Print Page | Close Window

Lief en leed!

Printed From: Lionsworld
Category: LionsWorld Section
Forum Name: LionsWorld Members
Forum Description: LionsWorld Members
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=159
Printed Date: 07-Jul-2020 at 1:11am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lief en leed!
Posted By: Transvaal
Subject: Lief en leed!
Date Posted: 12-Apr-2016 at 6:11am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=31" rel="nofollow - Finchy  (32)!



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2016 at 8:06am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=12" rel="nofollow - NO17  (42)!


Posted By: NO17
Date Posted: 13-May-2016 at 9:37am
Aaaa....vreeslik baie dankie, sal bestes gee!


Posted By: sarbre
Date Posted: 13-May-2016 at 9:38am
Geluk No.17


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2016 at 6:02am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=40" rel="nofollow - Puttertjie  (43)!


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 17-May-2016 at 7:36am
Baie dankie!


Posted By: NO17
Date Posted: 17-May-2016 at 8:00am
Baie geluk, jy moet geniet!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-May-2016 at 9:14am
happy happy!


Posted By: Marthinus100
Date Posted: 17-May-2016 at 9:26am
Veels geluk, mag daar nog heelwat voorle.


Posted By: knersus
Date Posted: 17-May-2016 at 9:51am
Veels Geluk!!


Posted By: Boerseun
Date Posted: 17-May-2016 at 1:52pm
Baie geluk!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-May-2016 at 4:44pm
Moenie die kyk as jy maklik geskok raak nie, het op die snelweg naby aan my werk gebeur vandag. Ons het eers besef daar gaan iets aan toe die polisie helikopter opdaag.

Ergste van alles is dat dit nie eers die nuus haal nie

https://www.youtube.com/watch?v=b60aVJJlXuM


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-May-2016 at 9:40am
lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=56" rel="nofollow - karinbezuidenhout  (57)!


Posted By: OomPB
Date Posted: 06-Jul-2016 at 9:41am

Was n bietjie skaars gewees, lyn geloop in Bloemfontein laasweek, die week by die huis en n bonus gekry om volgende week in die vreemde wereld van Pretoria Boishaai te gaan lynloop. Ons Boland u18 hokkie seuns het brons gewen in Bloemfontein en my laaitie is gekies vir die SA u18B span wat volgende week in n toernooi daai speel. Vir n man wat se lisensie by Durbanville se bont koeie op pad na die lughawe verstryk, is dit n paar slapelose nagte wat voorlê om tye gaan bestuur daar waar die motors hardloop soos vlooie op n hond se rug.



Posted By: valie
Date Posted: 06-Jul-2016 at 1:00pm
Baie geluk met die Laaitie se prestasie, Oom PB!Clap Moenie te veel worrie oor die verkeer nie, die karre daar moet ook mos maar aan die linkerkant ry, hulle is net baie meer.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jul-2016 at 6:09am
Volgens my rekords het ons die forum soos hy nou lyk vandag presies 8 jaar gelede begin. Dankie vir die wat die pad saam met LionsWorld gestap het!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Jul-2016 at 6:29am
Dankie vir jou harde werk!


Posted By: rooitrui
Date Posted: 08-Jul-2016 at 6:31am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Dankie vir jou harde werk!
stem    ,Dankie


Posted By: Boerseun
Date Posted: 08-Jul-2016 at 6:36am
Dankie Transvaal mag daar nog n 100 jaar van sukses wees


Posted By: AK 
Date Posted: 08-Jul-2016 at 7:01am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Volgens my rekords het ons die forum soos hy nou lyk vandag presies 8 jaar gelede begin. Dankie vir die wat die pad saam met LionsWorld gestap het!
 
Dankie vir jou diens Clap


Posted By: OomPB
Date Posted: 08-Jul-2016 at 8:33am
Thumbs Up die forum het net soos die Leeus gegroei.


Posted By: valie
Date Posted: 08-Jul-2016 at 8:40am
Geluk Transvaal, en dankie vir als wat jy agter die skerms doen.


Posted By: Zibbie
Date Posted: 08-Jul-2016 at 8:57am
dankie Transvaal ! Clap goeie werk


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Jul-2016 at 10:30am
Originally posted by Boerseun Boerseun wrote:

Dankie Transvaal mag daar nog n 100 jaar van sukses wees


En mag die Leeus ook vir 100 jaar aanhou speel soos wat hulle nou ook doen!!!


