Match 38 - Sunwolves vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7664
Printed Date: 05-May-2025 at 7:52am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 38 - Sunwolves vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 38 - Sunwolves vs Lions
Date Posted: 16-Mar-2019 at 10:24pm
Saturday 23 March 2019 in Singapore kickoff at 12:55 SA Time
Referee: Damon Murphy AR1: Shuhei Kubo AR2: Tawasaki Kawahara TMO: Minoru Fuji
Sunwolves: 15 Ryohei Yamanaka, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jason Emery, 12 Harumichi Tatekawa, 11 Semisi Masirewa, 10 Hayden Parker, 9 Jamie Booth, 8 Rahboni Warren Vosayaco, 7 Dan Pryor, 6 Ben Gunter, 5 Tom Rowe, 4 Grant Hattingh, 3 Jiwon Koo, 2 Atsushi Sakate, 1 Masataka Mikami Replacements: 16 Nathan Vella, 17 Alex Woonton, 18 Hiroshi Yamashita, 19 Uwe Helu, 20 Amanaki Mafi, 21 Fumiaki Tanaka, 22 Takuya Yamasawa, 23 Hosea Saumak
Lions: 15. Tyrone Green; 14. Sylvian Mahuza, 13. Wandisile Simelane, 12. Lionel Mapoe, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom; 8. Ruan Vermaak, 7. Stephan Lewies, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Robbie Coetzee, 17. Nathan McBeth, 18. Frans van Wyk, 19. Hacjivah Dayimani, 20. James Venter, 21. Ross Cronje, 22. Gianni Lombard, 23. Aphiwe Dyanti.
LionsWorld Prediction: Lions by 6
|
Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 17-Mar-2019 at 7:43am
Ons moet passop of ons verloor die een... Sunwolves is nie meer n gewaarborgde 5 punte nie.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 17-Mar-2019 at 8:18am
Ekt n baie slegte gevoel oor hierdie game..
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 17-Mar-2019 at 8:22am
WitBoer wrote:
Ons moet passop of ons verloor die een... Sunwolves is nie meer n gewaarborgde 5 punte nie. | Stem.. ons sal op ons beste moet wees van begin tot einde. Sunwolves is nie meer "easy beats" nie. Ons moet ons beste span kies op grond van spelers wat die laaste twee wedstryde goed gedoen het. Ek dink as ons die basiese dinge goed doen en nie los torring nie, behoort ons te wen.
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Mar-2019 at 8:44am
Wen hierdie wedstryd en skielik is ons heel goed geplaas na 6 rondtes! Kom Leeus.. kry dinge reg die week en sit 'n 80 minute vertoning in teen die wolwe!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Mar-2019 at 8:50am
Sunwolves speel goed op die oomblik ja, gaan 'n taai game wees.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Mar-2019 at 9:18am
Goue Leeu wrote:
Wen hierdie wedstryd en skielik is ons heel goed geplaas na 6 rondtes! Kom Leeus.. kry dinge reg die week en sit 'n 80 minute vertoning in teen die wolwe! |
Is so, maar van ons opponente het reeds hulle bye gehad, ons sin kom nog, en dan moet ons nog heelwat taai wedstryde speel.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Mar-2019 at 10:41am
Sal graag vir Vermaak in die beginspan wil sien, asook Brink(as hy reg is) op 7. Dan dalk vir Lombard op 10 beggin met Mapoe op 12. Die res kan maar bly soos dit was vir die een.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Mar-2019 at 11:49am
Ervaring is gewoonlik baie belangrik wanneer 'n span weg van die huis speel. Swys-hulle moet die regte mengsel van ervaring en jeug kies vir Saterdag.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 18-Mar-2019 at 12:01pm
Dink ons kan algemeen tevrede voel met vordering van ons jong stutte en slotte. Bekommer baie dat daar geen opvolger is vir Marx op haker nie. Ook 'n groot kommer hoe kwesbaar ons verdediging agterlangs is sodra opponente voorlangs mededingend is.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Mar-2019 at 12:13pm
Ja die reserwe haker Saterdag het toe op flank gespeel toe hy opkom
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 18-Mar-2019 at 1:01pm
Ja, ons is tans besig om Malcolm in die grond in te speel.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Mar-2019 at 2:40pm
emiel1 wrote:
Ja, ons is tans besig om Malcolm in die grond in te speel.
