Match 61 - Chiefs vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7754
Printed Date: 05-May-2025 at 2:59am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 61 - Chiefs vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 61 - Chiefs vs Lions
Date Posted: 15-Apr-2019 at 1:32pm
Friday 19 April 2019 in Hamilton, kickoff at 9:35 SA Time
Referee: Brendon Pickerill AR1: Mike Fraser AR2: Rasta Rasivhenge TMO: Shane McDermott
Chiefs: 15 Jack Debreczeni, 14 Sean Wainui, 13 Alex Nankivell, 12 Anton Lienert-Brown, 11 Ataata Moeakiola, 10 Marty McKenzie, 9 Brad Weber (captain), 8 Taleni Seu, 7 Lachlan Boshier, 6 Luke Jacobson, 5 Mitchell Brown, 4 Tyler Ardron, 3 Nepo Laulala, 2 Liam Polwart, 1 Angus Ta'avao Replacements: 16 Samisoni Taukei'aho, 17 Atu Moli, 18 Sosefo Kautai, 19 Jesse Parete, 20 Pita Gus Sowakula, 21 Jonathan Taumateine, 22 Tumua Manu, 23 Shaun Stevenson
Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Sylvian Mahuza, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Gianni Lombard, 9. Ross Cronje; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Robbie Coetzee, 17. Frans Van Wyk, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Franco Naude, 23. Ruan Combrinck.
LionsWorld Prediction: Chiefs by 7
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Apr-2019 at 2:05pm
Klink of Damian McKenzie se besering 'n langtermyn een is, hy gaan selfs die Wereldbeker mis, so lank uit met 'n kniebesering
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Apr-2019 at 2:21pm
Transvaal wrote:
Klink of Damian McKenzie se besering 'n langtermyn een is, hy gaan selfs die Wereldbeker mis, so lank uit met 'n kniebesering
|
Shame, dit is regtig baie sleg. Hy kon een van die sterre van die WB gewees het.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: AK
Date Posted: 16-Apr-2019 at 7:38am
Dit is erg. Dit het sleg gelyk toe hy afgaan en ek is nie verbaas nie.
Dit is die tipe van besering wat `n hele span kan demper..... of hulle kan uitkom en vir hom wil speel. Gaan interesant wees om te sien. Dit is in vegelyking met die leeus wat Warren terug kry so ek dink die spanne se sigiese benaderings gaan heeltemal verskil.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 8:46am
Ek wonder nou sommer net, wat het van Howard Mnisi geword? Hy het so stilletjies verdwyn..
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 8:47am
Ek dink ek het iets gesien dat hy by die Kings is
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 8:50am
O ok dankie Tvl. Om te dink ons het op 'n tyd soveel senters gehad ons het nie geweet wat om met hulle te doen nie.. Nou is dit een van die groot swakplekke in ons span.
Was daar 'n injury update na die Brumbies game? Mapoe het mos n vinger in die oog of iets gekry, ek wonder of hy gaan reg wees?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 8:54am
Dink Mapoe se besering was meer 'n knie teen die oogbank, maar hy sal seker reg wees na steke. Maar nee, Leeus is bietjie swak met die beserings verslae hierdie jaar
|
Posted By: valie
Date Posted: 16-Apr-2019 at 10:24am
Transvaal wrote:
Klink of Damian McKenzie se besering 'n langtermyn een is, hy gaan selfs die Wereldbeker mis, so lank uit met 'n kniebesering
| Dis altyd sleg, al is dit 1 van die opponente se spelers.Ek dink egter nie ons moet te gerus wees daaroor nie. Die ou wat hom vervang het, lyk na n sterk hardloper.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 11:43am
Die span word 12:00 bekend gemaak, dis oor so 15 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:03pm
Lombard begin op 10, Marx op die bank...Whiteley terug op 8 en kaptein
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:16pm
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:17pm
Transvaal wrote:
Lombard begin op 10, Marx op die bank...Whiteley terug op 8 en kaptein |
Interessante tyd om Marx te rus!
UITEINDELIK WORD JANTJIES GEDROP!!