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Jul-2016 at 8:19am
Happy birthday to Lions Scrumhalf Ross Cronje!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Aug-2016 at 9:09am
Lekker verjaar Knersus! Hoop dis 'n goeie dag en jaar vorentoe!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 17-Aug-2016 at 9:12am
happy happy Knersus!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Aug-2016 at 10:10am
happy happy


Posted By: NO17
Date Posted: 17-Aug-2016 at 10:15am
Heeeyyyyy, skink nog eenetjie op Knersus, baie geluk, gaan groot en geniet!!!Beer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Aug-2016 at 6:53am
Congrats to Jaco Kriel with his 27th birthday today! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Aug-2016 at 10:50am
Amper mis ek dit, ek sien 2 manne verjaar vandag, baie geluk -  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=37" rel="nofollow - Rooibonte8  (34),  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=4" rel="nofollow - AK   (37)


Posted By: Zibbie
Date Posted: 31-Aug-2016 at 11:17am
lekker verjaar manne Beer Handshake


Posted By: Boerseun
Date Posted: 31-Aug-2016 at 12:30pm
Lekker verjaar manne!!!


Posted By: knersus
Date Posted: 31-Aug-2016 at 2:44pm
Veels geluk!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 31-Aug-2016 at 3:04pm
happy happy!


Posted By: AK 
Date Posted: 31-Aug-2016 at 3:14pm
Baie dankie SmileBeer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Sep-2016 at 8:31am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=23" rel="nofollow - TunaLion  (29)!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 01-Sep-2016 at 9:35am
Happy happy


Posted By: knersus
Date Posted: 01-Sep-2016 at 12:54pm
Veels geluk!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Sep-2016 at 5:17pm
Baie dankie julle!!! Party


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Sep-2016 at 8:04am
Happy birthday to two great #Lions players today: Julian Redelinghuys and Rohan Janse van Rensburg! @Rohanjvr12 @julianred3 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 11-Sep-2016 at 11:32am
Baie geluk aan hulle twee! Albei is regte wereldklas spelers.


-------------
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Sep-2016 at 6:06am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=21" rel="nofollow - Blou  (39)!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 13-Sep-2016 at 9:45am
lekker Blou (ek sien jy mis die oom met 1 jaar :) )


Posted By: AK 
Date Posted: 13-Sep-2016 at 10:18am
Geluk blou


Posted By: Blou
Date Posted: 13-Sep-2016 at 11:44am
Dankie!

Walter, ek sien ek deel my verjaarsdag met jou oorlede pa. Hy moes 'n goeie, rustige man gewees het!

Ja Zibbie, mens raak nou erg oud! My ma het my 'n vuil kyk gegee toe ek vir haar sê sy raak nou baie oud as haar jongste amper 40 is!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Sep-2016 at 12:17pm
Happy happy!


Posted By: knersus
Date Posted: 13-Sep-2016 at 1:06pm
Veels geluk Blou. 'n Mens is nooit te oud vir 'n pakslae nie..


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2016 at 9:00am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=62" rel="nofollow - rooibont  (64)!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 21-Sep-2016 at 10:04am
Baie geluk oom ! lekker verjaar 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Sep-2016 at 10:15am
Happy happy


Posted By: Blou
Date Posted: 21-Sep-2016 at 11:01am
Lekker verjaar!


Posted By: knersus
Date Posted: 21-Sep-2016 at 11:20am
Veels geluk!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2016 at 5:54am
Lekker verjaar LIP!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 07-Oct-2016 at 7:54am
happy happy !!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Oct-2016 at 10:33am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=6" rel="nofollow - LeeuBrul  (40)!


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 11-Oct-2016 at 10:51am
Dankie Transvaal

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2016 at 8:38am
lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=69" rel="nofollow - Lion  (42)!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Oct-2016 at 8:41am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=35" rel="nofollow - LeeuVirEwig  (50)!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2016 at 8:31am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=25" rel="nofollow - WitBoer  (33)!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Nov-2016 at 8:41am
Happy happy!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Nov-2016 at 12:00pm
Baie dankie!!


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Nov-2016 at 8:31am
Happy birthday to Lions Lock JP du Preez who turns 22 today!


Posted By: Tin
Date Posted: 22-Nov-2016 at 9:40am
Hoor Franco Mostert gaan pa word, dis sekerlik n baie goeie rede om eers in SA te bly


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Dec-2016 at 7:23am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=28" rel="nofollow - Attie Karate  (34)!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Dec-2016 at 9:40am
Geseende Christusfees aan julle ieder en 'n elk. Dankie vir julle ondersteuning aan LionsWorld en natuurlik die Leeus. 

