Print Page | Close Window

Andries Ferreira

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7090
Printed Date: 26-Apr-2024 at 5:59am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Andries Ferreira
Posted By: monster
Subject: Andries Ferreira
Date Posted: 27-Nov-2018 at 12:34pm
Het enige iemand biedtjie info op Andries Ferreira, ons het hom vanjaar amper glad nie op die veld gesien nie behalwe miskien langs die veld met n voetstut aan.  Is hy nog lus vir rugby, is hy nog gekontrakteur, wat is die aard van sy besering, hoe lank voor hy gereed is…. ons gaan hom volgende jaar nodig he.



Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 30-Nov-2018 at 10:43am
?

-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 30-Nov-2018 at 7:51pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

?
Lyk my ons almal wonder!!


Posted By: monster
Date Posted: 30-Nov-2018 at 7:53pm
Lekker om vanaand vir Tyrone Green en Wandile Simelane saam op Wanderes te sien ... ons sterre van die toekoms


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 24-Feb-2019 at 8:31am
Sien Andries gaan res van super rugby by Hurricanes speel.


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 24-Feb-2019 at 8:42am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Sien Andries gaan res van super rugby by Hurricanes speel.
Sjoe dis nie goeie nuus,Lewies was maar baie stil in sy eerste game...


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Feb-2019 at 9:19am
Dit is crazy.


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 24-Feb-2019 at 9:56am

Ferreira has been one of the Lions’ star performers in recent years and took part in their 2019 pre-season preparations. His contract ended last season and negotiations had stalled because of his injury struggles.

The 28-year-old was set to come to a new agreement with the Lions but, according to  https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/plumtree-lok-glo-leeus-slot-na-kiwiland-20190224" rel="nofollow - SARugbymag.co.za understands that the Canes have landed his signature because of coach John Plumtree’s inside knowledge of South African players.

This comes as a big blow for the Lions, especially after they lost Franco Mostert to Gloucester and Lourens Erasmus to injury for the rest of the season.



-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 24-Feb-2019 at 10:39am
Van hardekwas speel tot die speler verloor. Welgedaan.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Feb-2019 at 12:15pm
Ek is jammer om dit te sê, maar hy sou seker net 1 game gespeel het dan 3 games uit met 'n niggle, speel 1 game, 3 games uit met 'n niggle.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 24-Feb-2019 at 6:22pm
Nou sit ons met die ongelooflike swak hande van Marvin overrated Orie


Posted By: valie
Date Posted: 24-Feb-2019 at 6:51pm
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Nou sit ons met die ongelooflike swak hande van Marvin overrated Orie
Orie het vir die 2de agtereenvolgende naweek die meeste tackles in die span gemaak, so ek weet nie of hy so overated is nie. Spelers wat foute maak irriteer my ook, maar spelers wat wegraak is vit my erger.


Posted By: monster
Date Posted: 24-Feb-2019 at 7:38pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Nou sit ons met die ongelooflike swak hande van Marvin overrated Orie
Orie het vir die 2de agtereenvolgende naweek die meeste tackles in die span gemaak, so ek weet nie of hy so overated is nie. Spelers wat foute maak irriteer my ook, maar spelers wat wegraak is vit my erger.

Sjoe Orie het n hele paar slegte aanslane gehad saterdag tot Jannie Engelbreght het nie so baie balle in n game genock nie .... ek moet sê Herbs het my nog nooit regtig beindruk nie maar hy het saterdag n hele paar keer n paar manne terug getekel 


Posted By: valie
Date Posted: 24-Feb-2019 at 8:05pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Nou sit ons met die ongelooflike swak hande van Marvin overrated Orie
Orie het vir die 2de agtereenvolgende naweek die meeste tackles in die span gemaak, so ek weet nie of hy so overated is nie. Spelers wat foute maak irriteer my ook, maar spelers wat wegraak is vit my erger.

