Print Page | Close Window

SUPARUGBY

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Club Rugby
Forum Description: Club Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7132
Printed Date: 28-Mar-2024 at 4:21pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: SUPARUGBY
Posted By: Tin
Subject: SUPARUGBY
Date Posted: 07-Dec-2018 at 12:04pm
Sien man van die website sit die op Suparugby se facebook met n foto vd man vd klub, ek dink dis nogal swak, doen hy nie werk vir die unie ook nie, as ek reg is werk sy vrou vir unie?

paar dinge wat onduidelik is, skuld die persoon hom die geld of die klub ens ens, 

Vanaf Suparugby Facebook:

''SupaRugby het aanvanklik sy onstaan gekry uit klubrugby se behoefte aan publisiteit, maar ongelukkig is daar individue wat dit misbruik.

Hennie Welegmoed van Union-rugbyklub is een van diegene. Hy het aangesluit vir die seisoen (en ek het vir hom persoonlik blootstelling in Beeld gekry) maar hy versuim op sy rekening ten volle te vereffen.

Kollegas by die Leeus het my teen hom gewaarsku maar ek in hom ingekoop, tot my spyt. Blykbaar het hy ook nog nie die skeidsregter-rekening betaal nie.

Hy skuil elke keer agter 'n voormalige voorsitter van Union wat volgens hom blykbaar nie sy beloftes aan hom nakom nie.

Daar is in die stadium gissinge dat Union se deure gaan toemaak.

Mooi Hennie...''



https://web.facebook.com/SupaRugby/photos/a.665196076929408/2070189153096753/?type=3&eid=ARDjL5o-cXDgCMchLFKCYnc8zxI1kvvlV0KamFm-gtNcpHxxepo-elcSHGJh1avhJRmEIcd-ULMAR0hG&__xts__%5B0%5D=68.ARCI73xGR_fZ4YTepYaQJ8lHfLqmfbf-K9ZgZGDLsxNNKlbdJ98QU5H1cxEX2L33T7kr9BFt44ngNr64nElWkFhgCL3d4s9QpB3NgT9SKs53fgHmdcQw-BOvkjzT6bA1mBQtWREoows8ybEkGXYuejaT-KY67NnAcB6AthakXWGtj4VouewC5JxoZlDFSaiHk6wOYDWF39Y8OL6rTkvgJREdvsdmPavbJsSIba-Ac0jkNz5mySLm_RIEQXNfE-xYcovkFE30YruGw-051xDmpLc8clZt-iX-UYczHf8LyEtZ-CD-OC4EimB3aiTNc4uC9zcFxRYW6CBOC5S8klmZuVgNhA&__tn__=EEHH-R" rel="nofollow -



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net