|
Hy is nog jonk en behoort dit te kan handle. Hy moet vir so veel moontlik speel. Kan nie bekostig om 'n speler soos hy NIE op die veld te he nie, maar ons moet ook sy opvolger stadig blootstelling gee sodat ons nie met dieselfde situasie sit soos wat ons huidiglik met al die ander posisies sit nie.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 18-Mar-2019 at 2:42pm
Ek sit so en wonder oor Willie Britz, hel kan ons nie die ou bietjie leen iewers nie? Lyk nie of die Sunwolves hom gaan gebruik nie en ek dink ons kan hom nogal goed gebruik by ons.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Paul
Date Posted: 18-Mar-2019 at 3:41pm
weet iemand of Cyle Brink binnekort weer gaam speel. Dit was in die begin gese hy sal teruf wees by die 3de game wn ona speel al saterdag ons 6de een
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Mar-2019 at 5:59pm
Ek dink hy behoort hierdie naweek terug te wees
|
Posted By: valie
Date Posted: 18-Mar-2019 at 7:28pm
WitBoer wrote:
Ek sit so en wonder oor Willie Britz, hel kan ons nie die ou bietjie leen iewers nie? Lyk nie of die Sunwolves hom gaan gebruik nie en ek dink ons kan hom nogal goed gebruik by ons. | Ek like hom ook, en hy sal perfek inpas by ons tipe spel. Hy is ook n baie goeie leier op die veld.
|
Posted By: Paul
Date Posted: 18-Mar-2019 at 8:14pm
Transvaal wrote:
Ek dink hy behoort hierdie naweek terug te wees | Dankie Transvaal
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:42am
valie wrote:
WitBoer wrote:
Ek sit so en wonder oor Willie Britz, hel kan ons nie die ou bietjie leen iewers nie? Lyk nie of die Sunwolves hom gaan gebruik nie en ek dink ons kan hom nogal goed gebruik by ons. | Ek like hom ook, en hy sal perfek inpas by ons tipe spel. Hy is ook n baie goeie leier op die veld. | Ek dink hy is nou al bietjie oud en oor sy "prime". Sal eerder jong manne soos Venter, ens. meer kans gee.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: valie
Date Posted: 19-Mar-2019 at 6:57pm
Ek dink nie aan hom as n permanente kopie nie, eerder miskien as backup noudat Warren beseer is. Hy's 30. Sal nie se dis te oud nie
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 20-Mar-2019 at 5:43am
Die Sunwolves het alle pogings om voor te gee dat hulle 'n Japanese span is laat vaar.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Mar-2019 at 7:54am
GoLions wrote:
Die Sunwolves het alle pogings om voor te gee dat hulle 'n Japanese span is laat vaar.
|
Hoe so? Het hulle al hul span bekend gemaak?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2019 at 8:13am
Hy bedoel seker maar dat hulle in die algemeen min Japanse spelers kies hierdie jaar, maar soos ons reeds gese het, al hulle spelers wat in die Japanese squad is, is onttrek van die eerste deel van Super Rugby en dis hoekom daar so min Japanese spelers tans in die Super Rugby span is. Blykbaar gaan hulle van hier af vorentoe weer speelkans in Super Rugby begin kry
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2019 at 8:20am
Damon Murphy will referee the Super Rugby match between the #Sunwolves and the #Lions in Singapore on Saturday, kickoff is at 12:55 SA Time
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Mar-2019 at 8:42am
Transvaal wrote:
Hy bedoel seker maar dat hulle in die algemeen min Japanse spelers kies hierdie jaar, maar soos ons reeds gese het, al hulle spelers wat in die Japanese squad is, is onttrek van die eerste deel van Super Rugby en dis hoekom daar so min Japanese spelers tans in die Super Rugby span is. Blykbaar gaan hulle van hier af vorentoe weer speelkans in Super Rugby begin kry |
O, dit was maar bietjie van 'n random comment aangesien ons dit op 'n ander thread bespreek het. Maar ja ek stem saam hom, selfs al is al hul meeste spelers terug is 'n groot gedeelte van hul squad van ander lande. Plaas hulle soos die Jaguars maak en hul hele inernasionale span laat speel. Sal goeie voorbereiding wees vir die wereldbeker
|
Posted By: Zibbie
Date Posted: 20-Mar-2019 at 8:53am
Leeubok wrote:
Transvaal wrote:
Hy bedoel seker maar dat hulle in die algemeen min Japanse spelers kies hierdie jaar, maar soos ons reeds gese het, al hulle spelers wat in die Japanese squad is, is onttrek van die eerste deel van Super Rugby en dis hoekom daar so min Japanese spelers tans in die Super Rugby span is. Blykbaar gaan hulle van hier af vorentoe weer speelkans in Super Rugby begin kry |
O, dit was maar bietjie van 'n random comment aangesien ons dit op 'n ander thread bespreek het. Maar ja ek stem saam hom, selfs al is al hul meeste spelers terug is 'n groot gedeelte van hul squad van ander lande. Plaas hulle soos die Jaguars maak en hul hele inernasionale span laat speel. Sal goeie voorbereiding wees vir die wereldbeker |
jy weet mos hier hoef wat y se nie sin te maak of realisties te wees nie . jy kan aanames maak net soso jy wil
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Mar-2019 at 9:07am
Zibbie wrote:
Leeubok wrote:
[QUOTE=Transvaal]Hy bedoel seker maar dat hulle in die algemeen min Japanse spelers kies hierdie jaar, maar soos ons reeds gese het, al hulle spelers wat in die Japanese squad is, is onttrek van die eerste deel van Super Rugby en dis hoekom daar so min Japanese spelers tans in die Super Rugby span is. Blykbaar gaan hulle van hier af vorentoe weer speelkans in Super Rugby begin kry |
O, dit was maar bietjie van 'n random comment aangesien ons dit op 'n ander thread bespreek het. Maar ja ek stem saam hom, selfs al is al hul meeste spelers terug is 'n groot gedeelte van hul squad van ander lande. Plaas hulle soos die Jaguars maak en hul hele inernasionale span laat speel. Sal goeie voorbereiding wees vir die wereldbeker |
jy weet mos hier hoef wat y se nie sin te maak of realisties te wees nie . jy kan aanames maak net soso jy wil [/QUOTE
Haibo, kom weer?
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 20-Mar-2019 at 9:24am
Ek sien die sunwolves gaan waarskynlik teen Vrydag hoor dat hulle uit Super Rugby geskop gaan word. Wonder hoe gaan dit hulle affekteer wanneer hulle teen ons speel. Kan hulle of aanspoor om 'n punt te wil bewys of hul aandag verdeel a.g.v. die onsekerheid wat dan voorlê.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-Mar-2019 at 10:34am
Leeubok wrote:
Zibbie wrote:
Leeubok wrote:
[QUOTE=Transvaal]Hy bedoel seker maar dat hulle in die algemeen min Japanse spelers kies hierdie jaar, maar soos ons reeds gese het, al hulle spelers wat in die Japanese squad is, is onttrek van die eerste deel van Super Rugby en dis hoekom daar so min Japanese spelers tans in die Super Rugby span is. Blykbaar gaan hulle van hier af vorentoe weer speelkans in Super Rugby begin kry |
O, dit was maar bietjie van 'n random comment aangesien ons dit op 'n ander thread bespreek het. Maar ja ek stem saam hom, selfs al is al hul meeste spelers terug is 'n groot gedeelte van hul squad van ander lande. Plaas hulle soos die Jaguars maak en hul hele inernasionale span laat speel. Sal goeie voorbereiding wees vir die wereldbeker |
jy weet mos hier hoef wat y se nie sin te maak of realisties te wees nie . jy kan aanames maak net soso jy wil [/QUOTE
Haibo, kom weer? |
Dis tong in die kies, om siel uit te trek of om draad te steek.
Alles is grappies.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Zibbie
Date Posted: 20-Mar-2019 at 11:37am
Die laaste ruk het ek wel opgelet die mense hier op die site is baie in touch met hoe dinge by die unie is .
die term obviously word nogals baie rond gegooi .
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Mar-2019 at 12:17pm
Zibbie wrote:
Die laaste ruk het ek wel opgelet die mense hier op die site is baie in touch met hoe dinge by die unie is .
die term obviously word nogals baie rond gegooi .
|
Obviously
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-Mar-2019 at 3:10pm
Leeubok wrote:
Zibbie wrote:
Die laaste ruk het ek wel opgelet die mense hier op die site is baie in touch met hoe dinge by die unie is .
die term obviously word nogals baie rond gegooi .
|
Obviously |
Vanselfsprekend 
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Zibbie
Date Posted: 20-Mar-2019 at 4:20pm
sorry
ek voel net ons as ondersteuners begin arrogant raak en verwag teveel dinge .