Sjoe Orie het n hele paar slegte aanslane gehad saterdag tot Jannie Engelbreght het nie so baie balle in n game genock nie .... ek moet sê Herbs het my nog nooit regtig beindruk nie maar hy het saterdag n hele paar keer n paar manne terug getekel 
Stem oor die aanslane. Marx, Kwagga, Marnus, Orie, Commies, Skosan en Hacjivah was sondebokke.
Herbst is nog baie jonk en was veronderstel om vir eers onder Ferreira en Makou te speel, so hy is effens aan die diepkant ingegooi. Ek dink wel hy het genoeg potensiaal om ver te kom. Ek hou van Ruan Vermaak ook. Hy het op Superhero Sunday en teen die Jags glad nie ontuis op die vlak gelyk nie.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Feb-2019 at 9:27pm
Ek voel baie van die aanslane was agv die swak aangee werk van Groom. Van sy passes van Elton was ook baie swak,wat gelei het na aanslaan of groot druk op Elton. Ek voel dit is ook hoekom ons agterlyn so sukkel deesdae.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Simba
Date Posted: 25-Feb-2019 at 7:13am
Onthou net die Stormers spuit hulle veld nat soos die Engelse sokker en dit dra by tot so baie aanslane.

-------------
db


Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Feb-2019 at 7:39am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek voel baie van die aanslane was agv die swak aangee werk van Groom. Van sy passes van Elton was ook baie swak,wat gelei het na aanslaan of groot druk op Elton. Ek voel dit is ook hoekom ons agterlyn so sukkel deesdae.

Elton het self n paar baie swak angee gegooi


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 25-Feb-2019 at 9:02am
Orie het 3 genock wat relatief maklike aangee was, 1 was n moeilike bal, hy kan 100 tackels maak as hy 4 balle knock is dit turnover ball en ons verloor moontlike punte. Hy verloor ook gereeld bal as hy kontak maak. Ek dink ons kan meer verwag as dit, maar ons kan niks doesn aan Makou se beseering en ook Ferreira wat nie meer in SA wil wees nie


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 25-Feb-2019 at 9:08am
Andries sien dit duidelik as 'n geleentheid wat hy nie wil mis nie, so dis nou maar so. Ons hantering en retensie in kontak (in die algemeen) is bitter frustrerend en moet vinnig reggestel word. Ons kry nie momentum gebou nie want daar is te veel sagte oomblikke met die bal in die hand. Net soos ons spelers alles insit om tackles te maak, moet hulle alles moontlik doen om balbesit te beskerm.


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:19am
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Orie het 3 genock wat relatief maklike aangee was, 1 was n moeilike bal, hy kan 100 tackels maak as hy 4 balle knock is dit turnover ball en ons verloor moontlike punte. Hy verloor ook gereeld bal as hy kontak maak. Ek dink ons kan meer verwag as dit, maar ons kan niks doesn aan Makou se beseering en ook Ferreira wat nie meer in SA wil wees nie
Stem volkome saam. Stats lyk mooi op papier maar dit wen nie noodwendig games nie. Orie is nie ons antwoord nie...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:29am
Ek stem nogal saam, hy maak baie keer dom foute, hy is nie vir my 'n natuurlike talentvolle speler nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 25-Feb-2019 at 10:47am
Hy is 'n goeie verdediger, en dis dit. Ongelukkig op hierdie vlak moet jy meer skillsets he. Soos iemand al genoem het, die span kannie bekostig dat 1 persoon 4 keer 'n bal aanslaan nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 25-Feb-2019 at 11:06am
Ja, hy is nie Mostert nie, maar hy is darem nie so kak dat ek vir Lewies in sy plek sal speel nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Feb-2019 at 11:10am
Lewies was vir my vreeslik stil in die wedstryd, het nie regtig vir my die impak gehad waarop ek gehoop het nie. Ons het 'n ou hier by die werk wat al 'n hele paar maande hier is, en ek dink ek het hom al 2 keer gesien, ek noem hom sommer die skim, en party rugbyspelers kon ook die skim gewees het.

Die jonger outjies wat nie die grappie vang nie, die skim is 'n super hero wat jy NOOIT sien nie...


Posted By: Paul
Date Posted: 25-Feb-2019 at 11:16am
ek dink as Warren nie gaan speel nie (voel baie jammer vir hom) dat dit tyd is om vir Marx die kapteinskap te gee. Ek persoonluk dink hy sal n baie goeie cappy wees.


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 25-Feb-2019 at 11:16am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lewies was vir my vreeslik stil in die wedstryd, het nie regtig vir my die impak gehad waarop ek gehoop het nie. Ons het 'n ou hier by die werk wat al 'n hele paar maande hier is, en ek dink ek het hom al 2 keer gesien, ek noem hom sommer die skim, en party rugbyspelers kon ook die skim gewees het.

