Print Page | Close Window

Naudé on loan to Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7499
Printed Date: 15-May-2024 at 1:03am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Naudé on loan to Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Naudé on loan to Lions
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:00pm

Franco Naudé will join the Lions Rugby Company on loan from the Vodacom Bulls with immediate effect.

 

Naudé will bolster the Lions squad at centre.

 

The 22-year old has one cap in Vodacom Super Rugby (vs Sunwolves, 2017).

 

The former Hoërskool Garsfontein midfielder established himself as an age-group player and earned his Junior Springbok colours in 2016.

 

His full rugby profile:

Full name              Franco Johan Naudé

Date of birth           28 March 1996 (age 22)

Place of birth         Pretoria, South Africa

Height          1.88 m

Weight         102 kg

School         Hoërskool Garsfontein

University    University of Pretoria

Position       Centre

Youth Career

2013–2017    Blue Bulls

Senior career

Years                     Team                      Apps            (Points)

2016–present          Blue Bulls XV          15                 (45)

2017–present          Bulls   1        (0)

2017–present          Blue Bulls      7        (5)

National team

Years Team                                Apps            (Points)

2016   South Africa U                   5                  (0)




Replies:
Posted By: Zibbie
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:02pm
ek hoop ons het planne om die spelers vas te maak 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:06pm
Gaan hy deel wees van die super rugby squad? kan ons nog ouens tot die squad toevoeg?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:11pm
Wel die Leeus se strategie hierdie jaar was om nie 'n squad aan te kondig nie....en ek dink hulle was kop in een mus met die 3 ander franchises want ek dink al 4 het dieselfde gedoen. Ek het nie 'n squad aankondiging van een van die 4 SA Franchises gesien nie.


Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:38pm
Groter laaitie as ons jong senters. Anders maak dit nie juis sin nie


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:54pm
Ek dink Louritz was deel van ons toekomsplanne en dat Franco geleen word vir daardie rol.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 2:58pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink Louritz was deel van ons toekomsplanne en dat Franco geleen word vir daardie rol.


Jy is waarskynlik reg, Van der Schyff het vir my baie goed gelyk die bietjie wat ek hom die laaste 2 jaar sien speel het, ongelukkig is hy nou weer die hele jaar uit en mens sal moet sien of hy kan terug kom na 2 jaar se groot beserings. Die Naude outjie het nogal die oog gevang in die opwarmingswedstryd teen ons, hy is 'n sterk baldraer en het ons verdedigers besig gehou


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 19-Feb-2019 at 3:56pm
Van suparugby lyk dit na permanent....

Naudé word ‘n Leeu

Die Bulsenter Franco Naudé word met onmiddellike effek ‘n Leeu.

Bulsenter beskryf nie noodwendig net dat hy in Pretoria vir die Bloues gespeel het nie, maar sy krag en vaardighede.

Naudé is by uitstek ‘n binnesenter wie in 2017 vir die Bulls SuperRugby gespeel het, skaars ‘n jaar nada thy vir die Junior Bokkies uitgedraf het.

Hy het in 15 wedstryde vir die Bulle nege drieë gedruk en nou die dag weer op Loftus B teen die Leeus agter die pale gekuier.


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 19-Feb-2019 at 3:58pm
Stem Louritz en Simelane vir my die toekoms.....Ras my Nog nie impress .....

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 19-Feb-2019 at 3:59pm
Maar as dit leen is moet leeus Sadie en Naude vas maak......Groot ASB!!!

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:27pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Stem Louritz en Simelane vir my die toekoms.....Ras my Nog nie impress .....
Mannie is 'n great senter maar hy is baie klein vir 'n senior rugby middeveld


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 10:12pm
Hy verdedig redelik goed, wat wys hy het hart. Stem saam dat hy dalk aan die klein kant is, en dit geld vir 'n paar van die onder 21 groep



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net