As julle op die paaie MOET wees...ry veilig!

Ek is van vandag af met verlof maar sal steeds aanlyn wees tot ek weer terug is by die werk op 3 Jan


Posted By: AK 
Date Posted: 23-Dec-2016 at 10:39am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Geseende Christusfees aan julle ieder en 'n elk. Dankie vir julle ondersteuning aan LionsWorld en natuurlik die Leeus. 

As julle op die paaie MOET wees...ry veilig!

Ek is van vandag af met verlof maar sal steeds aanlyn wees tot ek weer terug is by die werk op 3 Jan


Geniet hom

Geseende tydperk vir jou ook.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2017 at 10:44am
Happy birthday to Lions Number 8 Jano Venter!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2017 at 5:53am
Happy birthday to Lions Loose-forward Cyle Brink! @cylebrink 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2017 at 5:55am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=45" rel="nofollow - OomPB  (58)!


Posted By: OomPB
Date Posted: 16-Jan-2017 at 7:27am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=45" rel="nofollow - OomPB  (58)!
Dankie Tvl. Thumbs Up Voorspoed vir die nuwe jaar ook vir julle


Posted By: valie
Date Posted: 16-Jan-2017 at 9:09am
BAie geluk OomPB en elke ander persoon wat verjaar het die afgelope tyd!


Posted By: Blou
Date Posted: 16-Jan-2017 at 11:50am
Geluk Oom! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2017 at 5:51am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=20" rel="nofollow - PaBz0r !


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 01-Feb-2017 at 6:52am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=20" rel="nofollow - PaBz0r !

Dankie Walter!


Posted By: knersus
Date Posted: 02-Feb-2017 at 9:23am
Veels Geluk, sommer aan almal wat ek gimis het ook!!!


Posted By: sarbre
Date Posted: 08-Feb-2017 at 9:17am
Baie geluk met jou verjaarsdag Transvaal


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2017 at 9:24am
Dankie Sarel


Posted By: Blou
Date Posted: 08-Feb-2017 at 9:25am
Baie geluk. Mag dit 'n lekker dag en goeie jaar vir jou, Lynn en die kinders wees.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2017 at 9:32am
Dankie Blou


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Feb-2017 at 9:35am
Happy happy!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2017 at 10:00am
Dankie PaBz0r


Posted By: valie
Date Posted: 08-Feb-2017 at 10:57am
Baie geluk met jou verjaardag, Transvaal! PartyBeer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2017 at 11:02am
Dankie Valie


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 08-Feb-2017 at 12:37pm
Baie geluk! Voorspoed Transvaal


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Feb-2017 at 12:50pm
Dankie Rooihart


Posted By: AK 
Date Posted: 08-Feb-2017 at 2:27pm
Geluk daar, Hoop jou jaar is vol van alles wat mooi is.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Feb-2017 at 5:48am
Dankie AK


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2017 at 9:14am
Die ouens wat lus is om die eerste wedstryd by my huis te kom kyk en daarna saam te braai en te kuier is welkom, laat weet my as julle in is


Posted By: AK 
Date Posted: 14-Feb-2017 at 10:26am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die ouens wat lus is om die eerste wedstryd by my huis te kom kyk en daarna saam te braai en te kuier is welkom, laat weet my as julle in is


Dankie vir die uitnodiging. Sal die een ongelukig nie kan maak nie Cry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2017 at 8:00pm
Het vandag gehoor ons het akkreditasie vir die Leeus se wedstryd in Kaapstad op 15 April so ons vliegtuig kaartjies is bespreek!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2017 at 8:38am
Lekker verjaar  http://www.lionsworld.co.za/forumnew/member_profile.asp?PF=43" rel="nofollow - monster  (40)!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Mar-2017 at 5:56am
Lekker verjaar Valie!


Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2017 at 9:12am
Baie dankie!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 14-Mar-2017 at 9:38am
happy happy!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Mar-2017 at 9:53am
Lekker verjaar valie!!


Posted By: Blou
Date Posted: 14-Mar-2017 at 10:29am
Geluk Valie!


Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2017 at 11:18am
Dankie Almal!


Posted By: knersus
Date Posted: 14-Mar-2017 at 12:00pm
Veels geluk Valie, hoop dis 'n mooi jaar wat voorlê!


Posted By: valie
Date Posted: 14-Mar-2017 at 12:06pm
Dankie Knersus!




Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net