Die jonger outjies wat nie die grappie vang nie, die skim is 'n super hero wat jy NOOIT sien nie...

Of soos ons by RAU altyd in koshuis van “sluipers” gepraat het!


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 25-Feb-2019 at 2:00pm
Dankie oom Transvaal en Rooihart Wink


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 26-Feb-2019 at 9:04am
Dink ons moet Lewies nog n kans gee hy is nog nuut en kan dalk hopelik regkom, dan moet ons maar hoop ons kry Makou gou terug ek kan nie onthou hoe lank hy uit is nie, Robbert Kruger kan ook op 4 n kans gegee word ek dink hy is meer n Ferreira tipe speler. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 9:08am
Lourens Erasmus is omtrent die hele seisoen uit as ek reg onthou. Stem saam dat Kruger ook op slot gebruik kan word, maar ons ander twee jong slotte (Herbst en Vermaak) lyk vir my nog so jaar van reg wees vir Super Rugby


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Feb-2019 at 9:10am
Nie dat hulle nie hard probeer nie, of potensiaal het nie, maar ek dink net hulle is nog nie heeltemal reg vir Super Rugby nie. Maar nou ja, hulle is in die diep kant ingegooi en moet nou swem of sink


Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2019 at 10:19am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nie dat hulle nie hard probeer nie, of potensiaal het nie, maar ek dink net hulle is nog nie heeltemal reg vir Super Rugby nie. Maar nou ja, hulle is in die diep kant ingegooi en moet nou swem of sink
Stem. Herbst het regtig nie sleg gedoen toe hy opgekom het nie.


Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Feb-2019 at 11:47am
Originally posted by Rooibonte8 Rooibonte8 wrote:

Dink ons moet Lewies nog n kans gee hy is nog nuut en kan dalk hopelik regkom, dan moet ons maar hoop ons kry Makou gou terug ek kan nie onthou hoe lank hy uit is nie, Robbert Kruger kan ook op 4 n kans gegee word ek dink hy is meer n Ferreira tipe speler. 

Robert Kruger het my altyd beindruk as slot. Hard, beweeglik, goeie hande, hardwerkend. My altyd aan Wikus van Heerden herhinner. Gedink hierdie jaar sou sy groot jaar wees.


Posted By: GoLions
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:13am
Lock Andries Ferreira will return home to South Africa after being released by the Wellington Hurricanes without having played a game after he aggravated an old knee injury.

The 28-year-old only joined the Hurricanes three weeks ago as a replacement for Sam Lousi, who had to have surgery on a pectoral muscle injury.

"He had a recurrence of an injury that he had last year," Hurricanes coach John Plumtree said on Tuesday of Ferreira, who previously played for the Johannesburg-based Lions.

"We thought that he was all good, but he's come out here and tweaked it again at training.

While Ferreira was likely to be fit in about three weeks, Plumtree said they needed a player to immediately cover the loss of Lousi and were likely to stick with backups in their squad.

"It's not worth the effort of doing that (rehab)," Plumtree added. "Right now we'll run with what we've got."

https://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/190319_Hurricanes_cut_SAfrican_lock_who_never_played" rel="nofollow - https://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/190319_Hurricanes_cut_SAfrican_lock_who_never_played



Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:40am
Ag jinne, ai.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:49am
Ag jis, dit is nou badluck, wys jou seker ook hoekom die Leeus onseker was. 


Posted By: AK 
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:57am
Ek wonder of hy dan by ons gaan speel as sy knie reg kom......


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 19-Mar-2019 at 9:05am
Dit blyk dan dat die Leeus 100% korrek opgetree het.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Mar-2019 at 4:28pm
Originally posted by AK  AK  wrote:

Ek wonder of hy dan by ons gaan speel as sy knie reg kom......


Ek hoop eerder nie so nie... En dit is ook sleg van die Hurricanes as hulle nie vir sy medies betaal nie, want klink of dit by hulle gebeur het...


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 19-Mar-2019 at 8:02pm
Hoop Hy kom terug leeu toe, maar reken Hy sal seker ook Japan of Europa toe skuif as Hy fiks is



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net