Print Page | Close Window

Match 44 - Blues vs Stormers

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7690
Printed Date: 18-May-2025 at 9:04pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 44 - Blues vs Stormers
Posted By: Transvaal
Subject: Match 44 - Blues vs Stormers
Date Posted: 26-Mar-2019 at 8:16am
Saturday 30 March 2019 in Auckland kickoff at 8:35 SA Time

Referee: Nick Briant
AR1: Glen Jackson
AR2: Federico Anselmi
TMO: Ben Skeen

Blues: 15 Melani Nanai, 14 Tanielu Tele’a, 13 TJ Faiane, 12 Ma’a Nonu, 11 Rieko Ioane, 10 Otere Black, 9 Jonathan Ruru, 8 Akira Ioane, 7 Blake Gibson, 6 Tom Robinson, 5 Gerard Cowley-Tuioti, 4 Patrick Tuipulotu (captain), 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Alex Hodgman
Replacements: 16 Matt Moulds, 17 Karl Tu'inukuafe, 18 Ofa Tu'ungafasi, 19 Scott Scrafton, 20 Dalton Papalii, 21 Augustine Pulu, 22 Harry Plummer, 23 Sonny Bill Williams

Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Sergeal Petersen, 13 Dan du Plessis, 12 Damian de Allende, 11 Dillyn Leyds, 10 Jean-Luc du Plessis, 9 Herschel Jantjies, 8 Jaco Coetzee, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Chris van Zyl, 4 Eben Etzebeth, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Corne Fourie, 18 Frans Malherbe, 19 Cobus Wiese, 20 Juarno Augustus, 21 Justin Phillips, 22 Joshua Stander, 23 SP Marais

LionsWorld Prediction: Blues by 5




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2019 at 8:31am
Nick Briant aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Mar-2019 at 8:20am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 9:25am
Blues is 10-6 voor rustyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 10:29am
Blues wen 24-9


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Mar-2019 at 10:40am
Goeie wen. Hulle moet rerig kyk na daai rooikaart, Leyds het homself in gevaar gestel. As jy wil spring doen jy dit op eie risiko, veral in daai situasie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Mar-2019 at 11:16am
yip en bietjie acting van Leyds na die val ook, hy het niks makeer daarna nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Mar-2019 at 3:05pm
Die Stormers het een van die swakste agterlyne en aanvals rekords wat ek seker ooit in SR gesien het. En as die nie vir Egon was nie, sou hulle baie naby aan onder wees as hul 1 minder wen gehad het. Hulle het nou ook n gemiddeld van 1.5 drieë per wedstryd (net 9 drieë).

Maar tog somehow maak meeste van hul span die Bokspan. Veral Duh duh en Kolisi het hope basiese foute gemaak vandag op verdediging en Duh duh bied niks op aanval nie. Albei hul hakkers is pateties, maar tog Bokke. Ek verstaan nie wat die hype rondom Willemse is nie, want hy is super average, maar word orals tog gehype as n wunderkind.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Apr-2019 at 7:51am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die Stormers het een van die swakste agterlyne en aanvals rekords wat ek seker ooit in SR gesien het. En as die nie vir Egon was nie, sou hulle baie naby aan onder wees as hul 1 minder wen gehad het. Hulle het nou ook n gemiddeld van 1.5 drieë per wedstryd (net 9 drieë).

Maar tog somehow maak meeste van hul span die Bokspan. Veral Duh duh en Kolisi het hope basiese foute gemaak vandag op verdediging en Duh duh bied niks op aanval nie. Albei hul hakkers is pateties, maar tog Bokke. Ek verstaan nie wat die hype rondom Willemse is nie, want hy is super average, maar word orals tog gehype as n wunderkind.

Dit help seker dat Rassie se kantoor in die kaap is..?



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net