Print Page | Close Window

Match 45 - Reds vs Rebels

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7691
Printed Date: 20-May-2024 at 4:45pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 45 - Reds vs Rebels
Posted By: Transvaal
Subject: Match 45 - Reds vs Rebels
Date Posted: 26-Mar-2019 at 8:18am
Saturday 30 March 2019 in Brisbane kickoff at 10:45 SA Time

Referee: AJ Jacobs
AR1: Nic Berry
AR2: Marius van der Westhuizen
TMO: James Leckie

Reds: 15 Hamish Stewart, 14 Filipo Daugunu, 13 Chris Feauai-Sautia, 12 Samu Kerevi (captain), 11 Sefa Naivalu, 10 Bryce Hegarty, 9 Tate McDermott, 8 Scott Higginbotham, 7 Liam Wright, 6 Angus Scott-Young, 5 Lukhan Salakaia-Loto, 4 Izack Rodda, 3 Ruan Smith,  2 Alex Mafi, 1 JP Smith
Replacements: 16 Brandon Paenga-Amosa, 17 Harry Hoopert, 18 Taniela Tupou, 19 Harry Hockings, 20 Fraser McReight, 21 Moses Sorovi, 22 Duncan Paia’aua, 23 Isaac Lucas

Rebels: 15 Dane Haylett-Petty (captain), 14 Jack Maddocks, 13 Tom English, 12 Billy Meakes, 11 Marika Koroibete, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Isi Naisarani, 7 Brad Wilkin, 6 Rob Leota, 5 Adam Coleman, 4 Matt Philip, 3 Sam Talakai, 2 Robbie Abel, 1 Matt Gibbon
Replacements: 16 Anaru Rangi, 17 Tetera Faulkner, 18 Jermaine Ainsley, 19 Luke Jones, 20 Ross Haylett-Petty, 21 Richard Hardwick, 22 Michael Ruru, 23 Reece Hodge

LionsWorld Prediction: Rebels by 5




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2019 at 8:32am
AJ Jacobs aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Mar-2019 at 8:21am
Beide spanne opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 11:30am
Rebels 11-6 voor rustyd


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Mar-2019 at 11:52am
As mens n rooikaart wou sien, daar moes ene gewees het met daai tackle van nr 18. Nie eers n strafskop nie. Pateties.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 12:30pm
Rebels wen 32-13


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 30-Mar-2019 at 2:14pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

As mens n rooikaart wou sien, daar moes ene gewees het met daai tackle van nr 18. Nie eers n strafskop nie. Pateties.


Laasjaar was die standaard van skeidsregters, assistente en TMOs skokkend in SR, maar hul vorder goed om daai beskrywing te hou hierdie jaar. Die hoeveelheid ooglopende foute wat hul maak is onaanvaarbaar.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Mar-2019 at 3:08pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

As mens n rooikaart wou sien, daar moes ene gewees het met daai tackle van nr 18. Nie eers n strafskop nie. Pateties.


Laasjaar was die standaard van skeidsregters, assistente en TMOs skokkend in SR, maar hul vorder goed om daai beskrywing te hou hierdie jaar. Die hoeveelheid ooglopende foute wat hul maak is onaanvaarbaar.


Dit is een van die groot probleme met rugby deesdae in my opinie en een van die hoofredes voel ek hoekom mense ophou om na rugby te kyk. Sommige games voel sommer soos n klug as n mens terug dink aan n paar van die shockers wat gemaak is en uiteindelike spanne games gekos het. Dit vervreem die verloorspan in daardie situasies se ondersteunders van die sport.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net