Print Page | Close Window

Jaco Kriel

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7822
Printed Date: 26-Apr-2024 at 12:41pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Jaco Kriel
Posted By: Red_Machine
Subject: Jaco Kriel
Date Posted: 29-Apr-2019 at 7:51am
Does anyone watch the European rugby? How is Jaco's form? Is he an outside contender for a WC spot?



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Apr-2019 at 8:06am
It seems like he doesn't always make the team for Glos. I saw on Saturday he was only brought in onto the bench at the last moment due to injury.. 


Posted By: WitBoer
Date Posted: 10-Jul-2019 at 2:25pm
Sien nou op Twitter Jaco het 'n tweet van Gloucester gedeel waar hulle aankondig dat MiWorks Jaco se player sponsor vir 2019/20 gaan wees, so ek glo nie die gerug dat hy oppad terug is, is waar nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 10-Jul-2019 at 2:35pm
Ek het Nog nooit die gerig geglo....hy sy eie fan page.....hy maak lekker ching en speel nie eens Baie..... En leeus vat regtig nie spelers terug
....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 10-Jul-2019 at 3:13pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Ek het Nog nooit die gerig geglo....hy sy eie fan page.....hy maak lekker ching en speel nie eens Baie..... En leeus vat regtig nie spelers terug
....
Darem nie heeltemal waar nie.

Wicus van Heerden
Jacobie Adriaanse
Faf - was by ons voor hy Pumas toe is
Joe van Niekerk
Robert Kruger
Ek is seker dat as ons n bietjie gaan rondkrap, ons nog n paar name sal kry.

Ja die rumour dat hy sou terugkom, was maar net dit - n rumour wat iemand op Facebook versprei het.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-Jul-2019 at 5:59am
Dis meer dat ons nie deesdae sommer spelers terugvat wat oorsee gaan speel het nie en dit gaan waarskynlik daaroor dat hulle te veel geld wil hĂȘ as hulle terugkom en dat die unie nie jong oukies wil blok wat besig is om deur te kom nie.


Posted By: monster
Date Posted: 11-Jul-2019 at 9:45am
Speler wat terug kom van oorsee (veral Europa) is net nie meer dieselfde nie dit is asof die stadiger velde daar n groot invloed het op spelers


Posted By: WitBoer
Date Posted: 11-Jul-2019 at 12:24pm
Originally posted by monster monster wrote:

Speler wat terug kom van oorsee (veral Europa) is net nie meer dieselfde nie dit is asof die stadiger velde daar n groot invloed het op spelers
Nie altyd waar nie, daar is baie spelers wat eintlik verbeter het na hulle oorsee is. Spelers soos Kockott en Faf het beter spelers geword.


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 11-Jul-2019 at 1:00pm
I would love to see Faf in action again in SR. If he has learnt to play a more controlled game he would be even more lethal in SR, especially if he knows when to unleash his unpredictability.

Paul Willemse is another player who has improved tremendously. He was good with us, but got a bit lazy with the Bulls, but has gotten better in France.


Posted By: emiel1
Date Posted: 11-Jul-2019 at 1:18pm
I was also surprised how well Faf developed as player in soft wet Northern hemisphere conditions. At the Lions he was always known as a game breaker with quick ball. Shows that it all depends on players attitude.


Posted By: monster
Date Posted: 11-Jul-2019 at 2:51pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Speler wat terug kom van oorsee (veral Europa) is net nie meer dieselfde nie dit is asof die stadiger velde daar n groot invloed het op spelers
Nie altyd waar nie, daar is baie spelers wat eintlik verbeter het na hulle oorsee is. Spelers soos Kockott en Faf het beter spelers geword.

Ek besef ek veralgemeen nou en dat my teorie nie altyd spot- on sal wees nie ... die bogenoemde 2 name moet in elk geval eers terug kom om my teorie verkeerd te bewys  ...Smile



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net