Print Page | Close Window

Luiperds Rugbyunie:Thelo Wakefield 1van direkteure

Printed From: Lionsworld
Category: General Rugby
Forum Name: SA Rugby Issues
Forum Description: SA Rugby Issues
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7522
Printed Date: 29-Mar-2024 at 2:41pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Luiperds Rugbyunie:Thelo Wakefield 1van direkteure
Posted By: Tin
Subject: Luiperds Rugbyunie:Thelo Wakefield 1van direkteure
Date Posted: 22-Feb-2019 at 2:49pm
Die Luiperds Rugbyunie het ‘n groot slag geslaan deur die voormalige president van WP Rugby, Thelo Wakefield, as een van hul direkteure aan te stel.

Die president van die Luiperds, adv. André May het Wakefield se lof besing en sê hulle het oor die afgelope klompie jare ‘n uitsonderlike verhouding gebou.

Wakefield het onlangs die tuig as president van WP Rugby na ses jaar in dié rol en 28 jaar se diens in verskillende ander ampte neergelê.

“Ons kon net nie toelaat dat sy insig en ondervinding verlore raak vir SA Rugby nie. Hy is een van die min ware nie-rassige mense wat ek ken,” sê adv. May.

Wakefield is een van vier direkteure op die Luiperds se direksie, wat adv. May, Johan Friedrich en Mervyn Taylor insluit.


Van Suparugby Facebook af.




Replies:
Posted By: Tin
Date Posted: 22-Feb-2019 at 2:50pm
''slag geslaan'' of gat slag geslaan.......


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2019 at 2:57pm
ja nee ek dink dis 'n groot gatslag....LOL!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:37pm
And there go the Leopards.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Feb-2019 at 3:39pm
Ek sien Andre P het pa geword, baie geluk!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net