Maar baie bly WW is terug, kom ons hou duim vas hy bly nou beseringloos!!!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:24pm
Transvaal wrote:
Friday 19 April 2019 in Hamilton, kickoff at 9:35 SA Time
Referee: TBA AR1: TBA AR2: TBA TMO: TBA
Chiefs: TBA
Lions: 15. Sylvian Mahuza; 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Franco Naude, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Gianni Lombard, 9. Ross Cronje; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Malcolm Marx, 17. Frans Van Wyk, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Elton Jantjies, 23. Andries Coetzee
LionsWorld Prediction: Chiefs by 7
|
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
Hoeveel kanse gaan Naude nog gegun word? Hy maak nie enige dom foute nie, maar hy bring regtig niks besonders tot die span nie..
Verder lyk die span goed.. Ek hoop Robbie en Brink herwin bietjie form
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:27pm
Enigste plus is die losvoorspeler kombinasie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 12:52pm
Leeubok wrote:
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
|
Jy is reg dat hy 2 keer moes verdedig met 'n overlap teen hom, maar dalk was dit beter om dan die baldraer te probeer duik as om te probeer onderskep
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:09pm
Leeubok wrote:
Transvaal wrote:
Friday 19 April 2019 in Hamilton, kickoff at 9:35 SA Time
Referee: TBA AR1: TBA AR2: TBA TMO: TBA
Chiefs: TBA
Lions: 15. Sylvian Mahuza; 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Franco Naude, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Gianni Lombard, 9. Ross Cronje; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Malcolm Marx, 17. Frans Van Wyk, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Elton Jantjies, 23. Andries Coetzee
LionsWorld Prediction: Chiefs by 7
|
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
Hoeveel kanse gaan Naude nog gegun word? Hy maak nie enige dom foute nie, maar hy bring regtig niks besonders tot die span nie..
Verder lyk die span goed.. Ek hoop Robbie en Brink herwin bietjie form |
Dit maak hom dan tans een van die beste spelers in die span 
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:11pm
Transvaal wrote:
Leeubok wrote:
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
|
Jy is reg dat hy 2 keer moes verdedig met 'n overlap teen hom, maar dalk was dit beter om dan die baldraer te probeer duik as om te probeer onderskep |
Ons moet hom speel op 15.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:13pm
Attie Karate wrote:
Leeubok wrote:
Transvaal wrote:
Friday 19 April 2019 in Hamilton, kickoff at 9:35 SA Time
Referee: TBA AR1: TBA AR2: TBA TMO: TBA
Chiefs: TBA
Lions: 15. Sylvian Mahuza; 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Franco Naude, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Gianni Lombard, 9. Ross Cronje; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Robbie Coetzee, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Malcolm Marx, 17. Frans Van Wyk, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Elton Jantjies, 23. Andries Coetzee
LionsWorld Prediction: Chiefs by 7
|
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
Hoeveel kanse gaan Naude nog gegun word? Hy maak nie enige dom foute nie, maar hy bring regtig niks besonders tot die span nie..
Verder lyk die span goed.. Ek hoop Robbie en Brink herwin bietjie form |
Dit maak hom dan tans een van die beste spelers in die span  |
 
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:14pm
Ek stem, verstaan nie waarom Swys nognie Commies op 15 probeer het nie. Ek onthou hy het vroeer die jaar gese hul oorweeg dit.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:32pm
Ek dink nie dis die regte tyd om spelers te rus nie, ek sou hulle eerder rus teen die Saders want ek dink die Saders wedstryd het ons omtrent zero kans om te wen, terwyl daar seker 'n kans teen die Chiefs is? Maar nie as jy nie jou sterkste/beste span op die veld het nie
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:37pm
Eerste NZ span vir die jaar.. hoop die manne is reg om 'n paar trappies op te vat.. alles bietjie harder, bietjie beter en bietjie vinniger as enige span waarteen ons die jaar gespeel het. Nie 'n slegte 23 nie.. vraag is of ons vaste vyf hul man sal kan staan teen 'n baie sterk Chiefs vaste vyf??
|
Posted By: valie
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:41pm
Transvaal wrote:
Leeubok wrote:
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie.
|
Jy is reg dat hy 2 keer moes verdedig met 'n overlap teen hom, maar dalk was dit beter om dan die baldraer te probeer duik as om te probeer onderskep | Ek voel ook jammer vir hom, maar hy het Saterdag weer 2 balle wild weggegooi, een in ons kwartgebied. Ek like hom kwaai, maar hy sukkel tans baie met vorm. Ek hoop hy kom gou oor dit. Ons het hom nodig op sy beste. Saterdag het hy ook weer gewys dat hy nie maklik getackle word as hy op spoed is nie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 16-Apr-2019 at 1:59pm
Dit is seker net Marx wat gerus word? Elton sal ek glo is gedrop vir sy swak spel. Commies en Boeboes ook seker. Ross vir Groom is 'n verbetering. So behalwe vir Marx kan mens nie se dat die span enigsins swakker is nie..
