Match 1 - Cardiff vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12255
Printed Date: 14-Mar-2026 at 7:47pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 1 - Cardiff vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Cardiff vs Lions
Date Posted: 21-Sep-2025 at 11:52am
|
Saturday 27 September 2025 in Wales, kiockoff at 20:45 SA Time
Referee: Fillipo Russo (FIR, 5th
league game) AR 1: Ben Breakspear (WRU) AR 2: Lucas Yendle (WRU) TMO: Stefano Roscini (FIR)
Cardiff: 15. Cam Winnett, 14. Josh Adams, 13. Harri Millard, 12. Ben Thomas, 11. Tom Bowen, 10. Callum Sheedy, 9. Johan Mulder, 8. Alun Lawrence, 7. Taine Basham, 6. Alex Mann, 5. Teddy Williams, 4. Josh McNally, 3. Javan Sebastian, 2. Liam Belcher (c), 1. Rhys Barratt. Replacements: 16. Evan Lloyd, 17. Danny Southworth, 18. Keiron Assiratti, 19. Ben Donnell, 20. Dan Thomas, 21. Aled Davies, 22. Ioan Lloyd, 23. Jacob Beetham.
Lions: 15. Quan Horn (c), 14. Tapiwa Mafura, 13. Henco van Wyk, 12. Richard Kriel, 11. Angelo Davids, 10. Lubabalo Dobela, 9. Nico Steyn, 8. WJ Steenkamp, 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Ruan Delport, 4. Dylan Sjoblom, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Franco Marais, 1. SJ Kotze. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Heiko Pohlmann, 18. RF Schoeman, 19. Darrien Landsberg, 20. Renzo du Plessis, 21. Haashim Pead, 22. Sam Francis, 23. Rynhardt Jonker.
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2025 at 11:48am
|
Ek raai ons span kan so iets lyk, baie dieselfde as wat in die Curriebeker finaal so klei getrap het
Lions: 15. Quan Horn, 14. Eduan Keyter, 13. Henco van Wyk, 12. Richard Kriel, 11. Angelo Davids, 10. Lubabalo Dobela, 9. Nico Steyn, 8. WJ Steenkamp, 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Etienne Oosthuizen, 4. Dylan Sjoblom, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Franco Marais, 1. SJ Kotze. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Juan Schoeman, 18. RF Schoeman, 19. Ruan Delport, 20. Renzo du Plessis, 21. Haashim Pead, 22. Sam Francis, 23. Rynhardt Jonker.
Net Keyter en Oosthuizen wat kan inkom om die span te versterk
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Sep-2025 at 12:32pm
|
Ek sal graag wil weet wat is die situasie met die volgende spelers - Francke Horn - Notnagel - Ruben Schoeman - JC Pretorius - Edrich Cronje - Siba Qoma - Jaco Visagie - Morgan Naude - Rabz
Is Chris Smih se besering ernstig
Is hulle almal beseer en tot wanneer is hulle uit
En waar is Kelly Mpeku in jou span
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Sep-2025 at 12:44pm
|
Kelyy Mpeku is nie op die toer nie. Francke Horn is op die toer maar het by die prysuitdeling gese hy sal die 1ste wedstryd mis Rabz het 'n hand besering en is 4 weke uit JC is ook nie op die toer nie, so ek neem aan herstel nog Nothnagel is ook nie op die toer nie maar ek dink hy is gereed vir speel
Ehrich Cronje En Reuben Schoeman het ek geen idee nie, hulle het ook nie getoer nie
Siba Qoma is op bystand vir die toer, so ook JC Pretorius, Chris Smith en Morne van den Berg
Jaco Visagie het blykbaar ook 'n besering en Morgan Naude is mos beseer
|
Posted By: monster
Date Posted: 23-Sep-2025 at 1:49pm
|
Baie dankie Transvaal
Nogal vreemd oor Mepku - hy was vir my een van die goeie spelers in die CB
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2025 at 8:05am
|
Mpeku het sy tekortkominge. bietjie dodgy op die verdediging
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2025 at 12:34pm
|
https://youtu.be/9uI-im01OJE" rel="nofollow - https://youtu.be/9uI-im01OJE URC - Coach Ivan van Rooyen chatting about the Lions season ahead
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Sep-2025 at 8:34pm
|
https://youtu.be/-xIKif2pXvQ%20" rel="nofollow - https://youtu.be/-xIKif2pXvQ
URC - Chatting to Julian Redelinghuys and WJ Steenkamp ahead of Cardiff match
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2025 at 11:15am
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2025 at 11:18am
|
Die Leeus lys hierdie spelers as beseer:
Juan Schoeman PJ Botha ( langtermyn) JC Pretorius Francke Horn Erich Cronje Morgan Naude Stian de Bruyn Jaco Visagie Raynard Roets Izan Esterhuizen Siba Qoma Chris Smith Eduan Keyter Rabz Maxwane
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2025 at 12:24pm
Steeds geen hoofborg?
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2025 at 12:35pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2025 at 12:36pm
|
En om met jou URC span teen Griekwas te verloor het nie juis gehelp nie, ek sien dit as een van die laagste laagtepunte in al die jare wat ek die Leeus ondersteun
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2025 at 2:34pm
|
Cardiff
Rugby: Cam Winnett, Josh Adams, Harri Millard, Ben Thomas,
Tom Bowen, Callum Sheedy, Johan Mulder, Rhys Barratt, Liam Belcher (CAPT),
Javan Sebastian, Josh McNally, Teddy Williams, Alex Mann, Taine Basham, Alun
Lawrence Replacements:
Evan Lloyd, Danny Southworth, Keiron Assiratti, Ben Donnell, Dan Thomas,
Aled Davies, Ioan Lloyd, Jacob Beetham
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Sep-2025 at 6:54pm
Transvaal wrote:
En om met jou URC span teen Griekwas te verloor het nie juis gehelp nie, ek sien dit as een van die laagste laagtepunte in al die jare wat ek die Leeus ondersteun |
But wait.. there is more! Ons is 'n klomp sirkus Leeus.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Sep-2025 at 9:44pm
|
Cardiff is 14-13 voor rustyd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Sep-2025 at 10:34pm
|
Cardiff wen 33-20. Hoe bly mens positief?
|
Posted By: Lion1986
Date Posted: 27-Sep-2025 at 10:36pm
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Sep-2025 at 8:37am
|
Ek wil nie iemand anders ondersteun nie, ek wil net nie meer dit kyk nie. Tot Straeuli en Cash nie waai nie, gaan ek nie my tyd verder mors nie.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Sep-2025 at 1:13pm
|
https://youtube.com/shorts/ZiuCUDEPazA" rel="nofollow - https://youtube.com/shorts/ZiuCUDEPazA URC - Coach Ivan van Rooyen after Cardiff match
|
|