Print Page | Close Window

Match 30 - Brumbies vs Waratahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7633
Printed Date: 19-Apr-2024 at 11:10am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 30 - Brumbies vs Waratahs
Posted By: Transvaal
Subject: Match 30 - Brumbies vs Waratahs
Date Posted: 11-Mar-2019 at 9:17am
Friday 15 March 2019 in Canberra kickoff at 10:45 SA Time

Referee: Glen Jackson
AR1: Jordan way
AR2: Amy Perrett
TMO: James Leckie

Brumbies: 15 Tom Banks, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Irae Simone, 11 Lausii Taliauli, 10 Christian Lealiifano (captain), 9 Joe Powell, 8 Lachlan McCaffrey, 7 Tom Cusack, 6 Rob Valentini, 5 Sam Carter, 4 Rory Arnold, 3 Leslie Leuluaialii-Makin, 2 Folau Faingaa, 1 Scott Sio
Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 James Slipper, 18 Tom Ross, 19 Murray Douglas, 20 Pete Samu, 21 Ryan Lonergan, 22 Jordan Jackson-Hope, 23 Mack Hansen

Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Israel Folau, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Karmichael Hunt, 11 Alex Newsome, 10 Bernard Foley, 9 Jake Gordon, 8 Jack Dempsey, 7 Michael Hooper (captain), 6 Ned Hanigan, 5 Rob Simmons, 4 Jed Holloway, 3 Sekope Kepu, 2 Damien Fitzpatrick, 1 Harry Johnson-Holmes
Replacements: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Rory O’Connor, 18 Chris Talakai, 19 Ryan Mccauley, 20 Lachlan Swinton, 21 Nick Phipps, 22 Mack Mason, 23 Cameron Clark

LionsWorld Prediction: Waratahs by 6



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Mar-2019 at 8:27am
Glen Jackson aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2019 at 7:46am
Altwee spanne opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 10:29am
Die een skop oor 15 minute af, en dis eintlik een van daai wat enige kant toe kan gaan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 10:33am
Waratahs is tans 7de op die log en 'n goeie resultaat kan hulle sien opskuif na 3rde of 4rde plek. Brumbies is 11de op die oomblik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 10:51am
Waratahs gaan druk na 4 minute, 5-0


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 11:02am
Brumbies drie en doelskop, 7-5 na 15 minute, 1 drie elk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 11:13am
Brumbies druk hulle 2de drie, 12-5 na 24 minute, 2 driee teen 1, en ek mik vir 0/2!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 11:31am
Rustyd telling is 12-5 vir die Brumbies


Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-Mar-2019 at 11:51am
Tahs het 'n goeie span, ek sou ook vir n wen vir hulle gegaan het


Posted By: WitBoer
Date Posted: 15-Mar-2019 at 11:55am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Brumbies druk hulle 2de drie, 12-5 na 24 minute, 2 driee teen 1, en ek mik vir 0/2!
Ja nee... Hier gaan ons... Ek het nog gegaan vir die Jaguares en Sunwolves ook... so ek kan maklik 0 uit 4 wees teen more oggend... 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:10pm
Brumbies is voor 19-10


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:10pm
20 minute om te gaan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:14pm
Waratahs strafskop, nou 19-13 vir die Brumbies na 62 minute. 3 driee teen 2


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:29pm
TMO het gekyk vir 'n Brumbies drie en nie gegee nie...anders was hulle verder voor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:34pm
Brumbies wen 19-13, en dis 0/2 vir my sover...eina!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Mar-2019 at 12:58pm
Is maar n snaakse Superugby seisoen tot dusver. Net twee spanne wat uitstaan en dit is die Crusaders en Bulle in my opinie. Rebels gaan met twee verlore ook sit na hierdie en volgende week.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-Mar-2019 at 1:13pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Is maar n snaakse Superugby seisoen tot dusver. Net twee spanne wat uitstaan en dit is die Crusaders en Bulle in my opinie. Rebels gaan met twee verlore ook sit na hierdie en volgende week.

Bulle was goed teen die ander SA spanne, daaroor kan mens nie stry nie. Maar ek sal eers wag en sien hoe hul teen Aus en NZ opposisie doen voor ek hul lof besing. Kyk maar hoe het hul teen die Jags in Arg gevaar..


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Mar-2019 at 2:14pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Is maar n snaakse Superugby seisoen tot dusver. Net twee spanne wat uitstaan en dit is die Crusaders en Bulle in my opinie. Rebels gaan met twee verlore ook sit na hierdie en volgende week.

Bulle was goed teen die ander SA spanne, daaroor kan mens nie stry nie. Maar ek sal eers wag en sien hoe hul teen Aus en NZ opposisie doen voor ek hul lof besing. Kyk maar hoe het hul teen die Jags in Arg gevaar..


Dit is waar, maar onthou dat ons ook die laaste twee jaar daar verloor het met ons volsterkte spanne wat ons afgestuur het. Dit is seker bietjie vroeg om hul lof te besing, maar tot dusver lyk hulle baie goed. Ek hou van hoe gebalanseerd hulle lyk.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net