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Mar-2019 at 6:26pm
Ons almal wil darem hê ons moet beter speel.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Mar-2019 at 6:31pm
Sien die manne het gevlieg vandag, nog geen touring squad aangekondig nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2019 at 8:32pm
PaBz0r wrote:
Sien die manne het gevlieg vandag, nog geen touring squad aangekondig nie?
|
Niks gesien nie, en ek het gevra maar geen antwoord
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2019 at 7:21am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Mar-2019 at 11:32am
Span word 12:30 aangekondig. Leeus kla dat hulle sedert Maandag sukkel met hulle e-mails, so dalk het hulle goed uitgestuur maar dit het by niemand uitgekom nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:32pm
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:34pm
Wou net nou post dat Robbie lyk my saam was. Snaakse span eintlik, maar dit kan werk. Eks bly hulle het opgelet hoe goed Mapoe gelyk het op 12, hy hardloop nog altyd goeie lyne.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:36pm
Robbie en Wilhelm van Der Sluys is blykbaar op die bank
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:37pm
Die Leeus het ‘n makropak wat ‘n lynstaanarsenaal insluit vir Saterdag se stryd in Sangapoer teen die Sunwolves gekies.
Die agttal sluit vier slotte in, met die jong reus Ruan Vermaak op agtsteman en die ‘Bokslot Stephan Lewies op seweflank.
Rhyno Herbst en Marvin Orie is die slotte en Sti Sithole die nuwe loskopstut in die beseerde Dylan Smith se plek.
Die nuwe slotaanwins Wilhelm van der Sluys is boonop op die bank vir sy eerste wedstryd in ‘n Leeutrui
Dit is duidelik dat die Leeus die Japanners voorlangs wil boelie.
Agter begin Nic Groom op skrumskakel, Lionel Mapoe op binnesenter en Sylvian Mahuza op vleuel.
Die Bokvleuel Aphiwe Dyantyi en die losvoorspeler Hacjivah Dayimani is terug uit die koue en op die bank.
Leeus teen Sunwolves: Tyrone Green; Sylvian Mahuza, Wandi Simelane, Lionel Mapoe, Courtnall Skosan; Elton Jantjies, Nic Groom; Ruan Vermaak, Stephan Lewies, Marvin Orie, Rhyno Herbst, Carlu Sadie, Malcolm Marx, Sti Sithole.
*Die haker Robbie Coetzee is ook die eerste keer die seisoen op die bank.
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:37pm
Reserwes sover klink my is Aphiwe, Hacjiva, Robbie, Wilhelm
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:37pm
Net spuit oor Groom in die span
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:39pm
LeeuBrul wrote:
Net spuit oor Groom in die span |
Ja nee..
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 21-Mar-2019 at 12:41pm
Sunwolves: 15 Ryohei Yamanaka, 14 Gerhard Van Den Heever, 13 Jason Emery, 12 Harumichi Tatekawa, 11 Semisi Masirewa, 10 Hayden Parker, 9 Jamie Booth, 8 Rahboni Warren Vosayaco, 7 Dan Pryor, 6 Ben Gunter, 5 Tom Rowe, 4 Grant Hattingh, 3 Jiwon Koo, 2 Atsushi Sakate, 1 Masataka Mikami. Replacements: 16 Nathan Vella, 17 Alex Woonton, 18 Hiroshi Yamashita, 19 Uwe Helu, 20 Amanaki Lelei Mafi, 21 Fumiaki Tanaka, 22 Takuya Yamasawa, 23 Hosea Saumaki.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Mar-2019 at 1:13pm
Lyk my hulle wil soos verlede jaar teen die Bulls die Sunwolves met skrums en losgemale oordonder. Dit het vir die Sharks in die eerste wedstryd gewerk, so wie weet.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Mar-2019 at 4:43pm
Wat sien Swys in Groom? Nee wragtag, ek weet nie.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 21-Mar-2019 at 5:25pm
The Lions were not able to train for their Super Rugby clash against the Sunwolveson Saturday because of a lightning scare. Coach Swys de Bruin named his https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/lewies-at-flank-as-lions-ring-changes-for-sunwolves-20190321" rel="nofollow - starting line-up for the fixture on Thursday, but he confirmed from Singapore that the weather had hampered their preparations. "It's very humid here and we couldn't train because of a lightning scare," the coach said. "We did all of our detail under roof cover. There is a good vibe in the camp and we are looking forward to the game." https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/lightning-scare-sees-lions-training-called-off-20190321
