Print Page | Close Window

Match 78 - Bulls vs Waratahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7819
Printed Date: 18-May-2024 at 6:41am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 78 - Bulls vs Waratahs
Posted By: Transvaal
Subject: Match 78 - Bulls vs Waratahs
Date Posted: 28-Apr-2019 at 11:03am
Saturday 4 May 2019 in Pretoria, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Jaco Peyper
AR1: Rasta Rasivhenge
AR2: Cwengile Jadezweni
TMO: Christie du Preez

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Handré Pollard (captain), 9 Ivan van Zyl, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Marco van Staden, 5 RG Snyman, 4 Jannes Kirsten, 3 Trevor Nyakane, 2 Jaco Visagie, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Johan Grobbelaar, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Wiehahn Herbst, 19 Thembelani Bholi, 20 Paul Schoeman, 21 Andre Warner, 22 Manie Libbok, 23 Dylan Sage

Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Cam Clark, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Karmichael Hunt, 11 Curtis Rona, 10 Bernard Foley, 9 Nick Phipps, 8 Ned Hanigan, 7 Michael Hooper (captain), 6 Lachlan Swinton, 5 Rob Simmons, 4 Tom Staniforth, 3 Sekope Kepu, 2 Damien Fitzpatrick, 1 Harry Johnson-Holmes
Replacements: 16 Andrew Tuala, 17 Tom Robertson, 18 Chris Talakai, 19 Hugh Sinclair, 20 Will Miller, 21 Jake Gordon, 22 Lalakai Foketi, 23 Alex Newsome

LionsWorld Prediction: Bulls by 7



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Apr-2019 at 8:40am
Jaco Peyper aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-May-2019 at 10:24am
Altwee spanne opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-May-2019 at 3:54pm
Rustyd 18-7 vir die Bulle. Hulle domineer die skrums. Dink die ref het 'n vorentoe aangee gemis met die Bulle se 1ste drie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-May-2019 at 3:56pm
Verdwyn was nog glad nie ion die game behalwe vir sy onderskep drie nie. As dit nie vir die drie was nie sou mens gewonder het of hy op die veld was


Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-May-2019 at 5:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Verdwyn was nog glad nie ion die game behalwe vir sy onderskep drie nie. As dit nie vir die drie was nie sou mens gewonder het of hy op die veld was

Maar danksy daai drie is hy seker weer die hero


Posted By: WitBoer
Date Posted: 04-May-2019 at 6:02pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Verdwyn was nog glad nie ion die game behalwe vir sy onderskep drie nie. As dit nie vir die drie was nie sou mens gewonder het of hy op die veld was

Maar danksy daai drie is hy seker weer die hero
Was n goeie drie... 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-May-2019 at 8:39am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Verdwyn was nog glad nie ion die game behalwe vir sy onderskep drie nie. As dit nie vir die drie was nie sou mens gewonder het of hy op die veld was

Maar danksy daai drie is hy seker weer die hero
Was n goeie drie... 

Dit was, het toevallig daai stuk gesien. Het nie die hele game gekyk nie. Maar tvl sê hy was useless die res van die game.. 


Posted By: WitBoer
Date Posted: 05-May-2019 at 11:37am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Verdwyn was nog glad nie ion die game behalwe vir sy onderskep drie nie. As dit nie vir die drie was nie sou mens gewonder het of hy op die veld was

Maar danksy daai drie is hy seker weer die hero
Was n goeie drie... 

Dit was, het toevallig daai stuk gesien. Het nie die hele game gekyk nie. Maar tvl sê hy was useless die res van die game.. 
Niks nuut nie, is meeste van die tyd useless, maar daardie drie het hom van sy plek in die bok span virseker vir die volgende 5 jaar...LOL


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net