Print Page | Close Window

Match 92 - Stormers vs Crusaders

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7869
Printed Date: 25-Apr-2024 at 3:45am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 92 - Stormers vs Crusaders
Posted By: Transvaal
Subject: Match 92 - Stormers vs Crusaders
Date Posted: 13-May-2019 at 8:40am
Saturday 18 May 2019 in Cape Town, kickoff at 17:15 SA Time

Referee: Nic Berry
AR1: Marius van der Westhuizen
AR2: AJ Jacobs
TMO: Marius Jonker

Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Seabelo Senatla, 13 JJ Engelbrecht, 12 Damian de Allende, 11 Dillyn Leyds, 10 Josh Stander, 9 Herschel Jantjies, 8 Jaco Coetzee, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Cobus Wiese, 4 Eben Etzebeth, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Corne Fourie, 18 Frans Malherbe, 19 Kobus van Dyk, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Justin Phillips, 22 Jean-Luc du Plessis, 23 Dan Kriel.

Crusaders: 15 David Havili, 14 Sevu Reece, 13 Jack Goodhue, 12 Ryan Crotty, 11 George Bridge, 10 Richie Mo'unga, 9 Bryn Hall, 8 Kieran Read, 7 Matt Todd, 6 Ethan Blackadder, 5 Sam Whitelock (captain) , 4 Scott Barrett, 3 Michael Alaalatoa, 2 Codie Taylor, 1 George Bower
Replacements: 16 Andrew Makalio, 17 Harry Allan, 18 Oliver Jager, 19 Luke Romano, 20 Jordan Taufua, 21 Mitchell Drummond, 22 Mitchell Hunt, 23 Braydon Ennor

LionsWorld Prediction: Crusaders by 12



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-May-2019 at 9:35am
Lekker home game vir die cape crusaders.. :) 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-May-2019 at 8:13am
Nic Berry aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2019 at 12:03pm
Saders se span opgedateer


Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-May-2019 at 12:31pm
Blerrie goeie Saders span daardie! Stormers sal uit hul velle moet speel om net naby te bly..


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-May-2019 at 1:46pm
Jinne, eina pyn. Sorry (not sorry) Stormers.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2019 at 8:35pm
Stormers se span opgedateer


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-May-2019 at 11:50am
10 Josh Stander, 9 Herschel Jantjies, 8 Jaco Coetzee. Ek rate nogal hierdie kombinasie vir die toekoms.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 6:57pm
Sjo wat se julle van daai TMO call...pass het vir my goed gelyk


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-May-2019 at 7:07pm
Uit die hande uit was hy reg, was die wind gewees.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-May-2019 at 7:16pm
Crusaders were robbed, plain and simple 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-May-2019 at 7:16pm
okay, ateljee bevestig die pass was korrek en drie moes gestaan het, hulle het dit met Mark Lawrence bevestig. Saders is beroof en ek wonder of Marius wel Wereldbeker toe moet gaan as hy sulke akkies aanjaag?


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-May-2019 at 7:20pm
Hoe ookal, welgedaan Stormers. Al sou hul verloor met net 1 drie sou dit goed gewees het.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-May-2019 at 7:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sjo wat se julle van daai TMO call...pass het vir my goed gelyk

Het videos gesien waar hul dit analiseer. As jy hardloop en al pass jy duidelik agtertoe, met jou vorentoe momentum gaan bal steeds vorentoe. So in hierdie geval het hy amper op die halflyn die bal agtertoe gepass, maar danksy sy momentum gaan bal n paar m vorentoe verby die halflyn. Beslis n verkeerde besluit deur die tmo


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-May-2019 at 7:39pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe ookal, welgedaan Stormers. Al sou hul verloor met net 1 drie sou dit goed gewees het.

Ja ek moet sĂȘ ek het dit nie sien kom nie. Of die saders weer n af dag gehad het of nie, dit was n goeie game vir die Stormers 


Posted By: emiel1
Date Posted: 18-May-2019 at 8:20pm
Saders het 'n paar keer die jaar bietjie kwesbaar gelyk (teen die Waratahs, Sharks en Stormers)


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2019 at 11:10am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay, ateljee bevestig die pass was korrek en drie moes gestaan het, hulle het dit met Mark Lawrence bevestig. Saders is beroof en ek wonder of Marius wel Wereldbeker toe moet gaan as hy sulke akkies aanjaag?

Ek kan dit nie glo nie, daar is nog steeds mense wat vir my op twitter probeer se dat die pass vorentoe was. Dis skokkend om te sien hoe swak mense se kennis oor rugbyreels is


Posted By: Niela
Date Posted: 28-May-2019 at 11:21am
@Tranvaal

Die pass was vorentoe, maar dit was nie n forward pass nie....


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2019 at 11:28am
Ek is nog steeds omgekrap dat 'n TMO wat by die wereldbeker gaan diens doen, so basiese fout maak. Net op grond daarvan moes hulle hom gediskwalifiseer het


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-May-2019 at 11:36am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay, ateljee bevestig die pass was korrek en drie moes gestaan het, hulle het dit met Mark Lawrence bevestig. Saders is beroof en ek wonder of Marius wel Wereldbeker toe moet gaan as hy sulke akkies aanjaag?

Ek kan dit nie glo nie, daar is nog steeds mense wat vir my op twitter probeer se dat die pass vorentoe was. Dis skokkend om te sien hoe swak mense se kennis oor rugbyreels is

Dis vir my meer skokkend om te sien hoe swak rugbyskeidsregters se kennis van rugbyreels isLOL

Momentum, kamera hoeke ens. Dis te veel om te lees. Mense wat ook nogsteeds nie verstaan hoekom die Springbok op die mou is by WB nie. Of jy nou saamstem of nie- die inligting is daar. Ek sien ook steeds mense wat vra hoekom speel Mostert, Jaco Kriel, Faf en RJvR nie; "is hul beseer?", "hoe lank is hul nog uit?" Almal hoef nie kenners te wees nie, maar lees net bietjie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-May-2019 at 11:44am
Nee kyk, ek stem saam, as 'n TMO so basiese fout maak, behoort hy net daar afgedank te word...maar miskien het hy die laaste 2 weke intensiewe opleiding oor vorentoe aangee gekry, kom ons hoop so. 

Dit irriteer my dat spelers wel dikwels 'n bal vorentoe aangee, dit behoort in 'n speler se DNA te wees om dit nie te doen nie.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-May-2019 at 11:45am
Die ergste van alles van daai insident is dat die ref die drie toegeken het, Jonker het uit sy eie uit besluit om die ref te roep en dit uit te wys, om die drie te kanselleer. As ek dit nou reg onthou.. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-May-2019 at 11:54am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee kyk, ek stem saam, as 'n TMO so basiese fout maak, behoort hy net daar afgedank te word...maar miskien het hy die laaste 2 weke intensiewe opleiding oor vorentoe aangee gekry, kom ons hoop so. 

Dit irriteer my dat spelers wel dikwels 'n bal vorentoe aangee, dit behoort in 'n speler se DNA te wees om dit nie te doen nie.

Die oomblik is dikwels net te groot en die refleks om te pass is te vinnig.

Dis ook nogal 'n gereeld probleem by die Leeus- nie soseer die vorentoe aangee nie, maar eerder die ondersteunende spelers wie se tydsberekening van sy "run" verkeerd is, en hy dan nie die aangee kan ontvang nie, want dit sal vorentoe wees. Die speler in besit kan dan nie uitgee nie en moet dikwels skuins of agtertoe hardloop en raak dan geisoleerd en verloor dan die bal, en, en, en...


-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net