Print Page | Close Window

Match 20 - Sharks vs Stormers

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7537
Printed Date: 17-Jun-2024 at 7:29pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 20 - Sharks vs Stormers
Posted By: Transvaal
Subject: Match 20 - Sharks vs Stormers
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:45am
Saturday 2 March 2019 in Durban, kickoff at 17:15 SA Time

Referee: Jaco Peyper
AR1: Egon Seconds
AR2: Divan Uys
TMO: Willie Vos

Sharks: 15 Aphelele Fassi, 14 Sbu Nkosi, 13 Lukhanyo Am, 12 Andre Esterhuizen, 11 Makazole Mapimpi, 10 Robert du Preez, 9 Louis Schreuder (captain), 8 Daniel du Preez, 7 Tyler Paul, 6 Jacques Vermeulen, 5 Ruan Botha, 4 Hyron Andrews, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Akker van der Merwe, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Kerron van Vuuren, 17 Juan Schoeman, 18 Thomas du Toit, 19 Gideon Koegelenberg, 20 Phepsi Buthelezi, 21 Cameron Wright, 22 Jeremy Ward, 23 Curwin Bosch

Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Sergeal Petersen, 13 Dan du Plessis, 12 Damian de Allende, 11 SP Marais, 10 Jean-Luc du Plessis, 9 Herschel Jantjies, 8 Sikhumbuzo Notshe, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 JD Schickerling, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Ali Vermaak
Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Corne Fourie, 18 Wilco Louw, 19 Chris van Zyl, 20 Jaco Coetzee, 21 Justin Phillips, 22 Ruhan Nel, 23 Dillyn Leyds

LionsWorld Prediction: Sharks by 7



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:57am
Moet daar regtig n wenner wees tussen hierdie 2? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:58am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Moet daar regtig n wenner wees tussen hierdie 2? 

Ons kan seker altyd hoop vir 'n gelykop?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Feb-2019 at 11:00am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Moet daar regtig n wenner wees tussen hierdie 2? 

Ons kan seker altyd hoop vir 'n gelykop?

LOL, ek kannie besluit van wie hou ek die minste nie.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Feb-2019 at 8:21am
Jaco Peyper aangewys as skeidsregter


Posted By: 5port
Date Posted: 27-Feb-2019 at 8:52am
Sjoe daai trio van skeidsregters gaan beslis 'n paar funny calls maak...Confused


Posted By: Leeubok
Date Posted: 27-Feb-2019 at 9:29am
Travel Seconds nou maar saam die WP span om al hulle games te blaas?


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 28-Feb-2019 at 10:16am
He has a reserved seat on the bus, right next to Siya.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 12:01pm
Sharks se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 12:02pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sharks se span opgedateer

Die span is onveranderd van die een wat die Blues geklop het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 2:35pm
Stormers se span opgedateer. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 2:38pm
Dis 3 veranderings vir die Stormers, naamlik Dan du Plessis in vir Ruhan Nel, Herschel Jantjies in vir Jano Vermaak, Eben Etzebeth in vir Chris van Zyl.

Frans Malherbe was oorspronklik gekies op die bank teen ons, maar het toe in die beginspan opgedraf


Posted By: valie
Date Posted: 28-Feb-2019 at 3:02pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis 3 veranderings vir die Stormers, naamlik Dan du Plessis in vir Ruhan Nel, Herschel Jantjies in vir Jano Vermaak, Eben Etzebeth in vir Chris van Zyl.

Frans Malherbe was oorspronklik gekies op die bank teen ons, maar het toe in die beginspan opgedraf
...en het toe n paar keer lekker met sy eie hol kennis gemaak teen Dylan....LOL. Frans was nog altyd vir my baie overrated.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 3:06pm
Ek dink Frans en Wilco is overrated


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Feb-2019 at 3:06pm
Hulle is altwee groot en swaar spelers maar dalk nie so goed met tegniek nie


Posted By: valie
Date Posted: 28-Feb-2019 at 3:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hulle is altwee groot en swaar spelers maar dalk nie so goed met tegniek nie
Stem.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Feb-2019 at 4:04pm
Wilco is besiger in die los, maar nie een kan regtig skrum nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 28-Feb-2019 at 4:06pm
Ek weet nie wat gaan die Sharks doen teen EE nie, want laasweek het ons amper elke keer 'n strafskop teen ons gekry as ons hom getackle het.Wink


-------------
Up the Vaal!


Posted By: AK 
Date Posted: 04-Mar-2019 at 7:59am
Al wat ek kan sê na die game is dat die Sharks nie so goed is soos wat hulle glo nie en die stormers dalk nie so swak is nie.

Wat ons wel weet is dat die bulle die beste SA span is op die oomblik.


Posted By: valie
Date Posted: 04-Mar-2019 at 8:02am
Originally posted by AK  AK  wrote:

Al wat ek kan sê na die game is dat die Sharks nie so goed is soos wat hulle glo nie en die stormers dalk nie so swak is nie.

Wat ons wel weet is dat die bulle die beste SA span is op die oomblik.
Stem, onthou, soos TVL al hier opgemerk het, het die Sharks, voor die naweek, teen laasjaar se twee spanne wat laaste en 2de laaste geeindig het, gespeel.


Posted By: OomPB
Date Posted: 07-Mar-2019 at 2:58pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Wilco is besiger in die los, maar nie een kan regtig skrum nie.
Hy het lekker gemors met die Tjarks. 

Wilco is n Donkie, hulle kan toutrek en skrum, is in hul gene.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net