Print Page | Close Window

2018 seisoen

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Union, Management and Coach discussions
Forum Description: Union, Management and Coach discussions
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=5008
Printed Date: 17-Aug-2018 at 2:46pm
Software Version: Web Wiz Forums 11.10 - http://www.webwizforums.com


Topic: 2018 seisoen
Posted By: Transvaal
Subject: 2018 seisoen
Date Posted: 11-Jan-2018 at 12:12pm
Ons het so pas 'n e-pos van die Leeus gekry dat hulle baie strenger gaan wees in 2018 met media akkreditasie, so ek hoop maar LionsWorld se akkreditasie is nie in gedrang nie. Ons het darem sedert 2006 akkreditasie, al was dit vir omtrent 'n jaar en 'n half onderbreek deur 'n rooi kaart.



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Jan-2018 at 12:47pm
Wat sal die rede hiervoor wees? Sekerlik kan dit net goed wees vir die unie hoe meer mense en pers by elke wedstryd is? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jan-2018 at 12:54pm
Ek dink daar is mense wat media akkreditasie kry maar wat nie regtig media is nie. Ek dink hulle wil maar net hierdie tipe ouens probeer keer, so ek dink darem nie LionsWorld tel daar onder nie. Of ek hoop nie so nie.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-Jan-2018 at 1:36pm
Lionsworld is die "go to" website vir enige Leeus-ondersteuner wat wil weet wat die nuutste is in Leeus-wêreld. Ek glo darem nie die Unie sal dit wil opvoeter nie.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Jan-2018 at 3:07pm
Could someone help me with the venue and kick off time for next week's warm up against the Bulls?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2018 at 3:07pm
Ellis Park as far as I know but I haven't seen a kickoff time yet


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2018 at 3:20pm
Will see if I can get more info


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Jan-2018 at 3:24pm
Thanks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2018 at 4:21pm
Okay kickoff is at 3pm


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 19-Jan-2018 at 4:27pm
Thanks. Pity its so early. But at least its out there.


Posted By: Leeus of niks
Date Posted: 19-Jan-2018 at 4:33pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Lionsworld is die "go to" website vir enige Leeus-ondersteuner wat wil weet wat die nuutste is in Leeus-wêreld. Ek glo darem nie die Unie sal dit wil opvoeter nie.


Ek stem, mens is altyd “in the loop” en weet 90 persent van die keer meer as enige iemand anders by die braai oor die leeus


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2018 at 4:36pm
cool


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Feb-2018 at 10:22am
Daar is darem baie Artikels oor al die ander spanne. Wonder hoelank dit gaan hou. Sover speel ons darkhorses, min media en min wedstryde. 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 09-Feb-2018 at 10:49am
Ek verkies dit as die Leeus-kamp stil is... Raak altyd bietjie kriewelrig as ons aandag by die media is met allerhande onderhoude en ander goed as rugby.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 12-Feb-2018 at 7:37am
Hoe meer exposure ons in die media kry hoe beter groei die GLRU "brand" en hoe meer exposure kry ons sponsors. So ek dink nou weer dis nie baie nice dat die ander unies al die aandag kry nie.. Ons is tog die beste SA span oor die laaste 2-3 seisoene


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 12-Feb-2018 at 7:53am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Hoe meer exposure ons in die media kry hoe beter groei die GLRU "brand" en hoe meer exposure kry ons sponsors. So ek dink nou weer dis nie baie nice dat die ander unies al die aandag kry nie.. Ons is tog die beste SA span oor die laaste 2-3 seisoene

Ja dit is die flipside van die storie. Sien Dolf het darem met die media gesels, miskien beter dat sulke ouens met die media praat en nie die afrigters en spelers nie. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 12-Feb-2018 at 7:59am
Daar is tog sekerlik n media beampte by die leeus? Hy sal mos dinge bestuur en reel met die spelers en seker maak die media raak nie n oorlas nie.. 

Ek glo ook die media het n invloed op wie vir die bokke gekies word. Bv, blou bul skrywers soos Brendan Nel en kie het laas seisoen so gehamer in die media dat die bokke vir Warrick Gelant moet kies. Gebaseeer op sy spel in die afgewaterde CC nogals! In super rugby teen ordentlike opposisie was hy en sy spannetjie nerens nie, maar teen swak plaaslike spanne lyk hy soos n hero. En toe skryf die media hom sommer in die bok span in.. Maar as dit nou n leeu speler was dan het almal gese ja wag tot hy dieselfde in super rugby doen

Ons het n paar goeie leeu ondersteuner joernaliste nodig!


