Print Page | Close Window

Match 14 - Jaguares vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7486
Printed Date: 28-Apr-2024 at 8:45am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 14 - Jaguares vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 14 - Jaguares vs Bulls
Date Posted: 18-Feb-2019 at 12:43pm
Saturday 23 February 2019 in Buenos Aires, kickoff at 23:40 SA Time

Referee: Brendon Pickerill
AR1: Rasta Rasivhenge
AR2: Mike Fraser
TMO: Santiago Borsani

Jaguares: 15 Joaquin Tuculet, 14 Bautista Delguy, 13 Matias Orlando, 12 Jeronimo de la Fuente (captain), 11 Ramiro Moyano, 10 Joaquin Diaz Bonilla, 9 Tomas Cubelli, 8 Javier Ortego Desio, 7 Marcos Kremer, 6 Pablo Matera, 5 Tomas Lavanini, 4 Guido Petti, 3 Santiago Medrano, 2 Agustin Creevy, 1 Mayco Vivas
Replacements: 16 Julian Montoya, 17 Juan Pablo Zeiss, 18 Enrique Pieretto, 19 Matias Alemanno, 20 Rodrigo Bruni, 21 Martin Landajo, 22 Juan Cruz Mallia, 23 Matias Moroni 

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Cornal Hendricks, 13 Jessie Kriel, 12 Burger Odendaal, 11 Rosko Specman, 10 Handré Pollard, 9 Embrose Papier, 8 Duane Vermeulen, 7 Hanro Liebenberg, 6 Ruan Steenkamp, 5 Lood de Jager (captain), 4 Jason Jenkins, 3 Trevor Nyakane, 2 Schalk Brits, 1 Lizo Gqoboka.
Replacements: 16 Corniel Els, 17 Simphiwe Matanzima, 18 Dayan van der Westhuizen, 19 Eli Snyman, 20 Thembelani Bholi, 21 Ivan van Zyl, 22 Manie Libbok, 23 Dylan Sage.

LionsWorld Prediction: Jaguares by 5



Replies:
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 18-Feb-2019 at 1:02pm
That is one game I will not stay up to watch.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2019 at 1:08pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

That is one game I will not stay up to watch.

It was already difficult to stay up for our game, so I guess for this one I might just catch the result and highlights the next day as well


Posted By: Simba
Date Posted: 19-Feb-2019 at 6:44am
This match will give us a good indication of how good the Bulls really are. The Stormers were piss poor and I don't think the Jaguars will allow them that much space. D

-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 8:55am
Bulle se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 8:56am
Net een verandering in die Begin XV, Hendricks in vir Kotze


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:06am
Kotze is uit met breinvliesontsteking.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:09am
Jislaik hulle het die span vroeg aangekondig!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:16am
sekere om te weet wie almal by die beker oorhandiging moet wees


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:18am
LOL




Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:39am
Clap

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:45am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kotze is uit met breinvliesontsteking.
Shoh! Hoop hy herstel vinnig.. dis nie kinderspeletjies daardie nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2019 at 9:56am
Pote doen die regte ding, mens karring nie aan 'n wenspan nie, en die enigste verandering is as gevolg van siekte.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:04am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kotze is uit met breinvliesontsteking.
Shoh! Hoop hy herstel vinnig.. dis nie kinderspeletjies daardie nie.

Nee gladnie. My laaitie het dit 2 jaar terug gehad


Posted By: 5port
Date Posted: 19-Feb-2019 at 11:15am
Bulle is lekker confident om nou al hulle span aan te kondig... Is seker baie goed vir hulle


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2019 at 8:26am
Brendon Pickerill aangewys as skeidsregter


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Feb-2019 at 2:32pm
Hierdie is vir my rerig n moeilike ene om te voorspel. Watse Jags daag op en hoe goed het die Bulle getravel en is hulle gereed om in die nat toestande te speel?



Posted By: Zibbie
Date Posted: 21-Feb-2019 at 2:48pm
ek dink die Bulle sal goed doen as dit n flashy game is . maar as dit n vaste game is soos ons teen hulle gehad het waar daar nie veel spasie is nie gaan hulle sukkel 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2019 at 8:04am
Jaguares se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2019 at 8:07am
net 2 veranderings in die Jaguares se span, nuwe 9, 7


Posted By: Zibbie
Date Posted: 22-Feb-2019 at 9:48am
sien meeste van die bookies reken die bulle gaan wen 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Feb-2019 at 1:32am
Jaguares wen 27-12, drie driee teen 0


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Feb-2019 at 6:50am
Soos ons voorspel het, die bulle konnie aanpas by die nat toestande nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Feb-2019 at 7:20am
So die magtige bulls is toe nie so magtig na 1 game nie. 

Sover lyk die sharks die beste van die klomp sa spanne. Maar ons wag en sien maar eers hoe goed hul regtig is, die kompetisie is nog lank


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Feb-2019 at 9:28am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

So die magtige bulls is toe nie so magtig na 1 game nie. 

Sover lyk die sharks die beste van die klomp sa spanne. Maar ons wag en sien maar eers hoe goed hul regtig is, die kompetisie is nog lank


Kompetisie is lank, maar hierdie mag dalk die Sharks se jaar wees. Maar al die spanne kan nog baie verbeter, en die Sharks se wiele kan ook enigetyd erg afkom, soos elke jaar.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 24-Feb-2019 at 9:39am
Die Sharks het gewen teen 15 en 14de beste spanne van 2018. Ek is nog glad nie oortuig deur hulle.  



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net