Print Page | Close Window

Leeus teen Valke

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7763
Printed Date: 20-Apr-2024 at 6:17pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Leeus teen Valke
Posted By: LeeuBrul
Subject: Leeus teen Valke
Date Posted: 16-Apr-2019 at 5:58pm
Verlede jaar se SA Skole-kaptein, Adrian Alberts maak Woensdag sy senior buiging vir die Leeus in hul vriendskaplike stryd teen die Valke.

Die Leeus het twee oud Jeppe-leerlinge in hul span ingesluit om op die Snake Pit te speel.

Die buitesenter Wandisile Simelane en die vleuel Tyrone Green het albei nasionale spanne uit Jeppe verteenwoordig.

Die span sluit die ervare skakels, Shaun Reynolds en Dillon Smit en die losvoorspelers Pikkie de Villiers en James Venter in.

Leeus teen Valke: Jeanluc Cilliers; Tyrone Green, Wandisile Simelane, Harold Vorster, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Dillon Smit; Pikkie de Villiers, Oupa Mthiyane, James Venter, Ruben Schoeman, Adrian Alberts, Chergin Fillies, PJ Botha, Danie Minnie. Reserwes: Tiaan van der Merwe, Leo Kruger,   Cohen Kiewit, Keagan Glade, MI Pelser, Dian Schoenees, Travis Gordon, Bradley Thain, Jack Hart, Austin Davids, Eddie Fouché, Shaun Williams.

-------------
Once a Lion always a lion

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 6:33pm
Snake Pit?

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-Apr-2019 at 7:52am
Players like Green, Simeline, Reynolds and Venter should be in Australasia not playing friendlies against the Valke

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 8:27pm
Valke het 52-35 gewen en dit was by Jeppe gespeel

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-Apr-2019 at 10:24pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Valke het 52-35 gewen en dit was by Jeppe gespeel
bliksem... ons kan nie eers vir die Valke wen nie

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Apr-2019 at 5:05am
Jup, en dit met omtrent 7 spelers wat moontlik kan S15 speel. Dis rerig scary. Maar gelukkig is wen nie alles nie...

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Apr-2019 at 6:43am
eish.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Apr-2019 at 7:15am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Jup, en dit met omtrent 7 spelers wat moontlik kan S15 speel. Dis rerig scary. Maar gelukkig is wen nie alles nie...

Nee gelukkig nie, ek is seker ons het mooi rugby gespeel en darem 'n paar driee gedruk. Hulle moet eintlik die reels verander en judges langs die veld sit en spanne 'n punt uit 10 gee, dan sal ons baie meer wen. Hierdie storie van driee teen ons wat maak dat ons verloor werk nie so lekker nie... Tongue

Haha op 'n ernstige nooit, hoe de hel verloor ons teen die valke met daai agterlyn van ons???

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-Apr-2019 at 7:38am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Big smileas long as Egon Seconds and Mike Frazier are not allowed to judge Big smile

But ja, its frightening that we lose to the Valke with half a "super rugby standard" team

Posted By: valie
Date Posted: 18-Apr-2019 at 7:49am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Jup, en dit met omtrent 7 spelers wat moontlik kan S15 speel. Dis rerig scary. Maar gelukkig is wen nie alles nie...

Nee gelukkig nie, ek is seker ons het mooi rugby gespeel en darem 'n paar driee gedruk. Hulle moet eintlik die reels verander en judges langs die veld sit en spanne 'n punt uit 10 gee, dan sal ons baie meer wen. Hierdie storie van driee teen ons wat maak dat ons verloor werk nie so lekker nie... Tongue

Haha op 'n ernstige nooit, hoe de hel verloor ons teen die valke met daai agterlyn van ons???
LOL Die enigste rede wat ek aan kan dink is dat ons pak nie die mas kon opkom nie. Laasjaar het die Valke nogal n sterk vaste 5 gehad.

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net