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Feb-2018 at 8:15am
Ek stem saam oor die Leeus as 'n handelsmerk wat blootstelling moet kry.. dis immers 'n besigheid. Ek raak net kriewelrig as ek te veel lees wat die afrigters en die spelers te sê het, veral voor belangrike wedstryde. Dan moet die manne hul kaarte teen die bors hou en stilweg hul oog op die "bal" hou. As dit egter deur die loop van die seisoen goed bestuur word en die ouens word bietjie gecoach oor wat gesê mag word, kan dit nie skade doen nie. Ek is maar 'n voorstander dat die meeste vd praatwerk deur ons spel gedoen word. Los maar die grootpratery en belaglike mind games vir die stormers, sharks en bulle.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 12-Feb-2018 at 9:30am
Ek stem daarmee saam Goue Leeu. Maar nouweer, as n Leeu ondersteuner, wil ek ook mos maar bietjie hoor wat my span se coach en spelers te se het en sodoende hulle bietjie beter leer ken. Hulle moet ook tog hulself (en die unie natuurlik) bemark.

Ek dink wat jy eintlik probeer se, is dat hulle nie groot praterig moet wees nie, moenie die opposisie slegse nie en moenie probeer mind games speel met die opposisie nie. Soos Fleck wat lief is daarvoor om k.k te praat, en Du Preez wat na elke game vir almal vertel sy current favourite is die beste in SA en moet vir die bokke speel. Mitchell nouweer dink ek gee altyd n eerlike en tegniese opinie van wat hy dink. 




Posted By: LimpopoLion
Date Posted: 12-Feb-2018 at 10:05am
Gaan kyk bietjie die leeus het n program Amongst the pride op supersport waar hulle met die coaches en spelers praat. Laasweek se episode het selfs stukke van ons opwarm game teen die bulls gewys

-------------
Lions4life win or lose


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 12-Feb-2018 at 11:49am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek stem daarmee saam Goue Leeu. Maar nouweer, as n Leeu ondersteuner, wil ek ook mos maar bietjie hoor wat my span se coach en spelers te se het en sodoende hulle bietjie beter leer ken. Hulle moet ook tog hulself (en die unie natuurlik) bemark.

Ek dink wat jy eintlik probeer se, is dat hulle nie groot praterig moet wees nie, moenie die opposisie slegse nie en moenie probeer mind games speel met die opposisie nie. Soos Fleck wat lief is daarvoor om k.k te praat, en Du Preez wat na elke game vir almal vertel sy current favourite is die beste in SA en moet vir die bokke speel. Mitchell nouweer dink ek gee altyd n eerlike en tegniese opinie van wat hy dink. 


Leeubok, ek dink jy som my gedagtes reg op. Te veel praat voor 'n wedstryd backfire so maklik. Vir my gaan dit meer daaroor dat die ouens se fokus op die wedstryd moet wees en om nie die opposisie extra ammunisie te gee nie (soos Jake White wat destyds voor die Ierland toets vertel het dat nie een Ierse speler die Bok-span sal haal nie, toe klap die Iere ons hard). Daar was ook 'n CB finaal waar die Leeus die week voor die finaal by Sun City was en elke dag in die koerante was met onderhoude en nonsens... toe klop die Bulle en Hougaardt ons iets soos 30-3 in die finaal op Ellispark. Dis maar waarna ek verwys. Ek stem saam dat die spelers moet uitreik na die ondersteuners en hul deel moet doen in terme van PR.


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 12-Feb-2018 at 12:03pm
I must say, the players are always approachable to the general public, and are very polite, even though they must hear the same thing 100's of times from the fans. I think that is more important than press conferences etc. 

However, I do think the union can do a lot more in terms of PR to build the brand.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Feb-2018 at 2:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons het so pas 'n e-pos van die Leeus gekry dat hulle baie strenger gaan wees in 2018 met media akkreditasie, so ek hoop maar LionsWorld se akkreditasie is nie in gedrang nie. Ons het darem sedert 2006 akkreditasie, al was dit vir omtrent 'n jaar en 'n half onderbreek deur 'n rooi kaart.

Okay het darem bevestiging gekry dat ons akkreditasie goedgekeur is


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 12-Feb-2018 at 3:08pm
That's good news.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 12-Feb-2018 at 3:19pm
Goeie nuus Tvl! Dit sou darem nie baie cool gewees het as dit NIE goedgekeur was nie!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Feb-2018 at 3:21pm
Mens is maar altyd bekommerd tot jy die goeie nuus ontvang en dan wonder mens waaroor jy bekommerd was....LOL!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Feb-2018 at 3:22pm
Daar was een jaar wat ons nie by Super Rugby fotos mag geneem het nie, nogal toe Manie Booysen die CEO was.


Posted By: valie
Date Posted: 12-Feb-2018 at 3:26pm
Ek is bly!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net