RUGBY CHALLENGE TABLE
POSTEAMPLWLDDIFFPTS
1
TAFEL LAGER GRIQUAS
33008815
2
XEROX GOLDEN LIONS XV
33004815
3
ISG PUMAS
33002515
4
VODACOM BLUE BULLS
32107310
5
DOWN TOUCH GRIFFONS
3120-175
6
LEOPARDS
3030-454
7
VALKE
3030-523
8
WINDHOEK DRAUGHT WELWITSCHIAS
3030-1200



Posted By: Attie Karate
Date Posted: 13-May-2019 at 12:09pm
Jip, sal drasties moet verbeter.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 16-May-2019 at 12:36pm
Die Junior Bokkie Wandisile Simelane is Saterdag weer in aksie wanneer die Leeus op Emirates Airlinepark in die SuperSport-reeks teen die Pumas te staan kom.

Die driekwart Sylvian Mahuza se keuse op tien sal egter die oë laat rek. H yen die ‘Bok Ruan Combrinck kan mekaar egter afwissel.

Mahuza, wie veral in spasie gedy, het ‘n skitterende halfdosyn agterspelers saam met hom wat groot skade kan aanrig indien hulle reg aangewend word.

En dit sal Mahuza se groot toets wees.

Groot Franco Naudé begin op twaalf en Jan-Louis la Grange is terug na aksie op linkerveuel. Sy vleuelmaat is die belowende Prince Nkabinde.

Voor begin Wilhelm van der Sluys in die Leeus se oond om waardevolle speeltyd te kry en Jacobie Adriaanse sak saam met Robbie Coetzee.

Daar is drie Monna-ysters op die bank, onder meer Len Massyn wat in sy eerste wedstryd van die jaar in aksie sal wees, Frans van Wyk en Reinhard Nothnagel.

Leeus teen Pumas: Ruan Combrinck; Prince Nkabinde, Wandisile Simelane, Franco Naudé, Jan-Louis la Grange; Sylvian Mahuza, Dillon Smit; Pikkie de Villiers, Darren Landsberg, James Venter, Wilhelm van der Sluys, Ruben Schoeman, Jacobie Adriaanse, Robbie Coetzee, Nathan McBeth. Reserwes: Pieter Jansen, Frans van Wyk, Reinhard Nothnagel, Len Massyn, Shaun Williams,Yanga Hlalu, Kennedy Mpeku.


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2019 at 12:38pm
>>>onder meer Len Massyn wat in sy eerste wedstryd 

Hy het laas Saterdag teen die Valke ook van die bank af gespeel


Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-May-2019 at 12:40pm
Daar is 'n hele paar spelers in daai span wat ongelukkig kan voel om nie super rugby te speel nie.. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-May-2019 at 1:40pm
Wilde voorry daai. Hoop almal speel goed, want dit gaan maar rof sover. Ons het ook natuurlik niks meer beserings nodig nie.

Groom bo Smit in die SR span is belaglik!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 16-May-2019 at 1:44pm
Again, I like the mix of youth and experience. Interesting to see Mahuza at 10.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:09pm
#SuperSportChallenge - #Lions 0 vs #Pumas 3 - 7m - PENALTY Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:13pm
#SuperSportChallenge - #Lions 0 vs #Pumas 6 - 11m - PENALTY Chris Smith


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-May-2019 at 12:30pm
Ek neem aan jy is by die game tvl? Hoe lyk dinge sover? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:32pm
#SuperSportChallenge - #Lions 0 vs #Pumas 13 - 29m - PENALTY TRY


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:37pm
#SuperSportChallenge - #Lions 5 vs #Pumas 13 - 33m - TRY Jan-Louis la Grange


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:38pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 13 - 34m - CONVERSION Sylvian Mahuza


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:39pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 18 - 35m - TRY Alwayno Visagie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:40pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 20 - 35m - CONVERSION Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:43pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 25 - 39m - TRY Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:43pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 27 - 39m - CONVERSION Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:44pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 27 - HALF TIME


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 12:59pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 32 - 43m - TRY Neil Maritz


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:00pm
#SuperSportChallenge - #Lions 7 vs #Pumas 34 - 44m - CONVERSION Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:02pm
#SuperSportChallenge - #Lions 12 vs #Pumas 34 - 47m - TRY Prince Nkabinde


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:03pm
#SuperSportChallenge - #Lions 14 vs #Pumas 34 - 47m - CONVERSION Sylvian Mahuza


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:06pm
#SuperSportChallenge - #Lions 19 vs #Pumas 34 - 50m - TRY Sylvian Mahuza


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:11pm
#SuperSportChallenge - #Lions 19 vs #Pumas 39 - 55m - TRY Neil Maritz


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:15pm
#SuperSportChallenge - #Lions 19 vs #Pumas 44 - 58m - TRY Alwayno Visagie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:17pm
#SuperSportChallenge - #Lions 24 vs #Pumas 44 - 61m - TRY Ruben Schoeman


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:18pm
#SuperSportChallenge - #Lions 26 vs #Pumas 44 - 62m - CONVERSION Ruan Combrinck


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:28pm
Combrinck het 'n wedstryd gespeel wat hy dalk eerder so gou moontlik sal wil vergeet, Mahuza was baie goed op 10, Simelane was later baie goed toe die opponente seker bietjie moeg begin raak het


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-May-2019 at 1:35pm
So met al daai name kry hulle groot pakslae..


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:36pm
#SuperSportChallenge - #Lions 26 vs #Pumas 49 - 79m - TRY Phumzile Maqondwana


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:38pm
#SuperSportChallenge - #Lions 26 vs #Pumas 51 - 79m - CONVERSION Chris Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:40pm
#SuperSportChallenge - #Lions 31 vs #Pumas 51 - 80m - TRY Pieter Jansen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:41pm
#SuperSportChallenge - #Lions 33 vs #Pumas 51 - 80m - CONVERSION Dillon Smit


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:42pm
#SuperSportChallenge - #Lions 33 vs #Pumas 51 - FULL TIME


Posted By: emiel1
Date Posted: 18-May-2019 at 1:51pm
Thanks Tvl. Bly oor Mahuza, ons het opsies nodig op 10. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 1:55pm
Die voorspelers wat van die bank af gekom het, was effens beter as die ouens wat begin het, was asof ons beter gedoen het toe van die beginners af is. Combrinck is twee keer aan die buitekant geklop en het 1 verskriklike belaglike pass gegooi wat toe onderskep is, so 3 driee van die Pumas was basies sy skuld. 'n Ander Pumas drie het van 'n afskop gekom wat ons misgevang het en hulle chaser vang toe die bal en gaan druk. Ons het ook vreeslik baie skip passes gegooi wat oneffektief was


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-May-2019 at 2:42pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die voorspelers wat van die bank af gekom het, was effens beter as die ouens wat begin het, was asof ons beter gedoen het toe van die beginners af is. Combrinck is twee keer aan die buitekant geklop en het 1 verskriklike belaglike pass gegooi wat toe onderskep is, so 3 driee van die Pumas was basies sy skuld. 'n Ander Pumas drie het van 'n afskop gekom wat ons misgevang het en hulle chaser vang toe die bal en gaan druk. Ons het ook vreeslik baie skip passes gegooi wat oneffektief was

Sjoe dis nie goed om te hoor nieOuch


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 7:43pm
Photos of the #SuperSportChallenge match between the #Lions and #Pumas at Ellis Park on Saturday 18 May 2019, Pumas won 51-33
https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156550079733353" rel="nofollow - https://www.facebook.com/pg/LionsWorld-166157158352/photos/?tab=album&album_id=10156550079733353



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net