Print Page | Close Window

Match 13 - Cardiff vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12220
Printed Date: 06-May-2025 at 9:46am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 13 - Cardiff vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 13 - Cardiff vs Lions
Date Posted: 10-Mar-2025 at 8:17am
Friday 21 March 2025 in Cardiff, Wales, kickoff is at 21:35 SA Time

Referee: Federico Vedovelli (FIR, 14th league game)

AR 1: Adam Jones (WRU)  

AR 2: Aaron Parry (WRU)

TMO: Stefano Roscini (FIR)


Cardiff:

Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw, 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Nico Steyn, 8. Francke Horn (c), 7. Ruan Venter, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Juan Schoeman.
Replacements: 16. Franco Marais, 17. SJ Kotze, 18. RF Schoeman, 19. Ruan Delport, 20. Siba Qoma, 21. Layton Horn, 22. Jarod Cairns, 23. Henco van Wyk.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Mar-2025 at 3:25pm
Chatting to Barend Pieterse and SJ Kotze ahead of URC match vs Cardiff
https://youtu.be/TMqXfA9XPVQ%20" rel="nofollow - https://youtu.be/TMqXfA9XPVQ


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Mar-2025 at 2:26pm

Cardiff Rugby: Cam Winnett, Gabriel Hamer-Webb, Rey Lee-Lo, Rory Jennings, Harri Millard, Callum Sheedy, Johan Mulder; Danny Southworth, Liam Belcher (CAPT), Rhys Litterick, Josh McNally, Seb Davies, Ben Donnell, Alex Mann, Alun Lawrence

Replacements: Efan Daniel, Corey Domachowski, Keiron Assiratti, Teddy Williams, James Botham, Thomas Young, Ellis Bevan, Tinus de Beer



Posted By: emiel1
Date Posted: 20-Mar-2025 at 4:22pm
Verlies van Krappies is 'n groot slag. Dink tog die span is goed genoeg om Cardiff te troef. Ons sukkel die jaar oorsee, ons kon spanne soos Zebre en Dragons net-net met 'n paar punte oorsee geklop.   


Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Mar-2025 at 8:58pm
Issue met daardie games voel ek was die rowwe weer gewees. Veral die Zebre game was in super erge toestande gespeel.

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Mar-2025 at 9:30pm
Kyk, ek weet nie veel van rugby nie. Speel basiese rugby. Dra die bal kort vir ñ paar fases. Peper daai voordeellyn. Ons het ñ baie ateltiese pak. Speel die sterk baldraers wat 'om die hoe hoekie kom' , met ondersteuning op die voorvoet. Wikkel die spel dan na ñ paar spoedvrate in die 3de ,4de kanaal. Wees in hul gesigte en vra die vraag met ñ chippie of ñ grubber agter in. Ons skrum is next level, kort net dieselfse by klaar goeie lynstane en afskoppe.

Ons verdedig soos demone so hul gaan moet uit hul vel uit jol om ons onder deuk te plaas

Die game is ons s'n. Kort net puik basics.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Mar-2025 at 10:45pm
Voel of ons nog nie gepitch het nie


Posted By: Baas leeu
Date Posted: 21-Mar-2025 at 11:04pm
het ek dan nou iets erêns gemis? Maruis lou ook weg by ons volgende jaar volgens kommentator


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Mar-2025 at 11:27pm
Well done aan Marius Louw en ook almal wat hom aanhou kies. Mag dit sy laaste game vir ons wees. Vergeet van die dodgy calls en hulle wat met moord op tye weg kom, sonder daardie crazy pass en beenkop foute van Louw sou ons wen.

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Mar-2025 at 11:28pm
As ons gewen het, was ons so te sê in die binne baan vir top 8, nou is dit "touch and go".

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Mar-2025 at 12:58am
Ons het vir lang periodes hope goeie voorvoet balbesit en gebiedsvoordeel gehad danksy ons vaste vyf en JP se talent  by die afbreekpunte. Met die uitsondering van Morne v/d Berg, het ons groot probleme met die kwaliteit/ervaring van ons skakels.   


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Mar-2025 at 1:20am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ons het vir lang periodes hope goeie voorvoet balbesit en gebiedsvoordeel gehad danksy ons vaste vyf en JP se talent  by die afbreekpunte. Met die uitsondering van Morne v/d Berg, het ons groot probleme met die kwaliteit/ervaring van ons skakels.   



Ek voel Gianni was nie te sleg nie, maar ons senters was die groot probleem. Rass is Currie Cup vlak speler (in my opinie) en Louw is substandard. Dit is waar ons groot probleme op die aanval lê.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Mar-2025 at 12:54pm
Probleem met Lombaard is dieselfde probleem as met Wolhurter. Hulle is nie slegte spelers nie, maar daar is niks in hulle spel wat uitstaan nie. Ons gaan nie bekers wen of selfs uitklop rontes met hulle bereik nie. Stem oor middeveld. Rass se verdediging is goed en sy vaardigheidsvlakke is nie sleg nie, maar hy nie vaartversnelling vir 13 nie. Hy sal baie beter in die 12 trui doen.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net