Print Page | Close Window

Nie meer LionsinPTA nie....

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7553
Printed Date: 25-Apr-2024 at 12:34am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Nie meer LionsinPTA nie....
Posted By: Lionsinpta
Subject: Nie meer LionsinPTA nie....
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:00am
Wel offisieël van môre is ek nie meer LioninPTA nie, maar wel LionsinStellies. Dankie by voorbaat.

Wink



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:04am
Lekker lifestyle change


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:29am
Yup, het 'n baie aantrelikke pos gekry in Stellenbosch.....so ja 'n lifestyle change aan die koms.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:37am
Baie geluk Lionsinstellies! Dis deesdae maar min wat mens hoor van positiewe loopbaan skuiwe. 


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:40am
Dankie, ja dit is nogals, so tel my as baie gelukkig om die pos te gekry het, dit was 'n 8 maande se proses gewees.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Feb-2019 at 10:50am
Wat doen jy vir n lewe, as ek mag vra?


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 27-Feb-2019 at 11:15am
Baie geluk, dit maak mens sommer bietjie meer positief om sulke dinge te hoor!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 27-Feb-2019 at 11:30am
geluk my maat . moet nou net nie vir die stormenrs begin skree nie :) 


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 27-Feb-2019 at 12:14pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat doen jy vir n lewe, as ek mag vra?
IT - Linux Administrateur


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 27-Feb-2019 at 12:15pm
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

geluk my maat . moet nou net nie vir die stormenrs begin skree nie :) 
Dankie, glo my sal nie maklik gebeur nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 27-Feb-2019 at 1:04pm
Baie geluk. So jy is nou nie meer LIP nie  maar wel LISBig smile


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 27-Feb-2019 at 7:10pm
LoL ja


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Mar-2019 at 12:15pm
Sien jy het bietjie kar moeilikheid opgetel, als okay?


Posted By: valie
Date Posted: 01-Mar-2019 at 12:29pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sien jy het bietjie kar moeilikheid opgetel, als okay?
Ek het ook gesien. By De Aar.



Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Mar-2019 at 12:31pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sien jy het bietjie kar moeilikheid opgetel, als okay?
Ek het ook gesien. By De Aar.


Ek neem aan julle sien op gesigboek?


Posted By: valie
Date Posted: 01-Mar-2019 at 12:32pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sien jy het bietjie kar moeilikheid opgetel, als okay?
Ek het ook gesien. By De Aar.


Ek neem aan julle sien op gesigboek?
ja



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net