Print Page | Close Window

Match 71 - Stormers vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7780
Printed Date: 06-May-2025 at 5:15pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 71 - Stormers vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 71 - Stormers vs Bulls
Date Posted: 20-Apr-2019 at 5:50pm
Saturday 27 April 2019 in Cape Town, kickoff at 15:05 SA Time

Referee: Glen Jackson
AR1: Nick Briant
AR2: Divan Uys
TMO: Marius Jonker

Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Sergeal Petersen, 13 JJ Engelbrecht, 12 Damian de Allende, 11 Dillyn Leyds, 10 Jean-Luc du Plessis, 9 Herschel Jantjies, 8 Kobus van Dyk, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 JD Schickerling, 4 Cobus Wiese, 3 Frans Malherbe, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff
Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Corne Fourie, 18 Wilco Louw, 19 Eben Etzebeth, 20 Ernst van Rhyn, 21 Justin Phillips, 22 Joshua Stander, 23 Seabelo Senatla

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Jade Stighling, 13 Jesse Kriel, 12 Burger Odendaal, 11 Johnny Kotze, 10 Handre Pollard (captain), 9 Ivan van Zyl, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Marco van Staden, 5 RG Snyman, 4 Jannes Kirsten, 3 Trevor Nyakane, 2 Jaco Visagie, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Johan Grobbelaar, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Wiehahn Herbst, 19 Thembelani Bholi, 20 Paul Schoeman, 21 Embrose Papier, 22 Manie Libbok, 23 Divan Rossouw

LionsWorld Prediction: 50-50




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 8:17am
Glen Jackson aangewys as skeidsregter


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:40am
Mmm, moeilike een om te roep hierdie.

maar wat gaan beter wees vir ons op die log? Om die stormers onder te hou of om die bulls te verhoed om nie te ver voor te raak nie?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 9:59am
In sulke gevalle soek ons mos 'n gelykop!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Apr-2019 at 10:31am
haha ja gelykop sal die beste wees!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Apr-2019 at 11:15am
Op die stadium is enige iets moontlik. Miskien stel hulle die wedstryd af weens die vloede in Durban of iets :) Sharks het seker net betyds vertrek, al daai trane wat vloede veroorsaak het.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Apr-2019 at 11:23am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Op die stadium is enige iets moontlik. Miskien stel hulle die wedstryd af weens die vloede in Durban of iets :) Sharks het seker net betyds vertrek, al daai trane wat vloede veroorsaak het.

Jy weet ons praat van die Bulls en stormers wat in kaapstad speel.. Dis nogals ver van Durban af.. Confused


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Apr-2019 at 12:03pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Op die stadium is enige iets moontlik. Miskien stel hulle die wedstryd af weens die vloede in Durban of iets :) Sharks het seker net betyds vertrek, al daai trane wat vloede veroorsaak het.

Jy weet ons praat van die Bulls en stormers wat in kaapstad speel.. Dis nogals ver van Durban af.. Confused

Hoekom ek sê enige iets is moontlik! Hulle het dan selfs in die NH stilte gehad vir Chrischurch. Wonder of hulle vir Sri-Lanka ook gaan hê die naweek?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 1:02pm
Bulle se span opgedateer, lyk my hulle het hulle sterkste span gekies, Brits is mos nog geskors


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 5:40pm
Van twitter

Sale Sharks have announced the signing of Springbok lock Lood de Jager on a three year contract ahead of the 2019/20 Premiership season.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Apr-2019 at 5:45pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Van twitter

Sale Sharks have announced the signing of Springbok lock Lood de Jager on a three year contract ahead of the 2019/20 Premiership season.

Hy het beter begin word by die Bulle, steeds bly ons het hom nie geteken nie, sou omtrent nooit gespeel het nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 5:51pm
Hy het die laaste 2 jaar omtrent niks rugby gespeel nie, seker een van die mees overrated spelers in my opinie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2019 at 5:52pm
Dink net wat die Bulle hom in 2 jaar betaal het om niks te doen nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Apr-2019 at 6:25pm
Mitchell era, hulle was geld se baas


Posted By: WitBoer
Date Posted: 25-Apr-2019 at 6:44am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Van twitter

Sale Sharks have announced the signing of Springbok lock Lood de Jager on a three year contract ahead of the 2019/20 Premiership season.
Sale Sharks kan binnekort hul naam verander na Sale Springboks...LOL


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 8:00am
Of Buy Sharks instede van Sale Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Apr-2019 at 2:45pm
Stormers se span opgedateer



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net