Oor Commies.. Swys doen hom 'n groot onreg aan om hom te kies en dadelik weer te drop. Ons almal weet waartoe hy in staat is, en hy het vir my regtig nie so swak gespeel dat hy summier weer gedrop moes word nie. Diyanti het ook n paar swak games gehad maar hy speel elke nwk.. Al is dit dan op senter. Gee Commies 2-3 wedstryde in 'n ry sodat hy sy selfvertroue en form kan herwin, en as hy nie doen nie DAN drop jy hom..
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Apr-2019 at 3:18pm
Leeubok wrote:
Dit is seker net Marx wat gerus word? Elton sal ek glo is gedrop vir sy swak spel. Commies en Boeboes ook seker. Ross vir Groom is 'n verbetering. So behalwe vir Marx kan mens nie se dat die span enigsins swakker is nie..
Oor Commies.. Swys doen hom 'n groot onreg aan om hom te kies en dadelik weer te drop. Ons almal weet waartoe hy in staat is, en hy het vir my regtig nie so swak gespeel dat hy summier weer gedrop moes word nie. Diyanti het ook n paar swak games gehad maar hy speel elke nwk.. Al is dit dan op senter. Gee Commies 2-3 wedstryde in 'n ry sodat hy sy selfvertroue en form kan herwin, en as hy nie doen nie DAN drop jy hom.. |
Commies was n paar games gegee in die SS warmup games so paar weke terug om sy vorm te herwin ook, maar lyk my hy sukkel met confidence. Ek stem 100% saam met jou oor Dyanti, hy moet ook bietjie gedrop word. Maar nou soos ek dit skryf kan mens dit seker van elke speler sê, wat net weer n aanduiding is dat die sukkel baie te doen het nie met die spelers wat almal ewe skielik swak is nie, maar met die swak afrigtingspan. Elke liewe een van hulle is op hul eie manier nog te groen en te swak vir die vlak van afrigting.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 16-Apr-2019 at 3:33pm
Its starting to get ridiculous, the amount of changes every week.. how can a team possibly perform when there are minimum 7-8 changes per week?? How can you expect your combinations to grow? Player confidence in each other and the coaching staff must be at an all time low.
I think back to a specific moment during the Ireland series in 2016. We were in trouble; Elton was at flyhalf and Combrink came on as a substitute Elton threw a massive skip pass to what looked like nobody but out of nowhere Combrink ran onto it at huge pace and went on to score.
I bring that up because that pass and try would never have happened if there was no understanding between each other, and that is not built by chopping and changing every week.
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 16-Apr-2019 at 3:37pm
With the exception of Sithole and Robbie, this is pretty much our strongest forward pack. I think Sti will buckle again this weekend, he just isn't up to this level.
I'm happy about Lombard at 10, Elton has been really flat and Lombard brought pace and impetus to the backline last week.
Would prefer Green at 15, but that's not going to happen. Otherwise it's not a bad team at all.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 5:41am
Brendon Pickerill will referee the Super Rugby match between the #Chiefs and the #Lions on Friday in Hamilton, kickoff is at 9:35 SA Time
|
Posted By: Leeus of niks
Date Posted: 17-Apr-2019 at 7:52am
Ek sien Skosan is oppad terug SA toe weens sy pa wat siek is en Green sluit aan by die groep.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 8:22am
Chiefs se span opgedateer
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 8:29am
Van twitter
Changes to https://twitter.com/LionsRugbyCo" rel="nofollow - @LionsRugbyCo team for https://twitter.com/ChiefsRugby" rel="nofollow - @ChiefsRugby match on Friday; Skosan is out and returning to SA to be with his ill father. Mahuza from 15 to 14, Coetzee off bench to 15, and Combrinck onto bench. Tyrone Green on way to NZ to fill gap left by Skosan's departure. https://twitter.com/IOLsport" rel="nofollow - @IOLsport
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 8:36am
Leeus se span opgedateer in die eerste pos met die veranderings agv Skosan wat terugkeer na SA
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Apr-2019 at 8:44am
En hier is die e-pos van die Leeus
Please note that Emirates Lions wing Courtnall Skosan is heading back to South Africa as his father is gravely ill. Tyrone Green will join the team in New Zealand today. The following changes will take place to the Emirates Lions side to take on the Chiefs: · Sylvian Mahuza moves to right wing · Andries Coetzee moves to fullback from the bench · Ruan Combrinck moves onto the bench
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 17-Apr-2019 at 10:18am
Sterkte aan Courtnall en sy familie....
