Print Page | Close Window

Match 12 - Sharks vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12217
Printed Date: 06-May-2025 at 3:33pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 12 - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 12 - Sharks vs Lions
Date Posted: 03-Mar-2025 at 3:45pm
Saterdag 8 Maart 2025 in Durban, afskop 14:00

Referee: Morne Ferreira (SARU, 16th league game)

AR 1: Stephan Geldenhuys (SARU)  

AR 2: Sean Muller (SARU)

TMO: Quinton Immelman (SARU)


Sharks:

Leeus: 15. Tapiwa Mafura, 14. Richard Kriel, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw, 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn (c), 7. Siba Qoma, 6. Jarod Cairns, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Juan Schoeman.
Replacements: 16. Franco Marais, 17. Morgan Naude, 18. Conraad van Vuuren, 19. Ruan Delport, 20. Izan Esterhuizen, 21. Nico Steyn, 22. WJ Steenkamp, 23. Rynhardt Jonker.




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2025 at 9:01am
Ons is weer mense wat die wedstryd saam gaan kyk by spoorloos hierdie Saterdag as iemand wil kom saam kyk. Dis familie vriendelik so jou beter helfte kan saamkom. Na die wedstryd eet ons 'n lekker steak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Mar-2025 at 2:01pm
Chatting to Ricardo Loubscher and Jarod Cairns ahead of Sharks URC match in Durban
https://youtu.be/J6bHuU73H-I" rel="nofollow - https://youtu.be/J6bHuU73H-I


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Mar-2025 at 9:48am
Morne Ferreira  aangewys as skeidsregter. JP Ferreira wat 'n afrigter by die Leeus was is sy ouer broer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2025 at 9:29am
Sharks het 11 veranderings aan die begin XV gemaak, hulle is duidelik nie tevrede met wat gebeur het op Ellispark nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2025 at 11:31am
Ons span ook opgedateer, JC en Venter beseer so vervang deur Cairns en Qoma


Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Mar-2025 at 12:16pm
JC is 'n groot terugslag. Het hom gemis teen die Bulle, terwyl hy laasweek meeste van die Sharks se voorvoetbal vertraag het en dus verdiging vir ons vergemaklik. Dink ons gaan hom weer mis, maar is hoopvol.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2025 at 12:21pm
In die URC is hy die voorloper van alle spelers met balle steel


Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Mar-2025 at 12:27pm
Stem, kan nie verstaan hoe hy misgekyk word op nasionale vlak nie.  


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Mar-2025 at 1:16pm
Taai ene! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Mar-2025 at 9:46pm

Hollywoodbets Sharks: Henry Immelman, Yaw Penxe, Jurenzo Julius, Francois Venter, Ethan Hooker, Jordan Hendrikse, Grant Williams, Ox Nche, Bongi Mbonambi, Vincent Koch, Jason Jenkins, Emile van Heerden, Phepsi Buthelezi, Lappies Labuschagne, Siya Kolisi (CAPT)

Replacements: Fez Mbatha, Ntuthuko Mchunu, Hanro Jacobs, Corne Rahl, James Venter, Nick Hatton, Jaden Hendrikse, Hakeem Kunene



Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Mar-2025 at 7:18am
LionsWorld het weer 'n tafel by Spoorloos in Boksburg bespreek vir vandag se rugby tussen die Leeus en die Sharks, kom kyk dit saam met ons van so 13:15 af. Trek jou Leeus trui aan en vra vir Walter -082-572-5492


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Mar-2025 at 4:39pm
Ons kon die ene gevat het..



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net