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-Mar-2019 at 6:21pm
Hoop Swys-hulle gee ekstra aandag aan balbeskerming en hantering... beide gaan seker vrek moeilik wees as die humiditeit so hoog is. Die span wat hul bal die beste beskerm en foute soveel as moontlik beperk behoort 'n voordeel te hê. Smeer silikon of iets aan die manne se hande!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Mar-2019 at 7:03pm
Leeus se span vir Saterdag 23 Maart 2019 vs Sunwolves
https://youtu.be/bdWlJD8Lld0" rel="nofollow - https://youtu.be/bdWlJD8Lld0
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2019 at 9:19pm
Wonder wanneer ons genooi gaan word na die Lions den 😜
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Mar-2019 at 7:28am
emiel1 wrote:
Lyk my hulle wil soos verlede jaar teen die Bulls die Sunwolves met skrums en losgemale oordonder. Dit het vir die Sharks in die eerste wedstryd gewerk, so wie weet. |
Ja ek dink ook so. Lewies het nog gladnie impress as slot nie, so weti hoe Swys hom nou sommer as flank kies nie! Venter of Kruger sou vir my 'n beter opsie wees, aangesien Lewies slegs tydelik by ons is. maar dit is duidelik ons gaan meer met die voorspelers dryf as enigiets anders
Dis bietjie swak van die unie om nie eens 'n toergroep aan te kondig nie. Al die ander SA spanne doen dit, waarom nie ons nie?
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Mar-2019 at 7:29am
Ek is wel baie bly om te hoor Robbie is dalk terug op die bank! Ons het hom nodig om Marx so bietjie ruskans te gee
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Mar-2019 at 8:31am
PaBz0r wrote:
Wonder wanneer ons genooi gaan word na die Lions den 😜
|
Daar was al baie uitnodigings en kuiers!
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 22-Mar-2019 at 9:22am
So ons bank Gaan seker so lyk
Coetzee,Van Wyk,Mcbeth,Van Der Sly's,Dyamani,Cronje,Lombard,Dyanti
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: AK
Date Posted: 22-Mar-2019 at 10:49am
Transvaal wrote:
PaBz0r wrote:
Wonder wanneer ons genooi gaan word na die Lions den 😜
|
Daar was al baie uitnodigings en kuiers! |
Jip. Die mense is maar skaam.
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Mar-2019 at 11:55am
Transvaal wrote:
PaBz0r wrote:
Wonder wanneer ons genooi gaan word na die Lions den 😜
|
Daar was al baie uitnodigings en kuiers! |
Ek weet.. voel net jare terug al 
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Mar-2019 at 3:53pm
Leeubok wrote:
emiel1 wrote:
Lyk my hulle wil soos verlede jaar teen die Bulls die Sunwolves met skrums en losgemale oordonder. Dit het vir die Sharks in die eerste wedstryd gewerk, so wie weet. |
Ja ek dink ook so. Lewies het nog gladnie impress as slot nie, so weti hoe Swys hom nou sommer as flank kies nie! Venter of Kruger sou vir my 'n beter opsie wees, aangesien Lewies slegs tydelik by ons is. maar dit is duidelik ons gaan meer met die voorspelers dryf as enigiets anders
Dis bietjie swak van die unie om nie eens 'n toergroep aan te kondig nie. Al die ander SA spanne doen dit, waarom nie ons nie? | Ek moet darem se dat Lewies die afgelope naweek vir my baie beter was as die eerste paar games. Hy was baie meer betrokke, en het nogal n paar goeie lynstaanballe gevat.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Mar-2019 at 5:45pm
Leeus se reserwes bevestig. opgedateer in eerste pos
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 12:54pm
Iemand vra my nou op facebook waar is Rohan, Faf en Kriel. Dink julle mense is maar net clueless oor die algeneen?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 12:56pm
#SuperRugby - #Sunwolves 0 vs #Lions 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:00pm
Hoekom straf die reg nie die vorentoe aagngee nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:04pm
Kommentators is mal...hulle sien die bal oor die lyn...dit was mos kort
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:06pm
Mahuza moet 'n kaart kry daarvoor
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:07pm
Transvaal wrote:
Iemand vra my nou op facebook waar is Rohan, Faf en Kriel. Dink julle mense is maar net clueless oor die algeneen? |
Stupid en ouens wat regtig nie rugby ken