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Apr-2019 at 10:38am
Goue Leeu wrote:
Sterkte aan Courtnall en sy familie.... | Baie sterkte aan die Skosan familie.
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 17-Apr-2019 at 10:58am
Best wishes and strength, Courtnall.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Apr-2019 at 12:26pm
Sterkte aan hom en sy familie!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Apr-2019 at 1:34pm
Red_Machine wrote:
Its starting to get ridiculous, the amount of changes every week.. how can a team possibly perform when there are minimum 7-8 changes per week?? How can you expect your combinations to grow? Player confidence in each other and the coaching staff must be at an all time low.
I think back to a specific moment during the Ireland series in 2016. We were in trouble; Elton was at flyhalf and Combrink came on as a substitute Elton threw a massive skip pass to what looked like nobody but out of nowhere Combrink ran onto it at huge pace and went on to score.
I bring that up because that pass and try would never have happened if there was no understanding between each other, and that is not built by chopping and changing every week.
|
Agree 100% about the constant changes. It's one thing dropping an oke that's been out of form for a while, but dropping guys who've actually performed well (Simelani) and guys short on gametime (Commies) is not good man management.
That try by Commies was one of my favourites by a bok. The other was Thinus Delport cutting through the AB's on Ellispark (if I remember correctly)
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Apr-2019 at 1:44pm
Ek sien Brodie Retallic speel ook nie. Hy is soos die spil waarom als draai in hulle pak.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Apr-2019 at 2:22pm
Het ook nou na hul span gekyk, daar is nie baie bekende name daar nie.. net dalk staan ons 'n kans? 1/3 op toer klink darem beter as 0/3..
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 17-Apr-2019 at 2:27pm
Leeubok wrote:
Het ook nou na hul span gekyk, daar is nie baie bekende name daar nie.. net dalk staan ons 'n kans? 1/3 op toer klink darem beter as 0/3..  |
Ek sal nie geld daarop sit nie... Die Chiefs is gevaarlik en die "onbekendes" sal sekerlik wil wys wat in hulle steek...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Apr-2019 at 2:31pm
Nee ek sal ook nie geld daarop sit nie, maar as ons ooit 'n kans gaan he om 'n game in NZ te wen is dit hierdie een..
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 17-Apr-2019 at 3:07pm
Chiefs ervaar ook maar 'n sukkel seisoen, en nou sit hulle sonder hul twee ster spelers ( Retallic , Mckenzie). Ons kan 'n haas uit die hoed uit pluk, maar daarvoor moet ons vaste hul kant bring en die loosies moet maar vinnig hul voete vind. Agterlangs lyk ons maar beroerd, veral op verdediging.
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Apr-2019 at 3:34pm
Hulle 9 en 12 is baie goed. Hul 2 stutte is ook nie sleg nie. As ek reg onthou het altwee al vir die All Blacks gespeel. Die no4 slot speel agsteman vir Canada. Dis dalk n cliche, maar ons enigste kans gaan wees as ons hulle voorlangs kan oorheers, en vir die backs vinnige bal gee. Ons sal ook moet sorg dat ons nie te veel op die verkeerde plekke speel nie, en dat ons nie balle in kontak verloor nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Apr-2019 at 6:37pm
Leeus se span vir Vrydag 19 April 2019 vs Chiefs https://youtu.be/4kdSaOj2iGU" rel="nofollow - https://youtu.be/4kdSaOj2iGU
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:32am
En nou begin jantjies op 12???
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:32am
Ons gaan wen vandag, watch
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:33am
what the hell??? Why is Elton at 12?
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:33am
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:34am
En marx begin nou ook weer. Wat de hel?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:36am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 0 - Kickoff!
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:38am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:40am
Aanslaan van Jantjies en amper gaan druk die Chiefs
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:43am
Hoekom speel ons NOU eers so??