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:08pm
#SuperRugby - #Sunwolves 7 vs #Lions 0 - 5m - PENALTY TRY
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:10pm
Groot fout van Mahuza om die bal af te klap, kry geel kaart en staan strafdrie af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:12pm
TMO kyk vir 'n Lewies drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:14pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:20pm
#SuperRugby - #Sunwolves 7 vs #Lions 5 - 12m - TRY Marx
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:21pm
#SuperRugby - #Sunwolves 7 vs #Lions 7 - 13m - CONVERSION Jantjies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:35pm
Amper nog 'n maul drie vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:39pm
Simelane se getrippel werk nie altyd op Super Rugby vlak nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:45pm
#SuperRugby - #Sunwolves 7 vs #Lions 12 - 35m - TRY Marx
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:47pm
Lewies lyk baie beter op 7, sy beste wedstryd vir ons tot dusver
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:53pm
Posted By: Paul
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:53pm
Transvaal wrote:
Simelane se getrippel werk nie altyd op Super Rugby vlak nie | Stem saam Transvaal, getrippel werk net n paarkeer. Moet se Tyrone spell vir my baie goed
|
Posted By: Paul
Date Posted: 23-Mar-2019 at 1:53pm
Transvaal wrote:
Lewies lyk baie beter op 7, sy beste wedstryd vir ons tot dusver | Lewies speel baie goed sover, Marnus kan nou weer nie n bal vashou nie
|
Posted By: Billy3
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:02pm
Bring net Ross op asb. Groom te stadig.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:04pm
Weet nie wat ons sonder Marx sou doen nie. Sy "turnover" het een sekere drie gekeer.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:07pm
#SuperRugby - #Sunwolves 10 vs #Lions 12 - 42m - PENALTY Parker
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:18pm
#SuperRugby - #Sunwolves 10 vs #Lions 17 - 51m - TRY Groom
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:25pm
#SuperRugby - #Sunwolves 10 vs #Lions 22 - 55m - TRY Jantjies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:31pm
#SuperRugby - #Sunwolves 10 vs #Lions 27 - 60m - TRY Mapoe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:32pm
#SuperRugby - #Sunwolves 10 vs #Lions 29 - 61m - CONVERSION Jantjies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:37pm
#SuperRugby - #Sunwolves 15 vs #Lions 29 - 61m - TRY Vosayaco
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:38pm
#SuperRugby - #Sunwolves 17 vs #Lions 29 - 61m - CONVERSION Parker
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:41pm
#SuperRugby - #Sunwolves 17 vs #Lions 32 - 68m - PENALTY Jantjies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:48pm
#SuperRugby - #Sunwolves 17 vs #Lions 37 - 74m - TRY Dayimani
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:52pm
#SuperRugby - #Sunwolves 22 vs #Lions 37 - 77m - TRY Vasayaco
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:52pm
#SuperRugby - #Sunwolves 24 vs #Lions 37 - 77m - CONVERSION Parker
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:55pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:56pm
Posted By: Paul
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:56pm
ek hoop so Hierdie jong mamne verbaas my elke naweek meer en meer
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:58pm
Baie mooi lopie van Lombard teen die einde, net jammer ons kon nie afrond nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:58pm
6 driee teen 3 so ons het 'n bonuspunt
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-Mar-2019 at 2:59pm
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-Mar-2019 at 3:00pm
Transvaal wrote:
6 driee teen 3 so ons het 'n bonuspunt | Great stuff!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Mar-2019 at 3:15pm
Die swaar artilerie voorlangs het veral in die eerste helfde die Sunwolves sag gemaak en die damwal het in die tweede helfde gebreek. Daar was min van die intensieit wat in die wedsryd tussen die Saders en Waratahs te bespeur. Heel moontlik die beste teenstender om jong manne teen te bloei.
|
|