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:46am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 3 - 10m - PENALTY Jantjies
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:58am
Ouens wys baie hart op defence
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 9:59am
yip verdediging lyk goed, goeie steel van Brink dar op ons doellyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:06am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 6 - 28m - PENALTY Jantjies
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:08am
Lyk baie beter vandag. Span lyk baie meer gebalanseerd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:13am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 11 - 35m - TRY Sadie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:15am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 13 - 36m - CONVERSION Jantjies
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:17am
Ouens lekker man dis die leeus wat ons ken maar daar is nog 40 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:18am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 18 - 39m - TRY Dyantyi
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:18am
#SuperRugby - #Chiefs 0 vs #Lions 20 - 39m - CONVERSION Jantjies
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:19am
Ons beste helfde hierdie jaar! Wow manne!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:20am
20-0 voor met rustyd, wat de hel?
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:20am
Dit is mos hoe ons kan speel.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:22am
Ek wil nie snaaks wees nie maar kwagga, Warren en Brink saam is ysters
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:27am
Dis Brink se 3rde game terug en eerste keer wat hy iets beteken, was maar swak in die eerste 2. Maar Warren maak 'n groot verskil, hy is 'n fantastiese skakel en Rassie sal 'n moerse fout maak om hom nie op 8 te kies nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:27am
Kwagga het ook 'n goeie wedstryd, paar goeie lopies en verdedig ook baie goed vandag
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:28am
Ons voorspelers mors met hulle. Te veel doelose skoppe deur die agterlyn.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:30am
Ons balans is goed. Net voortbou en nie gaan lê nie, moet nou dadelik weer score
|
Posted By: valie
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:30am
Transvaal wrote:
Dis Brink se 3rde game terug en eerste keer wat hy iets beteken, was maar swak in die eerste 2. Maar Warren maak 'n groot verskil, hy is 'n fantastiese skakel en Rassie sal 'n moerse fout maak om hom nie op 8 te kies nie | Selfs Lewies lyk goed.Ons moet net nou aanhou druk opsit
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:35am
Lombard se knie lyk beseer
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:37am
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:37am
Jammer om lombard te verloor
Kan hulle asseblief gom aan orie se hande smeer sodat hy die bal kan vashou?????
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:38am
Ons skrums was goed in die eerste helfte so hulle is seker nog nie uit die tronk nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:39am
Was 'n monster skrum maar hulle het goed gedoen om die bal uit te kry
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:42am
2 swak lynstane. Kom nou man bous!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:43am
Nou het ons weer 2 lynstane in 'n ry verloor, gooi maar voor jong
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:48am
Uitstekende verdediging!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:48am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:54am
#SuperRugby - #Chiefs 5 vs #Lions 20 - 60m - TRY Wainui
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:54am
Jammerte oor daai breek van die skrum
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:56am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:57am
#SuperRugby - #Chiefs 10 vs #Lions 20 - 63m - TRY Laulala
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 10:57am
Chiefs wys jy kan nie slaap teen hulle nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:11am
#SuperRugby - #Chiefs 15 vs #Lions 20 - 76m - TRY Manu
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:12am
#SuperRugby - #Chiefs 17 vs #Lions 20 - 77m - CONVERSION McKenzie
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:14am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:15am
#SuperRugby - #Chiefs 17 vs #Lions 23 - 79m - DROPGOAL Jantjies
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:15am
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:16am
Mooi Jantjies
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:16am
Warren lyk weer seer.....
Bly ons kon aanhang.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:16am
Wat 'n wen....23-17...great stuff en ek het dit nie sien kom nie
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:17am
Mooi manne! Was donners close op die einde maar n goeie wen!
Bekommerd oor ww wat alweer kruppel loop...
Diyanti en Mahuza was baie stil vanaand Weti waarom het commies nie speel tyd gekry nie?
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:18am
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:25am
Ja nee elke ou het sy lyf op die spel geplaas, wat van Schoeman se twee turnovers aan die einde
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:26am
Wie ookal besluit het om laat met Jantjies en Marx te begin verdien krediet. Ons groot name het die wedstryd vir ons gewen.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2019 at 11:33am
Lombaard en Jantjies saam op die veld werk baie goed.
Eks ook baie bly Marx het ook begin. Die Chiefs se beserings en rus van spelers het hul kwesbaar gemaaken na ons brumbies flater moes ons iewers n wen gaan soek.
Ek hoop net ons kan volgende naweek tenminste naby die saders kom.
|
|